| Afrikaanse Taal Groep - Stigting [boodskap #8188] |
Ma., 27 Januarie 1997 00:00  |
Blue Peter[2]
Boodskappe: 15 Geregistreer: Januarie 1997
|
Junior Lid |
|
|
Dankie vir die belangstelling. Ek is trots op my moedertaal, Afrikaans, en wil
graag die taal bevorder, sosiaal, akademies en kultuur. Ek wil graag van
belangstellendes hoor in die omgewing van Kaapstad wat daarin belang sal stel
om periodies (maandeliks) bymekaar te kom om sake aangaande Afrikaans te
bespreek. Die onderwerpe kan redelik wyd uitlopend wees, maar is ten doel om
Afrikaans te bevorder.
Alle belangstellendes kan my via e-pos kontak.
Ek sien uit na julle reaksie!
Groete
Gerhard
(N.S. Miskien is daar alreeds sulke groepe in die omgewing, laat my weet.....)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse Taal Groep - Stigting [boodskap #8285 is 'n antwoord op boodskap #8188] |
Vr., 31 Januarie 1997 00:00   |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 1996
|
Volle Lid |
|
|
On Mon, 27 Jan 97 15:14:57 GMT, am...@iafrica.com
(Blue Peter) wrote: Gerhard het geskryf:
Die onderwerpe kan redelik wyd uitlopend wees,
maar is ten doel om ..ens,,
Ja, daar is mense wat belangstel, maar hier moet
ek byseg dat nie alle afrikaners ook christine is
nie,hoekom ek dit spesifiek noem is omdat ons al
keelvol is van soetsappighede/klubs/groepe wat
met gebed open en sluit.
Die christine op die NG hoef nou ook nie hul
vlerke in 'n knoop te kry hieroor nie, vryheid van
godsdiens is mos aan die orde van die dag !!
Alhoewel ek tydelik in Thailand is, sal ek graag
by 'n taalgroep wil aansluit in Kaapstad, met my
terugkeer aan die einde van die jaar.
Vyg
...................................
plant 'n boontjierank...
...................................
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse Taal Groep - Stigting [boodskap #8308 is 'n antwoord op boodskap #8188] |
So., 02 Februarie 1997 00:00  |
Blue Peter[2]
Boodskappe: 15 Geregistreer: Januarie 1997
|
Junior Lid |
|
|
> In article ,
> am...@iafrica.com says...
>>
>>
>>
>> Dankie vir die belangstelling. Ek is trots op my moedertaal, Afrikaans,
> en wil
>> graag die taal bevorder, sosiaal, akademies en kultuur.
>
>
> HOEKOM verskyn jou naam dan as BLUE PETER op die nuusgroep?
>>
>>> Some
Ek sien jy doen self nie sleg met handhawing van Afrikaans nie! Miskien moet
jy maar eers in jou eie oge kyk jong!
Vriendelike Groete
Gerhard
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse Taal Groep - Stigting [boodskap #8309 is 'n antwoord op boodskap #8188] |
So., 02 Februarie 1997 00:00  |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
am...@iafrica.com says...
>
>
>
> Dankie vir die belangstelling. Ek is trots op my moedertaal, Afrikaans, en wil
> graag die taal bevorder, sosiaal, akademies en kultuur.
HOEKOM verskyn jou naam dan as BLUE PETER op die nuusgroep?
Some handhawing van jou moedertaal,he`?
|
|
|
|