Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Vir Suidwesteren die bakkie manne
Vir Suidwesteren die bakkie manne [boodskap #116013] Ma, 21 Januarie 2008 08:47 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nog iets waaraan ek gedink het:

Is dit regtig beter om 'n diesel voertuig te koop, sienende dat hy meer
gereeld vir dienste moet gaan wat redelik duur is (duurder as 'n pertol
motor) glo ek, en die feit dat diesel net soveel en soms duurder is as
petrol.
Re: Vir Suidwesteren die bakkie manne [boodskap #116018 is 'n antwoord op boodskap #116013] Ma, 21 Januarie 2008 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1200904728.98042@vasbyt.isdsl.net...
> Nog iets waaraan ek gedink het:
>
>
> Is dit regtig beter om 'n diesel voertuig te koop, sienende dat hy meer
> gereeld vir dienste moet gaan wat redelik duur is (duurder as 'n pertol
> motor) glo ek, en die feit dat diesel net soveel en soms duurder is as
> petrol.
----Dis nou 'n lekker argument! As jy 'n diesel nie so 100 000km per jaar
gebruik nie, dan is dit nie kosteeffektief om 'n diesel te kies bo 'n
petrolenjin nie. Sommer met die koste van die diesel wat so ongeveer
30 -40 000 duurder is as die soortgelyke petrolbakkie, sal jy op
brandstofbesparing alleen so om en by 140-180 000km moet ry voor jy
gelykbreek.
Maar dis weer 'n anderste argument wat waar is, maar in die praktyk nie
altyd heeltemal waar is nie. Baie sal afhang van watter tipe voertuig jy
koop. Die diesel kos sy R40 000 meer, maar as alles goed is, dan sal hy
vir daai ekstra geld ook inruil. Maar dan weer, op die ander kant van die
muntstuk, as dit 'n Toyota diesel is, dan is dit 'n redelike argument, maar
as dit bv 'n Isuzu is, dan gaan jy gelukkig wees om 'n inruil op hulle
diesel te kry!
Maar dan weer, as jy elke dag petrol by 'n petrolbakkie moet ingooi teen
6km/liter en dit pynig jou om so aanmekaar geld te trek, dan bid jy weer vir
'n diesel.
Ek sou reken dat die common rail turbo diesel van vandag is 'n 'nice to
have' en miskien moet jy die probleem uit daardie oogpunt benader. Veral
die groter diesels trek soos 'n stoomtrein en is een van die lekkerste en
veiligste motors om te bestuur op die pad omdat dit so maklik en vinnig
versnel en verbygaan [wat die gevaarlikste ding is om te doen op die oop
pad] veel minder traumaties maak. Laai hoim vol vrag en jy voel skaars 'n
verskil aan sy krag. Dis lekker, glo my. Ook as jy by die brandstofpomp
kom en hy gooi nie slegter as 8km/liter al maak jy wat nie, dan voel jy goed
en jy stres nie daaroor nie........
..........jou stres kom later as jy die hoër paaiment moet betaal vir jou
duurder diesel, maar dan is dit net een stres per maand teenoor amper elke
dag se stres oor die petrolgebruik en -pryse! Ek sou reken maak vrede met
die diesel se hoër aankoopsprys en die hoër paaiment en geniet weer
motorbestuur vir 'n slag!
Dienste? Ek het jou mos gesê jy moet Toyota koop. Hulle is goedkoper
en jou dienste is gratis. Dit kos nada...fokol.
Re: Vir Suidwesteren die bakkie manne [boodskap #116019 is 'n antwoord op boodskap #116018] Ma, 21 Januarie 2008 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:qZydnRrfvdVk8QnanZ2dnUVZ8v2vnZ2d@saix.net...
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1200904728.98042@vasbyt.isdsl.net...
>> Nog iets waaraan ek gedink het:


