| sirkonium [boodskap #131613] |
So., 14 Junie 2020 18:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26064 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sirkonium
Afbreking: sir•ko•ni•um
Selfstandige naamwoord: sirkonium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Zr en atoomgetal 40.
Gebruik:
• Sirkonium is 'n sterk, glansende grys oorgangsmetaal wat onder meer in kernreaktore, keramiek en legerings gebruik word.
Afgelei:
• sirkoniumatoom
• sirkoniumlegering
• sirkoniumnitried
• sirkoniumoksied
Vertaling:
Engels: zirconium
Nederlands: zirkonium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 08 Augustus 2026 20:02] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|