| kroket [boodskap #132008] |
Ma., 06 Julie 2020 15:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26106 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Broodjie met 'n kroket.
kroket
Afbreking: kro•ket
Selfstandige naamwoord: kroket
Meervoud: krokette
Verkleinwoord: kroketjie
Meervoud van verkleining: kroketjies
Betekenis:
• 'n Silindervormige happie met 'n vulsel van vleis, vis, aartappels of ander bestanddele wat met broodkrummels bedek en diepgebraai is.
Gebruik:
• Die krokette is bros aan die buitekant en heerlik sag aan die binnekant.
Verwant:
• bitterbal
Vertaling:
Engels: croquet, croquette
Nederlands: kroket
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 10 Augustus 2026 19:45] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|