| Re: Good writing [boodskap #113748] |
Do., 12 April 2007 12:23  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On 12 Apr 2007 00:21:28 -0700, "Koot" wrote:
>
> Klink bietjie soos Dan Roodt in aksie.
as ons verkiesing hou hier waar die kieserstal nie veel meer is as 3
nie, sal Dan Roodt heerwaarskynlik die presidentskap wen.
Die kritici waag dit nie op Praag nie maar kritiseer hom graag hier op
'n nuusgroep waaraan hy hom nie steur nie, en noem dan graag
enigiemand wat met hulle verskil 'Dan'.
Dit is nie bedoel as kritiek teenoor jou nie Koot, want jy het nie
iets gesê wat dit verdien nie (nie nou nie:-) - eintlik aan die vele
dorpsidiote op die groep gedink wat hulle kritiek ver van Praag se
deure af weghou:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Good writing [boodskap #113770 is 'n antwoord op boodskap #113766] |
Vr., 13 April 2007 08:33   |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 13 Apr 2007 09:52:38 +0200, Ferdi wrote:
> On 13 Apr 2007 00:44:42 -0700, "Koot" wrote:
>
> > Dave wrote:
>>> Die kritici waag dit nie op Praag nie maar kritiseer hom graag hier op
>>> 'n nuusgroep waaraan hy hom nie steur nie, en noem dan graag
>>> enigiemand wat met hulle verskil 'Dan'.
>> Snuif - dit kwes...
>> Tog dink ek daar is plek vir iemand soos hy wat nie huiwer om 'n kwaad
>> op sy naam te noem nie, as teenwig vir die willewragtags soos die ANC
>> Youth League.
>
> Aan Dave: Dus die wat die ANV jeugliga - om een voorbeeld te noem -
> kritiseer moet dit op die ANC se webblad doen of stil bly?
> Is dit wat jy se?
Aan Ferdi: Jy sal nie besef hoe lag ek hieroor nie:-)
Rede - net na ek dit gepos het, het ek ook presies soos jy hier noem
daaroor gedink.
As jy op die boodskap kliek (en ek twyfel of jy dit het) en kliek op
'delete message body' en dan dit weer probeer oproep, sal jy kry dat
dit nie meer op die server is nie. Enkele minute na ek dit gepos het,
het ek van mening verander en dit weer uitgevee.
Maar ek waardeer ook Koot se eerlikheid wanneer hy erken dat daar
stemme soos die van Dan Roodt nodig is om wal te gooi - of moet ons
dan soos 'n klomp papperds sit en aanvaar.
Sowat twee weke gelede het 'n jong swarte voor my probeer indruk by 'n
hysbak se deur. Toe ek hom wegstamp het hy vir my gesê
dat die Ou Suid Afrika verby is en ons nou in 'n Nuwe Suid Afrika is.
Toe wys ek die klein onosel daarop dat hy sowat 18 of 20 jaar oud is
en dus in 1994 sowat 5 jaar oud was. Verder was daar in die
voorafgaande jare geen apartheid nie, en het dus nooit in sy lewe
apartheid gesmaak nie. Dit geld vir die hele anc kleuterskool.
|
|
|
|
| Re: Good writing [boodskap #113783 is 'n antwoord op boodskap #113755] |
Sa., 14 April 2007 06:59  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:1176418447.754387.156300@o5g2000hsb.googlegroups.com...
> "Koot" skryf
>
>> Klink bietjie soos Dan Roodt in aksie.
>
> Maar ongelukkig is Dan Roodt meer
> gevaarlik. Want hy maak 'n industrie
> van opstook en dwarspraat. En omdat
> hy dit in baie goeie Afrikaans skryf,
> klink dit asof hy patrioties en 'n leier
> is. Maar as mens besef dat hy dit
> doen omdat hy weet hy kan geldmaak
> uit sy "opinies," dan begin mens
> wonder. Hy verskil nie veel van die
> mense wat "Vuur" gewoonlik op
> hierdie nuusgroep aanhaal nie. Ek
> wonder of hy nie ook vanuit die
> buiteland gefinanseer word nie.
>
> Gloudina
-----Soos wat Kanada jóú politieke treurmare gefinansier het. Wat's die
verskil?
>
|
|
|
|