Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Venus
Venus [boodskap #137111] Vr., 02 Julie 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26703
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Die planeet Venus.
Die planeet Venus.
Venus
Afbreking: Ve•nus


Selfstandige naamwoord: Venus
Meervoud: –

Betekenis:
• Die tweede planeet vanaf die Son, tussen Mercurius en die Aarde.
• (mitologie) Die Romeinse godin van liefde en skoonheid.

Gebruik:
• Naas die maan is Venus die helderste voorwerp in die naghemel.
• Venus was die moeder van die Romeinse volk deur haar seun, Aeneas, wat die val van Troje oorleef en na Italië gevlug het.

Sinoniem:
• aandster
• môrester
• oggendster

Hiperoniem:
• aardplaneet

Vertaling:
Engels: Venus
Nederlands: Venus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mercurius
Volgende onderwerp: Mars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 01 21:35:52 UTC 2026