| Harry Potter-fliek [boodskap #107598] |
Sa., 03 Desember 2005 06:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het dit gisteraand gaan kyk - Harry Potter and the Goblet of Fire.
Baie goed gedoen - baie korter as die boek, maar die essensie van die boek
is goed saamgevat in die fliek.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Harry Potter-fliek [boodskap #107612 is 'n antwoord op boodskap #107610] |
Ma., 05 Desember 2005 06:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wag nog vir die Afrikanse weergawe van die laaste een. Weet nie wat
aangaan nie - ander kere was die Afrikaanse uitgawe binne 4 maande op die
rakke.
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1133764419.33005@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek is mal oor die Harry Potter boeke. Dit is 'n helse straf om so lank te
> moet wag voordat die finale boek op die rakke is.
>
>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:F9GdnZHqe5TQ0gzenZ2dnUVZ_sadnZ2d@is.co.za...
>>> Wat is dit met julle grootmense dat julle die kinders se boeke so
>>> lees...en flieks gaan kyk? Het julle nie genoeg fantasie in die
>>> daaglikse lewens nie?
>
|
|
|
|