Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Op reis in Suid Afrika!
Re: Op reis in Suid Afrika! [boodskap #8307] So, 02 Februarie 1997 00:00
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Karel,
Welkom in Suid Afrika! Ek is van Kaapstad. As jy belangstel om vir 'n bootrit
vanaf Kaapstad na Clifton, Kampsbaai, Sandybaai en Houtbaai te gaan, kan jy my
gerus kontak by (021) 557-2663 (huis) of (021) 551-5596 (werk). Ek het 'n
groot Rubberduck-boot (semi-ridig) en vat af-en-toe mense op so 'n trip.

Dit gee vir jou 'n verskillende perspektief van Kaapstad peninsula..... Ek vat
ook mense uit om kreef te vang in Kommetjie. As jy belang stel kontak my gerus
per telefoon of email....

Vriendelike groete van die Moeder Stad

Gerhard Laubscher

(N.S. Enige iemand wat belangstel in so 'n ekskursie kan my gerus kontak !!)

> hoi,
>
> in februari verblijven we een maand in zuid afrika
>
> als je interessante sites weet waar we culturele informatie kunnen
> halen, mag je die altijd doormailen
> (films, musea, leuke plekjes, ...)
>
> alvast bedankt
> Karel.
>

--
'Die herhinneringe aan Gerhardus
is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'
Vorige onderwerp: Afrikaanse Taal Groep - Stigting
Volgende onderwerp: CD van Johannes Kerkorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:06:14 MGT 2024