Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester...
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107094 is 'n antwoord op boodskap #107090] |
Do., 17 November 2005 08:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Magnus Malan het glo vanoggend op RSG verklaar dat hulle nie hul dooies in
massagrafte gegooi het nie.....
So asof hy weet wat elke liewe offisier en manskap gedoen het.
--
Groetnis
Annette
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlh851$gf4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> enige nuus oor die massa grafte daar by julle?
>
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107095 is 'n antwoord op boodskap #107091] |
Do., 17 November 2005 08:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat - wees gerus - die meeste van ons weet dat die snare op die grens
was om vir mamma, pappa, die kerk, Pik en PW gelukkig te maak.:)))
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:seednUXAhJrfr-HeRVn-sw@is.co.za...
> soos dit nou aangaan gaan hulle almal wat op die grens was seker wil aankla
> vir "ernstige ""mense regte"" skendings"
>
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dlh851$gf4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> enige nuus oor die massa grafte daar by julle?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107103 is 'n antwoord op boodskap #107097] |
Do., 17 November 2005 09:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sjym ja - moet jou nie troos oor daardie kamstige veiligheid nie. Maar
ek het glad nie lekker geslaap nie - was te hartseer oor skoolmaats wat hul
lewe op die grens verloor het .
So, liewe eksoldaat en bewaker van die veilgheid van almal in SA op die
verste grense van 'n ander land, hoe voel jy oor die feit dat jou seun nie
meer verpligte grensdiens hoef te doen nie, of selfs nie eers meer verpligte
weermagopleiding nie?
Maak dit jou bly of hartseer?
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1132215790.523789@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek verseker jou ek was nie in die army gewees om my ma of pa gelukkig te hou
> nie, indien jy nie weet nie het ons WIT ouens nie veel van 'n keuse gehad
> nie, ons moes gaan.
>
> Ek het nie 'n idee hoe oud jy is nie maar omrede jy in die kerk koor sing
> glo ek jy is so 50+. Lekker lank veilig gelê en slaap in die aand terwyl ons
> jou opgepas het ne
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dlhdfe$pr8$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag nee wat - wees gerus - die meeste van ons weet dat die snare op die
>> grens
>> was om vir mamma, pappa, die kerk, Pik en PW gelukkig te maak.:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107104 is 'n antwoord op boodskap #107098] |
Do., 17 November 2005 10:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Agnouja, elke mens het seker maar sy/haar eie plesiertjies:)))
Om op en af in gelid op 'n oop stuk grond heen en weer te loop, terwyl
iemand met 'n snor en beperkte intelligensie jou lasterlik beledig in die
openbaar, sal ek nou nie eintlik beskou as "lekker" nie.
Maar jy is heeltemal reg - jy is geregtig om self te besluit wat vir jou
lekker was.
Vraag is net - as jy nou deur dieselfde nonsens moet gaan, gaan dit nog
steeds net so lekker wees?
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:8OGdnSliUovM3uHeRVn-ig@is.co.za...
> Ek wonder nou net hoekom het hulle wat nou so skree nooit gaan
> toi toi sodat verpligte diensplig afgetstel moes word nie ?
>
> Die army was eintlik bevange lekker ook gewees. Ek het nou kontak
> met al my army pelle. Dit was hard en moeilik en lekker in een asem
>
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1132215790.523789@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek verseker jou ek was nie in die army gewees om my ma of pa gelukkig te
>> hou nie, indien jy nie weet nie het ons WIT ouens nie veel van 'n keuse
>> gehad nie, ons moes gaan.
>>
>> Ek het nie 'n idee hoe oud jy is nie maar omrede jy in die kerk koor sing
>> glo ek jy is so 50+. Lekker lank veilig gelê en slaap in die aand terwyl
>> ons jou opgepas het ne
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:dlhdfe$pr8$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag nee wat - wees gerus - die meeste van ons weet dat die snare op die
>>> grens
>>> was om vir mamma, pappa, die kerk, Pik en PW gelukkig te maak.:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107106 is 'n antwoord op boodskap #107101] |
Do., 17 November 2005 10:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En dit is nie al nie - hulle dink ook hulle het slegs, spesiaal, die blanke,
nasionale christene beskerm en beveilig:))
Ek word uitgeskel omdat ek as vrou glo lekker rustig gaan slaap het, terwyl
hulle so lekker daar op die grens tekere gegaan het.
