Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap
Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1616] Di, 29 Julie 2003 19:36 na volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> Sy't net haar mooiste 'smile' opgesit en na
> my gekyk, sy hoef niks te gesê het nie, ons
> kommunikeer al lankal sonder woorde. Ek het die
> voorsitter na die tyd gevra om vir my die boodskap
> te e-pos sodat ek dit in die huis kan opplak
> ...... Just in case, jy weet ;-)

Die smile te e-pos, Tobie?

DD

Is dit Elna met die blomme?
Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1620 is 'n antwoord op boodskap #1616] Di, 29 Julie 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder" skryf in boodskap news:n2jdivskn5r0tbr98t4iecgacr2i8dd4iu@4ax.com...
>> Sy't net haar mooiste 'smile' opgesit en na
>> my gekyk, sy hoef niks te gesê het nie, ons
>> kommunikeer al lankal sonder woorde. Ek het die
>> voorsitter na die tyd gevra om vir my die boodskap
>> te e-pos sodat ek dit in die huis kan opplak
>> ...... Just in case, jy weet ;-)
>
> Die smile te e-pos, Tobie?
>
> DD
>
> Is dit Elna met die blomme?

Wie is Elna met die blomme?

Lorinda
Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1640 is 'n antwoord op boodskap #1620] Di, 29 Julie 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 20:44:07 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Die Ridder" wrote in message
> news:n2jdivskn5r0tbr98t4iecgacr2i8dd4iu@4ax.com...
>>> Sy't net haar mooiste 'smile' opgesit en na
>>> my gekyk, sy hoef niks te gesê het nie, ons
>>> kommunikeer al lankal sonder woorde. Ek het die
>>> voorsitter na die tyd gevra om vir my die boodskap
>>> te e-pos sodat ek dit in die huis kan opplak
>>> ...... Just in case, jy weet ;-)
>>
>> Die smile te e-pos, Tobie?
>>
>> DD
>>
>> Is dit Elna met die blomme?
>
> Wie is Elna met die blomme?
>
> Lorinda
>
>

Ek het dit nou gaan soek maar weet nie mooiwaar dit is nie.
Tobie sê dat hy indie ouetehuis gaan kuier het, en hy noem
dat Elna saam met hom was. Elna met die mooi glimlag.
Ek het afgelei dat Elna, Mev Tobie is. En toe die foto
van die mooi vrou met die blomme.

DD
Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1647 is 'n antwoord op boodskap #1640] Di, 29 Julie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:h4ldivgjjhi2gelcb774seveqjnt2dtm41@4ax.com...

DD, jy het pos... ek kan party van die pos nie sien nie. verklaring?

Lorinda
Re: Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1688 is 'n antwoord op boodskap #1620] Wo, 30 Julie 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Wie is Elna met die blomme?
---
sorry maar, ek was onder die indruk dat julle weet
van die xyl (Elna my beterhelfte) wat nou klaar is
die maand met die ou te huise in Riversdal en dat
sy nou na my gaan kom kyk by die huis
dit was die goodbye party en yours truelly was ook
genooi. Al die mooi dinge wat die
beheerraadvoorsitter gesê het wil ek hê en dit
teen die muur in die huis plak, waarna ek kan wys,
wanneer dit my pas ... hehehhhe Dis wat hy vir
my moet e-pos riDDer, al die mooi dinge wat hy
opgenoem het, nie haar smile nie. Ja, sy was daar
besig met 'n speech, nadat sy die blomme ontvang
het.
maar die snoek was lekkerder dié aand by die huis
as al hulle cholestrol gevulde lekker romerige
happies en rooivleis vleisballetjies, varkworsies,
southappies met, met, met ... die keurigste
souse ..............
AAAAAARRRGGG ...............
sorry :-(
Re: ... Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1690 is 'n antwoord op boodskap #1640] Wo, 30 Julie 2003 12:33 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD" Ek het afgelei dat Elna, Mev Tobie is.
---
yep, dat's her .... my one and only rooikop :-)
Vorige onderwerp: Koffiegeure en die lekker Tobie humor
Volgende onderwerp: Wat gaan aan hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:38:53 MGT 2024