>> Is dit regtig beter om 'n diesel voertuig te koop, sienende dat hy meer
>> gereeld vir dienste moet gaan wat redelik duur is (duurder as 'n pertol
>> motor) glo ek, en die feit dat diesel net soveel en soms duurder is as
>> petrol.
> ----Dis nou 'n lekker argument! As jy 'n diesel nie so 100 000km per
> jaar gebruik nie, dan is dit nie kosteeffektief om 'n diesel te kies bo 'n
> petrolenjin nie. Sommer met die koste van die diesel wat so ongeveer
> 30 -40 000 duurder is as die soortgelyke petrolbakkie, sal jy op
> brandstofbesparing alleen so om en by 140-180 000km moet ry voor jy
> gelykbreek.
> Maar dis weer 'n anderste argument wat waar is, maar in die praktyk nie
> altyd heeltemal waar is nie. Baie sal afhang van watter tipe voertuig jy
> koop. Die diesel kos sy R40 000 meer, maar as alles goed is, dan sal hy
> vir daai ekstra geld ook inruil. Maar dan weer, op die ander kant van
> die muntstuk, as dit 'n Toyota diesel is, dan is dit 'n redelike argument,
> maar as dit bv 'n Isuzu is, dan gaan jy gelukkig wees om 'n inruil op
> hulle diesel te kry!
> Maar dan weer, as jy elke dag petrol by 'n petrolbakkie moet ingooi
> teen 6km/liter en dit pynig jou om so aanmekaar geld te trek, dan bid jy
> weer vir 'n diesel.
> Ek sou reken dat die common rail turbo diesel van vandag is 'n 'nice to
> have' en miskien moet jy die probleem uit daardie oogpunt benader. Veral
> die groter diesels trek soos 'n stoomtrein en is een van die lekkerste en
> veiligste motors om te bestuur op die pad omdat dit so maklik en vinnig
> versnel en verbygaan [wat die gevaarlikste ding is om te doen op die oop
> pad] veel minder traumaties maak. Laai hoim vol vrag en jy voel skaars
> 'n verskil aan sy krag. Dis lekker, glo my. Ook as jy by die
> brandstofpomp kom en hy gooi nie slegter as 8km/liter al maak jy wat nie,
> dan voel jy goed en jy stres nie daaroor nie........
> ..........jou stres kom later as jy die hoër paaiment moet betaal vir jou
> duurder diesel, maar dan is dit net een stres per maand teenoor amper elke
> dag se stres oor die petrolgebruik en -pryse! Ek sou reken maak vrede
> met die diesel se hoër aankoopsprys en die hoër paaiment en geniet weer
> motorbestuur vir 'n slag!
> Dienste? Ek het jou mos gesê jy moet Toyota koop. Hulle is
> goedkoper en jou dienste is gratis. Dit kos nada...fokol.

Ek het vantevore my sê hieroor gesê. Nou beaam ek net wat jy sê. Ek het
nog nie een enkele dag spyt gekry oor my D-4D nie. En, Riaan, as jy een
koop, sal jy ook nie spyt kry nie, behalwe as jy nou regtig dit nie kan
bekostig nie. Maar met die huidige stygende rentekoerse, etc. is ek amper
seker jy gaan 'n nuwe shape een met min kms op vir 'n goeie prys op die
internet raakloop - êrens gaan daar iemand wees wat skielik van sy bakkie
ontslae moet raak omdat hy in die knyp sit met die paaiement. 'n Jaar
gelede kon jy nie 'n 2e handse Toyota dubbelkajuit in OL êrens op 'n vloer
kry nie - ek het na 'n groot soektog één raakgeloop en hom net een kyk
gegee, toe gaan koop ek maar die nuwe een. Nou staan hulle orals op die
vloer, soos Tito Mboweni die mense gewaarsku het.
Re: Vir Suidwesteren die bakkie manne [boodskap #116020 is 'n antwoord op boodskap #116019] Ma, 21 Januarie 2008 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:--idne4zIMPnEwnanZ2dnUVZ8qugnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:qZydnRrfvdVk8QnanZ2dnUVZ8v2vnZ2d@saix.net...

