Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » yttrium
yttrium [boodskap #131612] So., 14 Junie 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Erts wat yttrium dra.
Erts wat yttrium dra.
yttrium
Afbreking: yt•tri•um


Selfstandige naamwoord: yttrium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Y en atoomgetal 39.

Gebruik:
Yttrium is 'n silwerkleurige oorgangsmetaal wat algemeen in seldsame aardminerale voorkom.

Afgelei:
• yttriumaluminiumgranaat
• yttriumatoom
• yttriumfluoried
• yttriumoksied
• yttriumvanadaat

Vertaling:
Engels: yttrium
Nederlands: yttrium

Nota:
• Yttrium en terbium is genoem na Ytterby, 'n dorpie in Swede.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stronsium
Volgende onderwerp: sirkonium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 15:56:46 UTC 2026