| Swartbergpas [boodskap #113956] |
Wo., 02 Mei 2007 10:31  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek het hierdie naweek 'n ou vrees oorwin - ek het oor die Swartbergpas
gery. Prins Albert had 'n olyffees, toe gaan kampeer ons by die
Stompdriftdam naby De Rust en vandaar het ons rondgery.
Wat 'n wonderlike wêreld! Daar is letterlik 'n horde besoekpunte in
die area - klowe, valleie, dorpies, grotte, snaakse heuwels - ek sal
weer moet gaan! En weer, en weer...
Moenie, soos ek, oor die pas ry as die kruin in wolke is nie. Scary.
Moenie dink jy gaan rustig kampeer tussen 'n klomp viriele Boerklonge
en -niggies nie. Vat genoeg drank saam om dit stil te drink.
Weet ook dat dit nooit daar reën nie, tensy dit presies op die oomblik
is wat jy moet tent opslaan. En, dat die reën daarna sal ophou.
Is hier van die mense wat hier skryf wat al Gamkaskloof in was? Lekker
afval uit Die Hel geëet op Prins Albert.
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113960 is 'n antwoord op boodskap #113956] |
Wo., 02 Mei 2007 16:58   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 2 May 2007 03:31:19 -0700, Koot wrote:
> Ek het hierdie naweek 'n ou vrees oorwin - ek het oor die Swartbergpas
> gery.
Ek het dit vroeër as jy gedoen - was sowat 10 jaar oud.
Het nie self bestuur nie - my ma se man het.
Mosselbaai na Outshoorn of so iets. Kan nie mooi onthou nie,
dit was meer as 5 jaar gelede. George en PE was ook erens in die
prentjie.
Daar was 44gallon dromme water elke paar honderd treë
teen die pas op. Snaaks, ek was niks geworrie nie.
Kaptein van die bende gewees en dit sou nie na behore gewees
het om 'n sussie te wesie. Daar was buitendien ookie 'n perd
wat ek nie kon ry nie, en kallers ook. En donkies.
Wat is nou jou storie met die Swartbergpas(sietjie)?
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113963 is 'n antwoord op boodskap #113962] |
Wo., 02 Mei 2007 18:28   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 02 May 2007 20:19:08 +0200, Ferdi wrote:
> On Wed, 02 May 2007 18:58:43 +0200, Dave wrote:
>
> >> Ek het hierdie naweek 'n ou vrees oorwin - ek het oor die Swartbergpas
>>> gery.
>> Ek het dit vroeër as jy gedoen - was sowat 10 jaar oud.
>> Het nie self bestuur nie - my ma se man het.
>> Mosselbaai na Outshoorn of so iets. Kan nie mooi onthou nie,
>> dit was meer as 5 jaar gelede. George en PE was ook erens in die
>> prentjie.
>> Daar was 44gallon dromme water elke paar honderd treë
>> teen die pas op. Snaaks, ek was niks geworrie nie.
>> Kaptein van die bende gewees en dit sou nie na behore gewees
>> het om 'n sussie te wesie. Daar was buitendien ookie 'n perd
>> wat ek nie kon ry nie, en kallers ook. En donkies.
>> Wat is nou jou storie met die Swartbergpas(sietjie)?
>
> In die 60's en die 70's was die pas actually die kortste roete van
> Oudtshoorn na Beaufort Wes - korter as deur Meiringspoort - en vir
> reisigers wat daai roete gereeld gery het, was kort beter. Hulle het
> soms ongeduldig geraak.
>
> Hulle het mekaar gedice met vinnige tye wat hulle oor die pas opgestel
> het.
en daar was stories oor vrese op die pas. Soos die een wat ek gehoor
het van die egpaar wat hul plaas beloof het aan 'n verbyganger as hy
hulle na benede sou neem.
Hoe waar dit sou wees weet ek nie, want dieselfde vertellers was die
grootmense wat destyds wat goëlstories vertel het asof hulle by was.
Dit wat ek gesê het van die dromme met water langs doe pad was egter
so, ter wille van enjins wat oorverhit het langs die pad.
Selfs die Van Reenens pas van tòe was daardie jare 'n uitdaging vir
sommiges.
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113964 is 'n antwoord op boodskap #113962] |
Wo., 02 Mei 2007 18:39   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 02 May 2007 20:19:08 +0200, Ferdi wrote:
>
> Hulle het mekaar gedice met vinnige tye wat hulle oor die pas opgestel
> het.
en vinnig vir toe was 80mpu. My oom het 'n Studebaker Lark gery wat op
sy naald 120mpu kon doen. Dieselfde kar het hom sy lewe en sy seun die
gebruik van sy bene gekos.
Dit is 'n spoed wat nou deur 1300 4sil karretjies met gemak oorskry
word. Jy het gesien wat vertel jou koerant van die motorfietryer wat
hier naby ons 'n R50 000 boete of 3 jaar op die hals gejaag het. En
die BMW jaer se R30 000 of 3jr boete (en miskien word hulle voertuie
gekonfiskeer!).
Dit is van die onderwerp af, maar toe jy van spoed praat van toeka se
jare, moes ek dit ophaal. Op laerskool het 'n onderwyser vertel dat
die eerste karre het gery met iemand wat vooruit geloop het met 'n
rooi vlag. Weet nie of dit ook goëlstories was nie. Glo nie dit was
oor die Swartbergpas nie:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113969 is 'n antwoord op boodskap #113965] |
Do., 03 Mei 2007 08:24   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 3 May 2007 00:19:47 -0700, Koot wrote:
>
> Dave wrote:
>
>> Dit wat ek gesê het van die dromme met water langs doe pad was egter
>> so, ter wille van enjins wat oorverhit het langs die pad.