>> "Riaan" wrote in message
>> news:1200904728.98042@vasbyt.isdsl.net...
>
> Ek het vantevore my sê hieroor gesê. Nou beaam ek net wat jy sê. Ek het
> nog nie een enkele dag spyt gekry oor my D-4D nie. En, Riaan, as jy een
> koop, sal jy ook nie spyt kry nie, behalwe as jy nou regtig dit nie kan
> bekostig nie. Maar met die huidige stygende rentekoerse, etc. is ek amper
> seker jy gaan 'n nuwe shape een met min kms op vir 'n goeie prys op die
> internet raakloop - êrens gaan daar iemand wees wat skielik van sy bakkie
> ontslae moet raak omdat hy in die knyp sit met die paaiement. 'n Jaar
> gelede kon jy nie 'n 2e handse Toyota dubbelkajuit in OL êrens op 'n vloer
> kry nie - ek het na 'n groot soektog één raakgeloop en hom net een kyk
> gegee, toe gaan koop ek maar die nuwe een. Nou staan hulle orals op die
> vloer, soos Tito Mboweni die mense gewaarsku het.
-------Waar's OL? Gaan dit nie maar elke jaar so na die Desember seisoen
nie? Ander ouens wat vinnig bakkies verkoop, is die verhuringsmaatskappye.
Hulle moet voor 'n jaar verby is, smous want dan hoef hulle nie VAT te
betaal op die voertuig nie, of so iets? As jy nou rêrig iets besonders wil
ry, kry die 3.0D-4D, laat chip hom en jou holhare is nooit weer anders as
reguit nie! Hehe.
Maar ek moet sê ek wag vir die dag dat Toyta die V8 diesel cruiser met
twin turbo hier bekendstel. Hulle reken as jy kalm ry met die stasiewa [so
'n vaal 120] dan gee dit beter as 10km/liter. Vir 'n voertuig van 2 ton is
dit fantasties.
>
Re: Vir Suidwesteren die bakkie manne [boodskap #116174 is 'n antwoord op boodskap #116020] Ma, 04 Februarie 2008 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:wfSdnf8amsvrNQnaRVnyjAA@saix.net...
>
> "Torreke" wrote in message
> news:--idne4zIMPnEwnanZ2dnUVZ8qugnZ2d@saix.net...

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:qZydnRrfvdVk8QnanZ2dnUVZ8v2vnZ2d@saix.net...
>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1200904728.98042@vasbyt.isdsl.net...

>> Ek het vantevore my sê hieroor gesê. Nou beaam ek net wat jy sê. Ek
>> het nog nie een enkele dag spyt gekry oor my D-4D nie. En, Riaan, as jy
>> een koop, sal jy ook nie spyt kry nie, behalwe as jy nou regtig dit nie
>> kan bekostig nie. Maar met die huidige stygende rentekoerse, etc. is ek
>> amper seker jy gaan 'n nuwe shape een met min kms op vir 'n goeie prys op
>> die internet raakloop - êrens gaan daar iemand wees wat skielik van sy
>> bakkie ontslae moet raak omdat hy in die knyp sit met die paaiement. 'n
>> Jaar gelede kon jy nie 'n 2e handse Toyota dubbelkajuit in OL êrens op 'n
>> vloer kry nie - ek het na 'n groot soektog één raakgeloop en hom net een
>> kyk gegee, toe gaan koop ek maar die nuwe een. Nou staan hulle orals op
>> die vloer, soos Tito Mboweni die mense gewaarsku het.
> -------Waar's OL? Gaan dit nie maar elke jaar so na die Desember seisoen
> nie? Ander ouens wat vinnig bakkies verkoop, is die
> verhuringsmaatskappye. Hulle moet voor 'n jaar verby is, smous want dan
> hoef hulle nie VAT te betaal op die voertuig nie, of so iets? As jy nou
> rêrig iets besonders wil ry, kry die 3.0D-4D, laat chip hom en jou holhare
> is nooit weer anders as reguit nie! Hehe.
> Maar ek moet sê ek wag vir die dag dat Toyta die V8 diesel cruiser met
> twin turbo hier bekendstel. Hulle reken as jy kalm ry met die stasiewa
> [so 'n vaal 120] dan gee dit beter as 10km/liter. Vir 'n voertuig van 2
> ton is dit fantasties.

