| yttrium [boodskap #131612] |
So., 14 Junie 2020 18:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Erts wat yttrium dra.
yttrium
Afbreking: yt•tri•um
Selfstandige naamwoord: yttrium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Y en atoomgetal 39.
Gebruik:
• Yttrium is 'n silwerkleurige oorgangsmetaal wat algemeen in seldsame aardminerale voorkom.
Afgelei:
• yttriumaluminiumgranaat
• yttriumatoom
• yttriumfluoried
• yttriumoksied
• yttriumvanadaat
Vertaling:
Engels: yttrium
Nederlands: yttrium
Nota:
• Yttrium en terbium is genoem na Ytterby, 'n dorpie in Swede waar minerale wat die elemente bevat gemyn is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|