Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » europium
europium [boodskap #131683] Di., 16 Junie 2020 17:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25530
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
europium
Afbreking: eu•ro•pi•um


Selfstandige naamwoord: europium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Eu en atoomgetal 63.

Gebruik:
Europium is 'n sagte, silweragtige metaal wat tot die lantaniede behoort en as een van die mees reaktiewe seldsame aardelemente beskou word.

Afgelei:
• europiumatoom
• europiumoksied

Vertaling:
Engels: europium
Nederlands: europium

Nota:
• Die element is na die kontinent Europa genoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samarium
Volgende onderwerp: gadolinium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jun. 19 06:44:20 UTC 2026