>
> Nou moet jy weet hoe uitgefreak ek was toe ek aan die suidekant, met
> die afgaanslag, 'n ou oom (so 60?) met 'n baaisiekel driekwart teen
> die pas opgesukkel kom. En hy waai nog vir my! Ons het vir hom hande
> geklap.
Nie naastenby so uitgefreak soos ek was toe ek sien jy noem die
baasiekellér ' 'n ou oom van so 60' nie'...!
Om een of ander rede het ouderdom met die jare vorentoe
geskuif...later en later geword.
Dekades gelede was 30 oud. Toe het dit 40 geword en later 50.
Oud is 20 jaar ouer as ek - en 60 is jare lank al nie meer 20 jaar ver
nie.
Of is dit 'n geval van relatiwiteit? As die jongeling van 60 saam met
die inwoners van die ouetehuis rugby gespeel het sou jy gevra het wat
soek hy tussen die ou mense - en wanneer hy met 'n trap-der-jeug teen
die Swartpegpas opry, is hy oud?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113972 is 'n antwoord op boodskap #113971] |
Do., 03 Mei 2007 12:46   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 3 May 2007 04:43:46 -0700, Koot wrote:
>
> Dave wrote:
>> Nie naastenby so uitgefreak soos ek was toe ek sien jy noem die
>> baasiekellér ' 'n ou oom van so 60' nie'...!
>> Om een of ander rede het ouderdom met die jare vorentoe
>> geskuif...later en later geword.
>> Dekades gelede was 30 oud. Toe het dit 40 geword en later 50.
>> Oud is 20 jaar ouer as ek - en 60 is jare lank al nie meer 20 jaar ver
>> nie.
>> Of is dit 'n geval van relatiwiteit? As die jongeling van 60 saam met
>> die inwoners van die ouetehuis rugby gespeel het sou jy gevra het wat
>> soek hy tussen die ou mense - en wanneer hy met 'n trap-der-jeug teen
>> die Swartpegpas opry, is hy oud?
>
> Ek voel wat oud raak is, as ek wil opstaan, en ek is nog so sewe jaar
> jonger as daai ou. So, hy is OUD vir wat hy aanvang.
>
> Ek bel nie eers so ver as wat hy ry nie.
ja, seker is die enigste tieners op die groep bouwer en Riaan.
Nou gaan ek roei, maar nie teen die Swartbergpas op nie.
Sien jou later vanmiddag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113987 is 'n antwoord op boodskap #113985] |
Ma., 07 Mei 2007 15:11   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>
>> ja, seker is die enigste tieners op die groep bouwer en Riaan.
>
>
> Nee hel ek is 37 - Maar ek glo die Antie is 'n HELE paar jaar ouer as dit.
> Inteendeel ek dink Gloudina is die oudste van ons almal hier rond.
>
sien, dit is waarom selfs my vyande my diplomasie waardeer.
Hier het jy defnitief nie gescore nie - en haar bewondering vir my
het met selfs nog 'n kerfie gestyg.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113995 is 'n antwoord op boodskap #113993] |
Di., 08 Mei 2007 05:24   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 8 May 2007 07:20:57 +0200, "Riaan" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:k1gu335ca1fjabqob8qcf5oqib0to4kv73@4ax.com...
>
>> sien, dit is waarom selfs my vyande my diplomasie waardeer.
>
>
> Ek was in die bar of op die kakhuis toe diplomasie uitgedeel was ... Sal
> reken die gebrek daaraan is sekerlik my grootste swakpunt
>
om eerlik te wees is om onbeskof te wees
en om hoflik te wees is om 'n leunaar te wees.
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #113999 is 'n antwoord op boodskap #113997] |
Di., 08 Mei 2007 07:13   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 7 May 2007 22:58:50 -0700, Koot wrote:
>
>> Nee nog nie. Hoe groot is hy, want ons server sal hom blok indien dit meer
>> as 5MB is.
>
> So 3 Meg, so dis dalk ons stelsel wat dit blokkeer. Sal dit op my
> webblad plaas.
wat is jou webadres, Koot?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swartbergpas [boodskap #114033 is 'n antwoord op boodskap #114028] |
Wo., 16 Mei 2007 07:47  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Dave wrote:
>
> Heel interessante blad, Koot.
> Jy kan gerus meer foto's van Noorweë daar vasplak.
> Dit is 'n plek wat ek eendag as ek groot is, wil besoek,
> want ek is nogal heel nuuskierig oor Swede en Noorweë.
Ek wou ook altyd graag soontoe gaan. Die toer was nou nie alles wat ek
wou hê nie - ek sou graag meer fjords wou gesien het, en die meer
noordelike streke met middernagson.
>
> Dit blyk dat jou hele glimlaggende gesin saam was
> wat dit ietwat van 'n duurìrìge uitstappie sou gemaak het.
>
Hulle was lede van die Oos-Kaapse jeugkoor en hulle toer was geborg
deur Lotto. So, uiteindelik was dit nie so erg duur nie. Entlik 'n
wonderlike voorreg om sodoende saam met die gesin te kon gaan.
|
|
|
|