Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skole
skole [boodskap #126335] Sa, 01 Junie 2019 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skole
Afbreking: sko•le
Uitspraak: /ˈskuə̯lə/



Selfstandige naamwoord: skool
Meervoud: skole
Verkleinwoord: skooltjie
Meervoud van verkleining: skooltjies

Betekenis:
• Meervoud van skool; meer as een skool.

Gebruik:
• Daar is 'n aanslag op Afrikaanse skole.
• Groot skole visse het by ons verby geswem.

Vertaling:
Engels: schools; shoals
Nederlands: schools

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gepraat
Volgende onderwerp: deelgeneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 01:56:05 MGT 2024