Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » barium
barium [boodskap #131630] So., 14 Junie 2020 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25915
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
barium
Afbreking: ba•ri•um


Selfstandige naamwoord: barium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ba en atoomgetal 56.

Gebruik:
Barium is 'n sagte, silwerwit aardalkalimetaal wat onder meer in die vervaardiging van glas, keramiek en vuurwerke gebruik word.

Afgelei:
• bariumasetaat
• bariumatoom
• bariumchloried
• bariumkarbonaat
• bariumnitraat
• bariumsulfaat
• bariumoksied
• bariumtitanaat
• bariumverbinding

Vertaling:
Engels: barium
Nederlands: barium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 21 Julie 2026 19:53]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sesium
Volgende onderwerp: lantaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 25 02:29:50 UTC 2026