Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel)
Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel) [boodskap #14606] Wo, 13 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
>>> Dear Volk of South Africa,
>>>
>>> How are things in the "new" South Africa? Blah Blah Blah..............
>>> We want to hear from you. Please write to .
>>>
>>> South Africa can do without more of this kind of self-serving
> journalism.
>>
>> --------------------------------------------
>>
>> Julle is net te veel agter soet stories aan, julle joernaliste....
> kyk maar net hoe kak het julle prinses di behandel.
> jou selfsugtige arogante vark.
> piss off and don't come here in search of your ticket to riches.
> you prochifantistator.

Wat se goed is dit? prochifantistator?

Anyway, dis nou genoeg! Niemand van julle het die moeite geneem om naar die
vent se website te gaan en sy artikels te lees. Dis n' Christelike groep wat
die wwarheid baie meer benader dan enige van die Suid Afrikaanse koerante (met
miskien die Burger uitgesonderd)
Hier is die URL met die artikel oor Suid Afrika. As jy klaar is mag jy dalk
'n toontjie laer sing.

http://www.thewinds.org/arc_features/racial/safrica5-97.html

En, asseblief toch, kyk gerus in hul argief... Die titels sal definitief jou
mening doen wysig..

http://www.thewinds.org/arcidx.html

Jennifer Lynne
Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel) [boodskap #14671 is 'n antwoord op boodskap #14606] Do, 14 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Jennifer Lynne skryf:

> Dis n' Christelike groep wat
> die wwarheid baie meer benader dan enige van die Suid Afrikaanse koerante
> (met
> miskien die Burger uitgesonderd)

Ha Ha. Waar ek grootgeword het was dit algemeen aanvaar dat die burger se
verkoopslogo ("Lees Die Burger en gesels saam") eintlik moes lees: "lees Die
Burger en lieg saam". Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
Jennifer.

Sizwe
Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel) [boodskap #14786 is 'n antwoord op boodskap #14606] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ek het nie al jou bydraes aan hierdie nuusgroep gevolg nie, en ek is nou bang dat
ek nogal siek gaan word as ek dit doen. JY is die een wat soos 'n "apologeet" klink
as ek nou kyk op watter stukkies jy reageer... Het jy die artikels by
www.thewinds.org gelees of het jy net die woord "New World Order" gevind en toe
onmiddellik jou (baie klein) brein opgemaak dat hulle vol kak is of hoe?

Dis allright, ou maat want uit jou reaksies kan ek sien jy is darem self vol van
die bruin goed. Jy het sekerlik in die ou daë maar net die Sowetan gelees en toe
onmiddellik 'n lid geword van Umkonte we Sizwe?

Hoeveel betaal Oom Nelson jou om jou onsin hier te versprei en tweedrag te saai?
Soos ek reeds in 'n eerder plasing opmerk, het jy begin om my aan te val. dis dan
ook maar allright. Dit sit jou in die selfde kamp as daai ander blou brommer wat
ook altyd naar die kak op soek is. Nou het ons twee... Waar is my vlieë swatter?

Ek is baie jammer dat my taal nie so mooi is as Leendert of Gloudina se, want
anders sou ek jou met een veeg van die tafel af vee. Jy weet nie eers wat aangaan
in jou eïe land, lyk my.

Aangename groete,

Jennifer

SizweBanzi wrote:

>> Jennifer Lynne skryf:
>
>> Dis n' Christelike groep wat
>> die wwarheid baie meer benader dan enige van die Suid Afrikaanse koerante
>> (met
>> miskien die Burger uitgesonderd)
>
> Ha Ha. Waar ek grootgeword het was dit algemeen aanvaar dat die burger se
> verkoopslogo ("Lees Die Burger en gesels saam") eintlik moes lees: "lees Die
> Burger en lieg saam". Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
> as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
> Jennifer.
>
> Sizwe
Re: For JE...@THEWINDS.ORG (Jul is almal bevooroordeel) [boodskap #14881 is 'n antwoord op boodskap #14606] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
SizweBanzi  is tans af-lyn  SizweBanzi
Boodskappe: 44
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Het jy die artikels by
> www.thewinds.org gelees of het jy net die woord "New World Order" gevind en
> toe
> onmiddellik jou (baie klein) brein opgemaak dat hulle vol kak is of hoe?

Ek het gereageer op jou beskrywing van die burger, en dit alleen. Weer eens,
jy's befok in jou kop.

> Dit sit jou in die selfde kamp as daai ander blou brommer wat
> ook altyd naar die kak op soek is.

So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan verheug voor
jou insig.

Sizwe
Vorige onderwerp: Afrikaner, Quo Vadis?
Volgende onderwerp: dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 03:09:56 MGT 2024