Nie 'n dooie woord oor al die ander mense in SA ( swartes, bruines,
watookaal) wat ook maar kopskuddend die malligheid gadegeslaan het, en
verlig was om nie vir normaalheidsonthalwe oorsee te gaan sit en wys word
nie.
--
Groetnis
Annette
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlhjfv$6ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die whiteys dink hulle het alleen likes die volk beveilig en
> verdedig.....wat van die destydse Kleurling Korps?
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1132215790.523789@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek verseker jou ek was nie in die army gewees om my ma of pa gelukkig te
>> hou nie, indien jy nie weet nie het ons WIT ouens nie veel van 'n keuse
>> gehad nie, ons moes gaan.
>>
>> Ek het nie 'n idee hoe oud jy is nie maar omrede jy in die kerk koor sing
>> glo ek jy is so 50+. Lekker lank veilig gelê en slaap in die aand terwyl
>> ons jou opgepas het ne
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:dlhdfe$pr8$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag nee wat - wees gerus - die meeste van ons weet dat die snare op die
>>> grens
>>> was om vir mamma, pappa, die kerk, Pik en PW gelukkig te maak.:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107129 is 'n antwoord op boodskap #107090] |
Do., 17 November 2005 14:10   |
Deneneile
Boodskappe: 65 Geregistreer: November 2005
|
Volle Lid |
|
|
Jip dit is die naam LMG
"Suidwester" skryf in boodskap news:G8adnSDp35JDHOHenZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dlhn44$d7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Een van my vriende vertel altyd van die grens en jislaaik dit is stories
>> wat jou laat hang aan sy lippe, van hoe hyena om hulle kamp was wat
>> vullis uit grawe
> ------Daar was baie snaakse dinge wat in die veld gebeur het en veral die
> spul stadsjapies het gely onder die onkunde van die veld. Ons het een
> aand baie pret gehad met die 'leeu' wat net buite die basis brul en die
> spul stadsjapies in hulle broeke gebewe het met die gewere gelaai vir die
> aanslag.......hulle het nie geweet 'n volstruis se geraas vir die
> ongeoefende oor klink baie soos 'n leeu nie!
>
> en van hoe hy altyd jammer voel vir vandag se swartes om hom, want hy
>> vertel net hy het baie van hulle doodgeskiet op die grens
> -----Ek is jammer, maar dit het niks met ras te doene nie. Dit was mense
> wat onwettig oor die land se grense gekom het met wapens wat nie oorlog
> verklaar het nie. Landmyne is gestel in publieke paaie en gewone mense
> is opgeblaas dat die stukkies vleis in die bome gehang het. Mense in
> die krale van Owamboland is brutaal vermoor as hulle nie dinge na die sin
> van die insypelaars gedoen het nie. Vroue is verkrag en vermoor, kinders
> vrekgeslaan. Ek weet nie van een enkele swart burgerlike wat willens en
> wetens met voorbedagde rade deur die SAW doodgemaak is nie.
>
> maar dit is al
>> wat hy vertel hy vertel niks verder oor die dood skietery nie, hy swyg!
>> Hy maak liewer gat van die bos dae....
> -------Wat die mense ookal vir jou vertel, die dood van enige mens is
> nooit mooi nie.
>
> Ek het nou vergeet wat die geweer was
>> maar hy het dit geskiet, die een wat gemonteer was op 'n soort tripod!
> ----Moet seker 'n LMG wees, maar dan is hy op in Bi-pod en draagbaar.
> Driepote is gebruik vir die regtige swaar goete, soos die ou Vickers.
> Maar dit het drie man gevra om 'n Vickers te beweeg en jy kan nie juis in
> die bos hol daarmee nie!
