Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argon
argon [boodskap #131581] So., 14 Junie 2020 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25925
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
argon
Afbreking: ar•gon


Selfstandige naamwoord: argon
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ar en atoomgetal 18.

Gebruik:
Argon is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose edelgas wat ongeveer 1% van die Aarde se atmosfeer uitmaak.

Afgelei:
• argonatoom
• argonlamp
• argonverbinding

Vertaling:
Engels: argon
Nederlands: argon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chloor
Volgende onderwerp: kalium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 26 02:51:26 UTC 2026