Toegemaak? [boodskap #2485] |
So, 07 September 2003 18:10 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier in die nuwe Suid Afrika
wat alles behalwe splinternuut is
koop ek vandag by 'n winkel
net om môre 'n toe deur te sien.
Hoop nou regtig nie
dat julle hier ook
toegemaak het nie
|
|
|
Re: Toegemaak? [boodskap #2487 is 'n antwoord op boodskap #2485] |
So, 07 September 2003 22:27 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
> Hier in die nuwe Suid Afrika
> wat alles behalwe splinternuut is
> koop ek vandag by 'n winkel
> net om môre 'n toe deur te sien.
>
> Hoop nou regtig nie
> dat julle hier ook
> toegemaak het nie
Natuurlik nie! Ons wag vir jou om ons te vertel van die kompetisie wat
jy Saterdag bygewoon het, kompleet met fotos....:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Toegemaak? [boodskap #2498 is 'n antwoord op boodskap #2485] |
Di, 09 September 2003 19:38 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nee, ongelukking nie. Ek probeer my besighied se deure ophou. :-)
"DD" skryf in boodskap news:ivsmlvksdof5f1innpr2uli8t7gdvj50j8@4ax.com...
>
> Hier in die nuwe Suid Afrika
> wat alles behalwe splinternuut is
> koop ek vandag by 'n winkel
> net om môre 'n toe deur te sien.
>
> Hoop nou regtig nie
> dat julle hier ook
> toegemaak het nie
>
|
|
|