>
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107130 is 'n antwoord op boodskap #107115] |
Do., 17 November 2005 14:45   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlhn44$d7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een van my vriende vertel altyd van die grens en jislaaik dit is stories
> wat jou laat hang aan sy lippe, van hoe hyena om hulle kamp was wat vullis
> uit grawe
------Daar was baie snaakse dinge wat in die veld gebeur het en veral die
spul stadsjapies het gely onder die onkunde van die veld. Ons het een aand
baie pret gehad met die 'leeu' wat net buite die basis brul en die spul
stadsjapies in hulle broeke gebewe het met die gewere gelaai vir die
aanslag.......hulle het nie geweet 'n volstruis se geraas vir die
ongeoefende oor klink baie soos 'n leeu nie!
en van hoe hy altyd jammer voel vir vandag se swartes om hom, want hy
> vertel net hy het baie van hulle doodgeskiet op die grens
-----Ek is jammer, maar dit het niks met ras te doene nie. Dit was mense
wat onwettig oor die land se grense gekom het met wapens wat nie oorlog
verklaar het nie. Landmyne is gestel in publieke paaie en gewone mense is
opgeblaas dat die stukkies vleis in die bome gehang het. Mense in die
krale van Owamboland is brutaal vermoor as hulle nie dinge na die sin van
die insypelaars gedoen het nie. Vroue is verkrag en vermoor, kinders
vrekgeslaan. Ek weet nie van een enkele swart burgerlike wat willens en
wetens met voorbedagde rade deur die SAW doodgemaak is nie.
maar dit is al
> wat hy vertel hy vertel niks verder oor die dood skietery nie, hy swyg! Hy
> maak liewer gat van die bos dae....
-------Wat die mense ookal vir jou vertel, die dood van enige mens is nooit
mooi nie.
Ek het nou vergeet wat die geweer was
> maar hy het dit geskiet, die een wat gemonteer was op 'n soort tripod!
----Moet seker 'n LMG wees, maar dan is hy op in Bi-pod en draagbaar.
Driepote is gebruik vir die regtige swaar goete, soos die ou Vickers. Maar
dit het drie man gevra om 'n Vickers te beweeg en jy kan nie juis in die bos
hol daarmee nie!
>
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107131 is 'n antwoord op boodskap #107106] |
Do., 17 November 2005 15:12   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:dlhkp3$8kt$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dit is nie al nie - hulle dink ook hulle het slegs, spesiaal, die
> blanke,
> nasionale christene beskerm en beveilig:))
----Jammer maar jy maak die aanname dat alle soldate en dienspligtiges regs
gesind was, en dis nie waar nie. Die Staande Mag was verbied om enigsins
aan die politiek deel te neem. Jy werk vir die regering van die dag, en
dis dit. Die dienspligtiges is opgelei om hulle land te verdedig en is
grens toe in opdrag van die parlement. Vir die soldaat het dit niks met
die politiek te make nie.
> Ek word uitgeskel omdat ek as vrou glo lekker rustig gaan slaap het,
> terwyl
> hulle so lekker daar op die grens tekere gegaan het.
-----ek sal graag wil hoor waar die mense op die grens so lekker tekere
gegaan het? Ja, daar was lekker tye, maar meerendeels stap die troepe
daagliks ongeveer 12-25km pqatrollie in dik sand in versengende hitte, so ek
weet nie waar die lekker eintlik is nie. Niemand sal my vertel dis lekker
om die lyk van een van jou mede-soldate te sien wat in stukkies geskiet is
deur 'n landmyn nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107153 is 'n antwoord op boodskap #107129] |
Vr., 18 November 2005 04:59   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Nice wapen gewees , skiet tot 1200 meter @ as ek reg onthou 600 rontes per
minuut
daai loop word rooi warm dan wissel jy dit met die spaar loop. Al kak van
die ding
was dat as jy rv's moes hardloop met die ding bo jou kop het jy redelik gou
afgekak
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dli30a$5d4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jip dit is die naam LMG
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:G8adnSDp35JDHOHenZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dlhn44$d7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Een van my vriende vertel altyd van die grens en jislaaik dit is stories
>>> wat jou laat hang aan sy lippe, van hoe hyena om hulle kamp was wat
>>> vullis uit grawe
>> ------Daar was baie snaakse dinge wat in die veld gebeur het en veral die
>> spul stadsjapies het gely onder die onkunde van die veld. Ons het een
>> aand baie pret gehad met die 'leeu' wat net buite die basis brul en die
>> spul stadsjapies in hulle broeke gebewe het met die gewere gelaai vir die
>> aanslag.......hulle het nie geweet 'n volstruis se geraas vir die
>> ongeoefende oor klink baie soos 'n leeu nie!
