Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?
Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83373] Vr, 05 September 2003 13:13 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou sou ek wou geweet het:
"Wat is nou die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?!"
Want die ganse wêreld het die persepsie dat behalwe die
Engelssprekendes in SA die Afrikaners en die Boere dieselfde mense is.
Maar dit skyn nie so te wees nie. Ek het soms die gevoel dat
Afrikaners en Boere mekaar soms nie kan lug nie. Nou, ek weet wel iets
oor die geskiedenis van Kaapse Afrikaners en die mense wat na die
binneland getrek het en daar was inderdaad wel 'n verskil in afkoms en
denkwyse maar hoe gaan dit nou vandag? Is daar eensgesindheid of is
daar tweedrag?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83409 is 'n antwoord op boodskap #83373] Sa, 06 September 2003 02:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote

> Nou sou ek wou geweet het:
> "Wat is nou die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?!"
> Want die ganse wêreld het die persepsie dat behalwe die
> Engelssprekendes in SA die Afrikaners en die Boere dieselfde mense is.
> Maar dit skyn nie so te wees nie.

Dit is vir my interessant, Norbert, dat niemand vir jou wil
antwoord nie. Dis omdat dit 'n netelige kwessie geword
het, veral in die afgelope jare.
Nou dit is wel waar dat my pa, byvoorbeeld, nooit van
homself gepraat het as 'n Boer nie (hy was wel 'n boer wat
met druiwestokke gewerk en daarvan rosyntjies gemaak het.)
As hy van "die Boere" gepraat het, het hy verwys na die
Transvalers en Vrystaters wat in twee Vryheidsoorloë teen
die Engelse geveg het. My pa, wat geen Engels kon praat
nie, was egter 'n Engelse burger, omdat Kaapland, toe hy
gebore is, onder Britse bestuur was.
Ek het ook gemerk dat die swart skoolkinders vir wie
ek skoolgehou het, alle Afrikaners Boere genoem het. Ek
het nie daarvan gehou nie. Ek het myself nooit as 'n Boer
gesien nie.
Gedurende die apartheidsjare dink ek het mense wat
aan hulself as "Boere" gedink het, die mag in die hande begin
kry, en het hulle almal in daardie boks probeer indruk.
Nou, na die breukspeul wat hulle veroorsaak het, iets
van die verlede is, nou is mense gesensiteer en is hulle
versigtig om nie weer in 'n boks ingedwing te word nie. En
dis baie gesond. En dis volwasse.

