Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gadolinium
gadolinium [boodskap #131684] Di., 16 Junie 2020 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25523
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gadolinium
Afbreking: ga•do•li•ni•um


Selfstandige naamwoord: gadolinium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Gd en atoomgetal 64.

Gebruik:
Gadolinium is 'n silwergrys, ferromagnetiese metaal wat tot die lantaniede behoort.

Afgelei:
• gadoliniumatoom

Vertaling:
Engels: gadolinium
Nederlands: gadolinium

Nota:
• Genoem ter ere van Johan Gadolin, 'n Finse chemikus en mineraloog.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: europium
Volgende onderwerp: terbium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 11:23:16 UTC 2026