>> en van hoe hy altyd jammer voel vir vandag se swartes om hom, want hy
>>> vertel net hy het baie van hulle doodgeskiet op die grens
>> -----Ek is jammer, maar dit het niks met ras te doene nie. Dit was
>> mense wat onwettig oor die land se grense gekom het met wapens wat nie
>> oorlog verklaar het nie. Landmyne is gestel in publieke paaie en gewone
>> mense is opgeblaas dat die stukkies vleis in die bome gehang het.
>> Mense in die krale van Owamboland is brutaal vermoor as hulle nie dinge
>> na die sin van die insypelaars gedoen het nie. Vroue is verkrag en
>> vermoor, kinders vrekgeslaan. Ek weet nie van een enkele swart
>> burgerlike wat willens en wetens met voorbedagde rade deur die SAW
>> doodgemaak is nie.
>> maar dit is al
>>> wat hy vertel hy vertel niks verder oor die dood skietery nie, hy swyg!
>>> Hy maak liewer gat van die bos dae....
>> -------Wat die mense ookal vir jou vertel, die dood van enige mens is
>> nooit mooi nie.
>> Ek het nou vergeet wat die geweer was
>>> maar hy het dit geskiet, die een wat gemonteer was op 'n soort tripod!
>> ----Moet seker 'n LMG wees, maar dan is hy op in Bi-pod en draagbaar.
>> Driepote is gebruik vir die regtige swaar goete, soos die ou Vickers.
>> Maar dit het drie man gevra om 'n Vickers te beweeg en jy kan nie juis in
>> die bos hol daarmee nie!
>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107155 is 'n antwoord op boodskap #107104] |
Vr., 18 November 2005 05:03   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
dril was eintlik lekker en die goed wat die drilsersant kwyt raak
word nooit vertolk sodat jy jou polse wou sny nie, dit was eintlik baie
snaaks
en ons lag nou nog daaroor
"Annette" wrote in message
news:dlhkp2$8kt$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Agnouja, elke mens het seker maar sy/haar eie plesiertjies:)))
> Om op en af in gelid op 'n oop stuk grond heen en weer te loop, terwyl
> iemand met 'n snor en beperkte intelligensie jou lasterlik beledig in die
> openbaar, sal ek nou nie eintlik beskou as "lekker" nie.
> Maar jy is heeltemal reg - jy is geregtig om self te besluit wat vir jou
> lekker was.
> Vraag is net - as jy nou deur dieselfde nonsens moet gaan, gaan dit nog
> steeds net so lekker wees?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:8OGdnSliUovM3uHeRVn-ig@is.co.za...
>> Ek wonder nou net hoekom het hulle wat nou so skree nooit gaan
>> toi toi sodat verpligte diensplig afgetstel moes word nie ?
>> Die army was eintlik bevange lekker ook gewees. Ek het nou kontak
>> met al my army pelle. Dit was hard en moeilik en lekker in een asem
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132215790.523789@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Ek verseker jou ek was nie in die army gewees om my ma of pa gelukkig
>>> te
>>> hou nie, indien jy nie weet nie het ons WIT ouens nie veel van 'n keuse
>>> gehad nie, ons moes gaan.