Gloudina
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83415 is 'n antwoord op boodskap #83373] Sa, 06 September 2003 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy kry Afrikaanssprekendes wat uit ander kultuurgroepe kom [bv.
kleurlinge en van die swartmense wat Afrikaans as huistaal aanvaar het],
maar jy kan hulle nie Afrikaners roep nie. Dan natuurlik die mense wat
Afrikaans as huistaal het 'n die Afrikaanse kultuur aanhang. Dis wat 'n
Afrikaner is. 'n Boer is volgens my wat 'n Afrikaner in die volkmond
is.....amper soos die Nieu Zeelanders en die All Blacks? Ongelukkig het
die woord 'boer' net soos 'kaffer' 'n politieke vloekwoord van die
opponerendes geword. Volgens my is 'n Boer en 'n Afrikaner een en
dieselfde ding.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:bt1hlv0v3p6qj65fs5tgcu07b01l7kjaqk@4ax.com...
> Nou sou ek wou geweet het:
> "Wat is nou die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?!"
> Want die ganse wêreld het die persepsie dat behalwe die
> Engelssprekendes in SA die Afrikaners en die Boere dieselfde mense is.
> Maar dit skyn nie so te wees nie. Ek het soms die gevoel dat
> Afrikaners en Boere mekaar soms nie kan lug nie. Nou, ek weet wel iets
> oor die geskiedenis van Kaapse Afrikaners en die mense wat na die
> binneland getrek het en daar was inderdaad wel 'n verskil in afkoms en
> denkwyse maar hoe gaan dit nou vandag? Is daar eensgesindheid of is
> daar tweedrag?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83425 is 'n antwoord op boodskap #83415] Sa, 06 September 2003 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grunningse Boer uut NL[1]  is tans af-lyn  Grunningse Boer uut NL[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Ek dink jy kry Afrikaanssprekendes wat uit ander kultuurgroepe kom [bv.
> kleurlinge en van die swartmense wat Afrikaans as huistaal aanvaar het],
> maar jy kan hulle nie Afrikaners roep nie. Dan natuurlik die mense wat
> Afrikaans as huistaal het én die Afrikaanse kultuur aanhang. Dis wat 'n
> Afrikaner is. 'n Boer is volgens my wat 'n Afrikaner in die volkmond
> is.....amper soos die Nieu Zeelanders en die All Blacks? Ongelukkig het
> die woord 'boer' net soos 'kaffer' 'n politieke vloekwoord van die
> opponerendes geword. Volgens my is 'n Boer en 'n Afrikaner een en
> dieselfde ding.
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:bt1hlv0v3p6qj65fs5tgcu07b01l7kjaqk@4ax.com...
>> Nou sou ek wou geweet het:
>> "Wat is nou die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?!"
>> Want die ganse wêreld het die persepsie dat behalwe die
>> Engelssprekendes in SA die Afrikaners en die Boere dieselfde mense is.
>> Maar dit skyn nie so te wees nie. Ek het soms die gevoel dat
>> Afrikaners en Boere mekaar soms nie kan lug nie. Nou, ek weet wel iets
>> oor die geskiedenis van Kaapse Afrikaners en die mense wat na die
>> binneland getrek het en daar was inderdaad wel 'n verskil in afkoms en
>> denkwyse maar hoe gaan dit nou vandag? Is daar eensgesindheid of is
>> daar tweedrag?
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)

Beste vrinden,

Ek syn nie Afrikaner nie, ek ook nie syn een Boere nie. Ek syn een
Europeaan. Ek vind persoonlik dat jy ben wie jy je voel. Voel jy je
Afrikaner dan bin jy een Afrikaner. Voel jy je Boer, dan bin jy een
Boer. En niemand daaroor mag seur nie.

As een swartmens sig nou Afrikaner voel en hy spreek Boere dan hy syn
een Afrikaner. Syn jy een Blanke en jy voel je Boer maar nie spreek
die taal nie dan bin jy een Boer.

Soas ek al sei jy ben wie jy voel dat jy ben en niemand ga jou vertel
wat jy voel of moet dink.

Ek syn een Nederlander ek woon in een City maar ek syn een boer, omdat
ik die streektaal spreek. As mense teên my seggen ek syn een boer dan
ek nie beledig syn nie, maar ek kry dan een gevoel in my buik. Dan ek
voel TROTS!!!!!

Groeten van die Neêrlander Boer
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83430 is 'n antwoord op boodskap #83409] Sa, 06 September 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 06 Sep 2003 02:58:49 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Dit is vir my interessant, Norbert, dat niemand vir jou wil
> antwoord nie. Dis omdat dit 'n netelige kwessie geword
> het, veral in die afgelope jare.
> Nou dit is wel waar dat my pa, byvoorbeeld, nooit van
> homself gepraat het as 'n Boer nie (hy was wel 'n boer wat
> met druiwestokke gewerk en daarvan rosyntjies gemaak het.)
> As hy van "die Boere" gepraat het, het hy verwys na die
> Transvalers en Vrystaters wat in twee Vryheidsoorloë teen
> die Engelse geveg het. My pa, wat geen Engels kon praat
> nie, was egter 'n Engelse burger, omdat Kaapland, toe hy
> gebore is, onder Britse bestuur was.
> Ek het ook gemerk dat die swart skoolkinders vir wie
> ek skoolgehou het, alle Afrikaners Boere genoem het. Ek
> het nie daarvan gehou nie. Ek het myself nooit as 'n Boer
> gesien nie.
> Gedurende die apartheidsjare dink ek het mense wat
> aan hulself as "Boere" gedink het, die mag in die hande begin
> kry, en het hulle almal in daardie boks probeer indruk.
> Nou, na die breukspeul wat hulle veroorsaak het, iets
> van die verlede is, nou is mense gesensiteer en is hulle
> versigtig om nie weer in 'n boks ingedwing te word nie. En
> dis baie gesond. En dis volwasse.
>
> Gloudina
>

