Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gepraat
gepraat [boodskap #126334] Sa., 01 Junie 2019 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25479
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gepraat
Afbreking: ge•praat
Samestelling: ge- + praat



Werkwoord: praat
Verlede tyd: het gepraat
Teenwoordige deelwoord: pratend, pratende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van praat: iets gesê, die gedagtes hardop uitgespreek.

Gebruik:
• Het jy nie geluister toe jou ma met jou gepraat het nie?
• Afrikaans is 'n taal wat veral in Suider-Afrika en Namibië gepraat word.

Vertaling:
Engels: talked
Nederlands: gepraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Japannese
Volgende onderwerp: skole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 14 18:23:16 UTC 2026