>>>
>>> Ek het nie 'n idee hoe oud jy is nie maar omrede jy in die kerk koor sing
>>> glo ek jy is so 50+. Lekker lank veilig gelê en slaap in die aand
>>> terwyl
>>> ons jou opgepas het ne
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:dlhdfe$pr8$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ag nee wat - wees gerus - die meeste van ons weet dat die snare op die
>>>> grens
>>>> was om vir mamma, pappa, die kerk, Pik en PW gelukkig te maak.:)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107161 is 'n antwoord op boodskap #107153] |
Vr., 18 November 2005 07:51   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dit skiet heelwat verder as 1200m, maar nie met akkuraatheid in gedagte nie.
Was dit een met 'n belt of magasyn? Later is die Bren [SA was die enigste
land wat dit werklik effektief kon regkry] omgebou om 7.62mm te wees en het
R1 magasyne gebruik.
"Otterkop" skryf in boodskap news:f6qdnTYHx7Y5wuDeRVn-pA@is.co.za...
> Nice wapen gewees , skiet tot 1200 meter @ as ek reg onthou 600 rontes
> per minuut
> daai loop word rooi warm dan wissel jy dit met die spaar loop. Al kak van
> die ding
> was dat as jy rv's moes hardloop met die ding bo jou kop het jy redelik
> gou afgekak
>
>
>
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dli30a$5d4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jip dit is die naam LMG
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:G8adnSDp35JDHOHenZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>
>>> "Deneneneile" wrote in message
>>> news:dlhn44$d7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Een van my vriende vertel altyd van die grens en jislaaik dit is
>>>> stories wat jou laat hang aan sy lippe, van hoe hyena om hulle kamp was
>>>> wat vullis uit grawe
>>> ------Daar was baie snaakse dinge wat in die veld gebeur het en veral
>>> die spul stadsjapies het gely onder die onkunde van die veld. Ons het
>>> een aand baie pret gehad met die 'leeu' wat net buite die basis brul en
>>> die spul stadsjapies in hulle broeke gebewe het met die gewere gelaai
>>> vir die aanslag.......hulle het nie geweet 'n volstruis se geraas vir
>>> die ongeoefende oor klink baie soos 'n leeu nie!
>
>>> en van hoe hy altyd jammer voel vir vandag se swartes om hom, want hy
>>>> vertel net hy het baie van hulle doodgeskiet op die grens
>>> -----Ek is jammer, maar dit het niks met ras te doene nie. Dit was
>>> mense wat onwettig oor die land se grense gekom het met wapens wat nie
>>> oorlog verklaar het nie. Landmyne is gestel in publieke paaie en
>>> gewone mense is opgeblaas dat die stukkies vleis in die bome gehang het.
>>> Mense in die krale van Owamboland is brutaal vermoor as hulle nie dinge
>>> na die sin van die insypelaars gedoen het nie. Vroue is verkrag en
>>> vermoor, kinders vrekgeslaan. Ek weet nie van een enkele swart
>>> burgerlike wat willens en wetens met voorbedagde rade deur die SAW
>>> doodgemaak is nie.
>
>>> maar dit is al
>>>> wat hy vertel hy vertel niks verder oor die dood skietery nie, hy swyg!
>>>> Hy maak liewer gat van die bos dae....
>>> -------Wat die mense ookal vir jou vertel, die dood van enige mens is
>>> nooit mooi nie.
>
>>> Ek het nou vergeet wat die geweer was
>>>> maar hy het dit geskiet, die een wat gemonteer was op 'n soort tripod!
>>> ----Moet seker 'n LMG wees, maar dan is hy op in Bi-pod en draagbaar.
>>> Driepote is gebruik vir die regtige swaar goete, soos die ou Vickers.
>>> Maar dit het drie man gevra om 'n Vickers te beweeg en jy kan nie juis
>>> in die bos hol daarmee nie!
>>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107165 is 'n antwoord op boodskap #107155] |
Vr., 18 November 2005 09:56   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dril het 'n baie noodsaaklike doel. 'n Soldaat moet leer om 'n bevel te
gehoorsaam en as 'n groep saam te werk. Dissipline is noodsaaklik. dis
hoekom die groot gros van vandag se jeug sulke snotkoppe is....geen
dissipline nie.
