| Re: 98 trip [boodskap #9124] |
Di., 22 April 1997 00:00  |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
|
On Tue, 22 Apr 97 09:03:40, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 98 trip [boodskap #9243 is 'n antwoord op boodskap #9124] |
Wo., 30 April 1997 00:00  |
KLAASVAKIE
Boodskappe: 53 Geregistreer: Oktober 1996
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina skryf:
A, die volgende vergadering van die KKK : Klaasvakie en Koos in
Klerksdorp. As sy met jou klaar is, kan ek ook 'n afspraak maak,
Koos?
Die tannie met die kappie, wat volgens Blikkies daar in
Los Angeles net koppies tee sit en drink. Bly ek bly nie
in Los Angeles nie, anders sou my koppie gister in die
piering gerinkel het.
-------------------------------------------oOo-------------- --------------
------------
Gloudina jy het 'n sin vir humor ook, goed vir jou,,,,,:^)
JHV
|
|
|
|