| suidsuidwes [boodskap #133519] |
So., 13 September 2020 15:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Windroos.
suidsuidwes
Afbreking: suid•suid•wes
Samestelling: suid + suidwes
Bywoord: suidsuidwes
Betekenis:
• Die rigting tussen suid en suidwes.
Gebruik:
• Die skip draai suidsuidwes.
Antoniem:
• noordnoordoos
Verwant:
• suidsuidweste
• suidsuidwestelik
Afkorting:
• SSW
Vertaling:
Engels: south-southwest
Nederlands: zuidzuidwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|