Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sesium
sesium [boodskap #131629] So., 14 Junie 2020 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25567
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sesium
Afbreking: se•si•um


Selfstandige naamwoord: sesium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cs en atoomgetal 55.

Gebruik:
Sesium is 'n sagte, silwergoue alkalimetaal met 'n smeltpunt van 28 °C en een van net vyf metale wat by of naby kamertemperatuur vloeibaar is.

Afgelei:
• sesiumatoom
• sesiumchloried
• sesiumdamp
• sesiumfluoried
• sesiumhidroksied
• sesiumsianied
• sesiumverbinding

Vertaling:
Engels: caesium
Nederlands: cesium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xenon
Volgende onderwerp: barium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 22 05:14:49 UTC 2026