| suidsuidoos [boodskap #133518] |
So., 13 September 2020 15:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25870 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Windroos.
suidsuidoos
Afbreking: suid•suid•oos
Samestelling: suid + suidoos
Bywoord: suidsuidoos
Betekenis:
• Die rigting tussen suid en suidoos.
Gebruik:
• Die skip seil suidsuidoos.
Antoniem:
• noordnoordwes
Verwant:
• suidsuidooste
• suidsuidoostelik
Afkorting:
• SSO
Vertaling:
Engels: south-southeast
Nederlands: zuidzuidoost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 19 Julie 2026 19:59] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|