>
Moenie vergeet nie dat een diesel baie min verbruik en min onderhoud moet
kry;ook dat een diesel prakties nie verslytbaar is nie;el weet van motors
wat 500.000 km gedoen het.
Re: Vir Suidwesteren die bakkie manne [boodskap #116176 is 'n antwoord op boodskap #116174] Ma, 04 Februarie 2008 20:56 Na vorige boodskap
heksie  is tans af-lyn  heksie
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Feb 4, 6:26 pm, "MoN" wrote:
> "Suidwester" schreef in berichtnews:wfSdnf8amsvrNQnaRVnyjAA@saix.net...
>
>
>
>
>
>> "Torreke" wrote in message
>> news:--idne4zIMPnEwnanZ2dnUVZ8qugnZ2d@saix.net...
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:qZydnRrfvdVk8QnanZ2dnUVZ8v2vnZ2d@saix.net...
>
>>>> "Riaan" wrote in message
>>>> news:1200904728.98042@vasbyt.isdsl.net...
>
>>> Ek het vantevore my sê hieroor gesê.  Nou beaam ek net wat jy sê.   Ek
>>> het nog nie een enkele dag spyt gekry oor my D-4D nie.  En, Riaan, as jy
>>> een koop, sal jy ook nie spyt kry nie, behalwe as jy nou regtig dit nie
>>> kan bekostig nie.  Maar met die huidige stygende rentekoerse, etc. is ek
>>> amper seker jy gaan 'n nuwe shape een met min kms op vir 'n goeie prys op
>>> die internet raakloop - êrens gaan daar iemand wees wat skielik van sy
>>> bakkie ontslae moet raak omdat hy in die knyp sit met die paaiement.  'n
>>> Jaar gelede kon jy nie 'n 2e handse Toyota dubbelkajuit in OL êrens op 'n
>>> vloer kry nie - ek het na 'n groot soektog één raakgeloop en hom net een
>>> kyk gegee, toe gaan koop ek maar die nuwe een.  Nou staan hulle orals op
>>> die vloer, soos Tito Mboweni die mense gewaarsku het.
>> -------Waar's OL?   Gaan dit nie maar elke jaar so na die Desember seisoen
>> nie?   Ander ouens wat vinnig bakkies verkoop, is die
>> verhuringsmaatskappye. Hulle moet voor 'n jaar verby is, smous want dan
>> hoef hulle nie VAT te betaal op die voertuig nie, of so iets?   As jy nou
>> rêrig iets besonders wil ry, kry die 3.0D-4D, laat chip hom en jou holhare
>> is nooit weer anders as reguit nie!   Hehe.
>>    Maar ek moet sê ek wag vir die dag dat Toyta die V8 diesel cruiser met
>> twin turbo hier bekendstel.   Hulle reken as jy kalm ry met die stasiewa
>> [so 'n vaal 120] dan gee dit beter as 10km/liter.   Vir 'n voertuig van 2
>> ton is dit fantasties.
>
> Moenie vergeet nie dat een diesel baie min verbruik en min onderhoud moet
> kry;ook dat een diesel prakties nie verslytbaar is nie;el weet van motors
> wat 500.000 km gedoen het.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

nevermind die tegniese details, ek ry n isuzu frontier,
dit sit hoog en ek kan lekker uitkyk oor die pad ,
ek hoef nie meer in zips vas te kyk nie, daar's altyd plek
by die diesel deel van die petrolstasie, die kar is hardgebak
en frommel nie sommer op in ongelukke nie en taxis vat
nie kanse met my nie- dis goed genoeg rede vir my en as ek
lus is vat ek gou die pad van die kaap na die bosveld toe
om vir my pa te gaan kuier.
(ek het al geleer om te parkeer asof ek n mini ry tot baie
mense se bekommernis tot hulle sien hoe netjies ek dit doen)
- manne, ek hou van my blink vosperd, dis n goeie ryding !
groete heksie
Vorige onderwerp: Enjins
Volgende onderwerp: opper en opper en opper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:47:59 MGT 2024