| Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1628] |
Di., 29 Julie 2003 19:51  |
Die Ridder
Boodskappe: 9 Geregistreer: Julie 2003
|
Junior Lid |
|
|
Die bitter Ierse koffie met Cremora in terwyl
dit besig is om op te raak, is verteerbaar, Tobie,
maar minder verwerkbaar is:
> eheh . dankie Lorinda, ek het nog 'n vriendin
> gekry .. :-)
> DD, watchit boet ...... ;-p````''''~~~~
vroeër het jy, tepaardgaande met 'n lieflike
kompliment, genoem dat
> Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
> gemaklik met die 'punches' ... heheheh
wat die punches aanbetref, Tobie, ek hou
nie van opposisie nie...:-)
DD
|
|
|
|
| Re: Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1630 is 'n antwoord op boodskap #1628] |
Di., 29 Julie 2003 19:57   |
OKW
Boodskappe: 21 Geregistreer: Julie 2003
|
Junior Lid |
|
|
Hoe gaan dit nog DD?
"Die Ridder" skryf in boodskap news:emjdivga5pcujsro9sa91sdql0ak9aotbs@4ax.com...
>
> Die bitter Ierse koffie met Cremora in terwyl
> dit besig is om op te raak, is verteerbaar, Tobie,
> maar minder verwerkbaar is:
>> eheh . dankie Lorinda, ek het nog 'n vriendin
>> gekry .. :-)
>> DD, watchit boet ...... ;-p````''''~~~~
> vroeër het jy, tepaardgaande met 'n lieflike
> kompliment, genoem dat
>> Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
>> gemaklik met die 'punches' ... heheheh
> wat die punches aanbetref, Tobie, ek hou
> nie van opposisie nie...:-)
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koffiegeure [boodskap #1683 is 'n antwoord op boodskap #1638] |
Wo., 30 Julie 2003 10:52  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda"
: Ridders, skerpskutters, 2 rigting radios, hier kom alweer moeilikheid ne?
---
hy is 'n baie slegte verloorder Lorinda .........
;-(
en sal net met die punches rol tot op 'n punt dan
skop hy jou tussen die bene, gelukkig dra ek 'n
'box' :-)
---
|
|
|
|