| Somer is hier [boodskap #2545] |
Wo., 24 September 2003 17:52  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Het vanoggend so om en by 07:00 die Piet-My-vrou hoor fluit. Die somer is hier !
--
--------------------------------------
A person with an argument is no
match for a person with an experience
--------------------------------------
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Somer is hier [boodskap #2604 is 'n antwoord op boodskap #2598] |
So., 28 September 2003 18:05   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
R20 000, wat is dit nou vir 'n welgestelde man soos jy. Jy speel met groot
bedrae geld, jy wen baie en kan ook baie verloor. Ek het nie, so ek kan nie wen
of verloor nie ... heheheh :-) Hoe sê die spreekwoord "You win some, you loose
some" Snaaks hoe van die wette weer verander word soos destyds. Ek let dit op in
afgelope tyd. Ek weet baie mense wil weer die 'tou' inbring vir misdade soos
moord en verkragting met verswarende omstandighede. Ek weet dat die destydse wet
het ook vir hoogverraad gehang. Mandela was baie gelukkig om nie te gehang het
nie.
---
---
"DD" skryf in boodskap news:oarbnvsu4jk8ha3lv3k9urk41k3d031920@4ax.com...
:
: >---
: >"DD"
: >: Hallo Tobie,:-))) Hoezit aan daai kant:-0....!
: >
: O"Tobie"
: >het jou gemis ...........jou Dêbên problem, nou hys opgalos??
:
: Yes Tobie, die matter is getune. En ek's sowat R20 000 armer
: as wat ek sou gewees het as die anc se koppe reg gevat het.
: Màr, die symste wet word wier geveranner na wat dit was vòrie
: tyt! Die 19de ter tafel gelê, en behoort vorie end vannie season
: reg te wies.
:
: Hope groetnis
:
: DD
:
:
|
|
|
|
| Re: Somer is hier [boodskap #2606 is 'n antwoord op boodskap #2604] |
So., 28 September 2003 18:57  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 28 Sep 2003 20:05:06 +0200, "Tobie" wrote:
> Ek weet baie mense wil weer die 'tou' inbring vir misdade soos
> moord en verkragting met verswarende omstandighede. Ek weet dat die destydse wet
> het ook vir hoogverraad gehang. Mandela was baie gelukkig om nie te gehang het
> nie.
> ---
Is daar dan moord en verkragting met verligtende omstandighede, Tobie?
En, die Mandela aanhangers is niks anders as moordenaars in hulle
harte nie, want Mandela het al die jare winkelbomme en dies meer
goedgekeur deur daarvoor te stem. Dit is bullshit om te sê dat jy vir
'n party stem, maar slegs sommige van sy dade aanvaar.
Betreffende die verandering in wette waarvan ons praat, sal dit 'n
verligting wees wanneer dit weer reggestel is. Ek het verlede Dinsdag
'n brief laat aflewer waarmee ek, in 'n heel ander huis, mense tot
eergister (Vrydag) gegee het om te ontruim. My Durban ervaring het
my geleer om nie die welsyn te probeer namaak nie.
|
|
|
|