|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe bymekaarkomplek? [boodskap #114133 is 'n antwoord op boodskap #114132] |
Wo., 06 Junie 2007 07:46  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 6 Jun 2007 08:54:23 +0200, "Riaan" wrote:
> "Grace Kelly" wrote in message
> news:1181033307.865636.264660@n4g2000hsb.googlegroups.com...
>> Hi julle!
>> Is daar 'n bymekaarkomplek in die Noord Kaap? Naby Calvinia?
>> Tanya weet jy dalk?
>
> Aanvanklik gedink dit is per ongeluk ge-crosspost, maar dit is nie. Dit sal
> dalk help as die persoon ons meer vertel van die aard van die byeenkoms. Ek
> meen as dit is om na Steve Hofmeyer en kie te luister dan stel ek persoonlik
> nie regtig belang nie.
>
>
>
> En ek verstaan ons het 'n Tanya op die groep. Sover ek weet maak ek nie
> gebruik van 'n block list nie, so ek wonder hoekom ek nog nie 'n enkele
> plasing van haar gesien het nie.
>
Ons is slegs sowat 75 gereelde deelnemers hier, Riaan, en ek het die
lys so pas deurgekyk en daar is geen Tanya op nie.
|
|
|
|