Ek verstaan jou, Gloudina. Ek kry almaar meer self ook die gevoel dat
daar êrens soiets as 'n sweer is in die Afrikaner-Boeregemeenskap. 'n
Mens moet al duidelik die geskiedenis van Suid-Afrika ken as hy iets
daaroor wil verstaan.
'n Sweer is egter nooit onmiddellik 'n lewensbedreigende faktor nie.
Daar kom altyd 'n dag dat daardie sweer openbars en nadien genees
alles, totdat daardie pyn nog slegs 'n herinnering is.
Ek was vandag nog in die fabriek waar ek werk en daar was Franse
aan die werk. Ek het vir hulle in Frans gepraat omdat ek nie kon glo
daar sou iemand wees wat ook Nederlands sou verstaan nie. Dit was my
grote verbasing toe 'n half uurtjie later iemand van daardie mense vir
my iets gevra het in Nederlands!! Twintig jare gelede sou hierdie nie
moontlik gewees het nie! Ek het self daaroor verbouereerd gestaan!
Dis 'n wonder hoe teenwoordig die Europese volkere hulle eie wil
integreer tot 'n nuwe gemeenskap. Neen, dit gaan nog nie alle dae
soos ons dit sou gewens het nie maar daar is tog duidelik 'n
onderstroom wat in een rigting wys. Ons MOET dit so doen anders gaan
ons almal ten gronde.

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83432 is 'n antwoord op boodskap #83425] So, 07 September 2003 02:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Boertjie - jy preek nou vir die bekeerdes.
Jy moet weet wie jy is en trots wees daarop.

"Grunningse Boer uut NL" skryf in boodskap news:c626bb62.0309060812.62520154@posting.google.com...
> "Suidwester" wrote in message
news:...
>> Ek dink jy kry Afrikaanssprekendes wat uit ander kultuurgroepe kom [bv.
>> kleurlinge en van die swartmense wat Afrikaans as huistaal aanvaar het],
>> maar jy kan hulle nie Afrikaners roep nie. Dan natuurlik die mense wat
>> Afrikaans as huistaal het 'n die Afrikaanse kultuur aanhang. Dis wat 'n
>> Afrikaner is. 'n Boer is volgens my wat 'n Afrikaner in die volkmond
>> is.....amper soos die Nieu Zeelanders en die All Blacks? Ongelukkig het
>> die woord 'boer' net soos 'kaffer' 'n politieke vloekwoord van die
>> opponerendes geword. Volgens my is 'n Boer en 'n Afrikaner een en
>> dieselfde ding.
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:bt1hlv0v3p6qj65fs5tgcu07b01l7kjaqk@4ax.com...
>>> Nou sou ek wou geweet het:
>>> "Wat is nou die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?!"
>>> Want die ganse wêreld het die persepsie dat behalwe die
>>> Engelssprekendes in SA die Afrikaners en die Boere dieselfde mense is.
>>> Maar dit skyn nie so te wees nie. Ek het soms die gevoel dat
>>> Afrikaners en Boere mekaar soms nie kan lug nie. Nou, ek weet wel iets
>>> oor die geskiedenis van Kaapse Afrikaners en die mense wat na die
>>> binneland getrek het en daar was inderdaad wel 'n verskil in afkoms en
>>> denkwyse maar hoe gaan dit nou vandag? Is daar eensgesindheid of is
>>> daar tweedrag?
>>>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Beste vrinden,
>
> Ek syn nie Afrikaner nie, ek ook nie syn een Boere nie. Ek syn een
> Europeaan. Ek vind persoonlik dat jy ben wie jy je voel. Voel jy je
> Afrikaner dan bin jy een Afrikaner. Voel jy je Boer, dan bin jy een
> Boer. En niemand daaroor mag seur nie.
>
> As een swartmens sig nou Afrikaner voel en hy spreek Boere dan hy syn
> een Afrikaner. Syn jy een Blanke en jy voel je Boer maar nie spreek
> die taal nie dan bin jy een Boer.
>
> Soas ek al sei jy ben wie jy voel dat jy ben en niemand ga jou vertel
> wat jy voel of moet dink.
>
> Ek syn een Nederlander ek woon in een City maar ek syn een boer, omdat
> ik die streektaal spreek. As mense te�n my seggen ek syn een boer dan
> ek nie beledig syn nie, maar ek kry dan een gevoel in my buik. Dan ek
> voel TROTS!!!!!
>
> Groeten van die Ne�rlander Boer
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83483 is 'n antwoord op boodskap #83415] So, 07 September 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Sep 2003 08:59:14 +0100, "Suidwester" wrote:

