| dag [boodskap #14698] |
Do., 14 Mei 1998 00:00  |
louwtjie
Boodskappe: 10 Geregistreer: Mei 1998
|
Junior Lid |
|
|
hallo mense
hoe gaan dit met julle??
ek is nou al omtrent 'n week met julle en dit klink of julle baie aangename
mense is en ek hou baie daarvan
alle buitelanders, hoe gaan dit met julle en al julle respektiewe lande?
ok bye bye now
ekke
:)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: dag [boodskap #14941 is 'n antwoord op boodskap #14698] |
Di., 19 Mei 1998 00:00  |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Carel van der Wath heeft geschreven...
> Holland is te pragtig, maar vandag wil ek uitvaar teen al wat kaaskop is!
> Die Hollandse Ambassade(? kan nooit die woord spel nie)in Londen het my
Het zal wel de Nederlandse Ambassade geweest zijn ;-)
> paspoort geweier? Nou vra ek jou, wat is verkeerd met 'n paspoort wat
> mooi skoon gewas is in die wasmasjien???
Daar moet ik het met je eens zijn Carel, heb je zo'n hoop moeite gedaan om
een mooi schoon paspoort aan te bieden, is het weer niet goed!
Wel duur zeg zo'n paspoort.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
| Re: dag [boodskap #14942 is 'n antwoord op boodskap #14698] |
Di., 19 Mei 1998 00:00  |
Carel van der Wath
Boodskappe: 4 Geregistreer: Mei 1998
|
Junior Lid |
|
|
Arthur Hagen wrote:
>
> Hoi Ekke,
>
> Hier nog zo'n buitenlander, iets noordelijker dan Hilda. Hier is het weer
> ook uitzonderlijk mooi, volgens mij hebben we hier nog meer zon dan in
> België, want ik heb al in al acht dagen geen wolken van enige betekenis meer
> gezien.
>
> De bloempjes hier groeien ook aardig :-)
>
Holland is te pragtig, maar vandag wil ek uitvaar teen al wat kaaskop is!
Die Hollandse Ambassade(? kan nooit die woord spel nie)in Londen het my
paspoort geweier? Nou vra ek jou, wat is verkeerd met 'n paspoort wat
mooi skoon gewas is in die wasmasjien??? Daar is 150 pond down the drain.
Enigiemand wat die naweek vanaf London naar Amsterdam wil reis? Ek het
vir jou 'n kaartjie!!!!
|
|
|
|