"Otterkop" skryf in boodskap news:Y5udnekM_pov_eDeRVn-vQ@is.co.za...
> dril was eintlik lekker en die goed wat die drilsersant kwyt raak
> word nooit vertolk sodat jy jou polse wou sny nie, dit was eintlik baie
> snaaks
> en ons lag nou nog daaroor
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dlhkp2$8kt$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Agnouja, elke mens het seker maar sy/haar eie plesiertjies:)))
>> Om op en af in gelid op 'n oop stuk grond heen en weer te loop, terwyl
>> iemand met 'n snor en beperkte intelligensie jou lasterlik beledig in die
>> openbaar, sal ek nou nie eintlik beskou as "lekker" nie.
>> Maar jy is heeltemal reg - jy is geregtig om self te besluit wat vir jou
>> lekker was.
>> Vraag is net - as jy nou deur dieselfde nonsens moet gaan, gaan dit nog
>> steeds net so lekker wees?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:8OGdnSliUovM3uHeRVn-ig@is.co.za...
>>> Ek wonder nou net hoekom het hulle wat nou so skree nooit gaan
>>> toi toi sodat verpligte diensplig afgetstel moes word nie ?
>
>>> Die army was eintlik bevange lekker ook gewees. Ek het nou kontak
>>> met al my army pelle. Dit was hard en moeilik en lekker in een asem
>
>
>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1132215790.523789@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Ek verseker jou ek was nie in die army gewees om my ma of pa gelukkig
>>>> te
>>>> hou nie, indien jy nie weet nie het ons WIT ouens nie veel van 'n
>>>> keuse
>>>> gehad nie, ons moes gaan.
>>>>
>>>> Ek het nie 'n idee hoe oud jy is nie maar omrede jy in die kerk koor
>> sing
>>>> glo ek jy is so 50+. Lekker lank veilig gelê en slaap in die aand
>>>> terwyl
>>>> ons jou opgepas het ne
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:dlhdfe$pr8$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ag nee wat - wees gerus - die meeste van ons weet dat die snare op
>>>> > die
>>>> > grens
>>>> > was om vir mamma, pappa, die kerk, Pik en PW gelukkig te maak.:)))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>>
>>>>
>
>
>
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107223 is 'n antwoord op boodskap #107161] |
Ma., 21 November 2005 06:00   |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Nee die LMG is met 'n belt gevoer , 2 to feed as ek reg onthou, 1200
akkuraat ja , verder net
skiet dit soos Swapo.
"Suidwester" skryf in boodskap news:FaudncSZWJN57ODenZ2dnUVZ_tqdnZ2d@is.co.za...
> Dit skiet heelwat verder as 1200m, maar nie met akkuraatheid in gedagte
> nie. Was dit een met 'n belt of magasyn? Later is die Bren [SA was die
> enigste land wat dit werklik effektief kon regkry] omgebou om 7.62mm te
> wees en het R1 magasyne gebruik.
> "Otterkop" wrote in message
> news:f6qdnTYHx7Y5wuDeRVn-pA@is.co.za...
>> Nice wapen gewees , skiet tot 1200 meter @ as ek reg onthou 600 rontes
>> per minuut
>> daai loop word rooi warm dan wissel jy dit met die spaar loop. Al kak van
>> die ding
>> was dat as jy rv's moes hardloop met die ding bo jou kop het jy redelik
>> gou afgekak
>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dli30a$5d4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jip dit is die naam LMG
>
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:G8adnSDp35JDHOHenZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>>
>>>> "Deneneneile" wrote in message
>>>> news:dlhn44$d7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Een van my vriende vertel altyd van die grens en jislaaik dit is
>>>> > stories wat jou laat hang aan sy lippe, van hoe hyena om hulle kamp
>>>> > was wat vullis uit grawe
>>>> ------Daar was baie snaakse dinge wat in die veld gebeur het en veral
>>>> die spul stadsjapies het gely onder die onkunde van die veld. Ons het
>>>> een aand baie pret gehad met die 'leeu' wat net buite die basis brul en
>>>> die spul stadsjapies in hulle broeke gebewe het met die gewere gelaai
>>>> vir die aanslag.......hulle het nie geweet 'n volstruis se geraas vir
>>>> die ongeoefende oor klink baie soos 'n leeu nie!
