| europium [boodskap #131683] |
Di., 16 Junie 2020 17:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25532 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
europium
Afbreking: eu•ro•pi•um
Selfstandige naamwoord: europium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Eu en atoomgetal 63.
Gebruik:
• Europium is 'n sagte, silweragtige metaal wat tot die lantaniede behoort en as een van die mees reaktiewe seldsame aardelemente beskou word.
Afgelei:
• europiumatoom
• europiumoksied
Vertaling:
Engels: europium
Nederlands: europium
Nota:
• Die element is na die kontinent Europa genoem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|