| Jy wat jou op die wysheid roem [boodskap #11055] |
Sa., 18 Oktober 1997 00:00  |
David Gilliland
Boodskappe: 4 Geregistreer: Oktober 1997
|
Junior Lid |
|
|
In een van my gunsteling Koos Du Plessis liedjies, Die swerwer, kom die
volgende woorde voor:
Wie sou jy die swerwer noem, die een met tas en reis biljet......
My vraag gaan oor die woorde (of moontlik een woord) reis-biljet.
Dit is duidelik dat ek deel is van die jonger generasie want ek het nog
nooit die woord in 'n alledaagse gesprek gehoor of gesien in 'n boek of
tydskrif nie.
Kan 'n wyse my verduidelik wat die betekenis daarvan is? As ek moes raai
sou ek se dit is 'n hoed?
Gloudina?
--
snorre
( ~ )( ~ )
(* ' {} ' *)
''''''''''''''
~
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jy wat jou op die wysheid roem [boodskap #11125 is 'n antwoord op boodskap #11055] |
Di., 28 Oktober 1997 00:00  |
David Gilliland
Boodskappe: 4 Geregistreer: Oktober 1997
|
Junior Lid |
|
|
> "David Gilliland" writes: > In een van my gunsteling Koos
Du Plessis liedjies, Die swerwer, kom die
>> volgende woorde voor:
>> Wie sou jy die swerwer noem, die een met tas en reis biljet......
>> My vraag gaan oor die woorde (of moontlik een woord) reis-biljet.
>> Dit is duidelik dat ek deel is van die jonger generasie want ek het nog
>> nooit die woord in 'n alledaagse gesprek gehoor of gesien in 'n boek of
>> tydskrif nie.
>> Kan 'n wyse my verduidelik wat die betekenis daarvan is? As ek moes raai
>> sou ek se dit is 'n hoed?
>>
>> Gloudina?

Nou voel ek regtigwaar soos 'n swaap want ek kon dit self opgelos het....
Op die oomblik sit ek in Milan (vir meer as 'n jaar al) en die woord vir
trein (Metro) of bus kaartjie in Italiaans is, "Bigliette". (uitspraak
billie-ette) en klink soos raai wat? : biljet.
My pa sou gese het "Ook maar lekker toe ne".
Groetnis
snorre
( ~ )( ~ )
(* ' {} ' *)
''''''''''''''
~
|
|
|
|