Volgens my is 'n Boer en 'n Afrikaner een en
dieselfde ding.

Boere en Afrikaners is dieselfde mense?
Maar, wat het ek dan hier gelees?
Sien: http://members.tripod.com/~boerseun/bid.html

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer? [boodskap #83598 is 'n antwoord op boodskap #83425] Di, 09 September 2003 14:55 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies! Ek is 'n Boer en ek praat Afrikaans en daarom sommer 'n Arikaner
ook, en is trots daarop.

"Grunningse Boer uut NL" skryf in boodskap news:c626bb62.0309060812.62520154@posting.google.com...
> "Suidwester" wrote in message
news:...
>> Ek dink jy kry Afrikaanssprekendes wat uit ander kultuurgroepe kom [bv.
>> kleurlinge en van die swartmense wat Afrikaans as huistaal aanvaar het],
>> maar jy kan hulle nie Afrikaners roep nie. Dan natuurlik die mense wat
>> Afrikaans as huistaal het 'n die Afrikaanse kultuur aanhang. Dis wat 'n
>> Afrikaner is. 'n Boer is volgens my wat 'n Afrikaner in die volkmond
>> is.....amper soos die Nieu Zeelanders en die All Blacks? Ongelukkig het
>> die woord 'boer' net soos 'kaffer' 'n politieke vloekwoord van die
>> opponerendes geword. Volgens my is 'n Boer en 'n Afrikaner een en
>> dieselfde ding.
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:bt1hlv0v3p6qj65fs5tgcu07b01l7kjaqk@4ax.com...
>>> Nou sou ek wou geweet het:
>>> "Wat is nou die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?!"
>>> Want die ganse wêreld het die persepsie dat behalwe die
>>> Engelssprekendes in SA die Afrikaners en die Boere dieselfde mense is.
>>> Maar dit skyn nie so te wees nie. Ek het soms die gevoel dat
>>> Afrikaners en Boere mekaar soms nie kan lug nie. Nou, ek weet wel iets
>>> oor die geskiedenis van Kaapse Afrikaners en die mense wat na die
>>> binneland getrek het en daar was inderdaad wel 'n verskil in afkoms en
>>> denkwyse maar hoe gaan dit nou vandag? Is daar eensgesindheid of is
>>> daar tweedrag?
>>>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Beste vrinden,
>
> Ek syn nie Afrikaner nie, ek ook nie syn een Boere nie. Ek syn een
> Europeaan. Ek vind persoonlik dat jy ben wie jy je voel. Voel jy je
> Afrikaner dan bin jy een Afrikaner. Voel jy je Boer, dan bin jy een
> Boer. En niemand daaroor mag seur nie.
>
> As een swartmens sig nou Afrikaner voel en hy spreek Boere dan hy syn
> een Afrikaner. Syn jy een Blanke en jy voel je Boer maar nie spreek
> die taal nie dan bin jy een Boer.
>
> Soas ek al sei jy ben wie jy voel dat jy ben en niemand ga jou vertel
> wat jy voel of moet dink.
>
> Ek syn een Nederlander ek woon in een City maar ek syn een boer, omdat
> ik die streektaal spreek. As mense te�n my seggen ek syn een boer dan
> ek nie beledig syn nie, maar ek kry dan een gevoel in my buik. Dan ek
> voel TROTS!!!!!
>
> Groeten van die Ne�rlander Boer
Vorige onderwerp: Die geskiedenis van die Afrikaner
Volgende onderwerp: Toegemaak?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:09:31 MGT 2024