>>
>>>> en van hoe hy altyd jammer voel vir vandag se swartes om hom, want hy
>>>> > vertel net hy het baie van hulle doodgeskiet op die grens
>>>> -----Ek is jammer, maar dit het niks met ras te doene nie. Dit was
>>>> mense wat onwettig oor die land se grense gekom het met wapens wat nie
>>>> oorlog verklaar het nie. Landmyne is gestel in publieke paaie en
>>>> gewone mense is opgeblaas dat die stukkies vleis in die bome gehang
>>>> het. Mense in die krale van Owamboland is brutaal vermoor as hulle nie
>>>> dinge na die sin van die insypelaars gedoen het nie. Vroue is verkrag
>>>> en vermoor, kinders vrekgeslaan. Ek weet nie van een enkele swart
>>>> burgerlike wat willens en wetens met voorbedagde rade deur die SAW
>>>> doodgemaak is nie.
>>
>>>> maar dit is al
>>>> > wat hy vertel hy vertel niks verder oor die dood skietery nie, hy
>>>> > swyg! Hy maak liewer gat van die bos dae....
>>>> -------Wat die mense ookal vir jou vertel, die dood van enige mens is
>>>> nooit mooi nie.
>>
>>>> Ek het nou vergeet wat die geweer was
>>>> > maar hy het dit geskiet, die een wat gemonteer was op 'n soort tripod!
>>>> ----Moet seker 'n LMG wees, maar dan is hy op in Bi-pod en draagbaar.
>>>> Driepote is gebruik vir die regtige swaar goete, soos die ou Vickers.
>>>> Maar dit het drie man gevra om 'n Vickers te beweeg en jy kan nie juis
>>>> in die bos hol daarmee nie!
>>>
>>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Suidwester... [boodskap #107226 is 'n antwoord op boodskap #107162] |
Ma., 21 November 2005 06:19  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Daar was, die was ook koaksiaal gemonteer in die Ratel 20 saam met
die 20mm GI2 kanon. Ook op 3 poot beskikbaar soos met die 12.7
Die choppers (gunships) het 20mm GI2 met die kort loop gehad. . In die
ratels het ons
die 20mm kanon gestrip , skoongemaak , aanmekaar gesit en "opgebom " net met
die klein koeppelliggie, so jy moes dit leer ken met gevoel. Het 150 rontes
in elke shoot en bin
gevat . Die linker shoot het ons opgebom met HE en die regter shoot met
pantserbreek.
As jy dan aan die 2 tiete in die toring begin druk dan spat die kak. Die
20mm
kan 2200 akkuraat skiet en die HE het 'n 5meter raduis skerwings area gehad
waar dit
tref. So maak redelik kak. Die pantser breek kon nie met 'n enkelskoot deur
'n tank
skiet nie , maar as jy dit op outomaties sit met gekonsentreede vuur kom
soms deurbreek.
Later in 87 het ons die misiel ratel gekry, die 1 met die 3 pypies, het
ongelikkig
nie baie met hom gewerk nie, maar hy was potent , as ek reg onthou 76mm
misiel.
Die 81 Ratel (mortier) was ook 'n bees van 'n ander kleur. Gewaarborgde
kopseer
as jy boomme gooi binne 5 minute. Ek het nou nog gehoor probleme (wonder
waar kan ek
'n eis instel).
"Suidwester" skryf in boodskap news:XfydnVxjH_l07ODeRVn-vg@is.co.za...
> Daar is nie iets soos 'n 7.62 Browning kaliber nie. As ek reg onthou
> was die .50 [inch!]Browning in helikopters [dis die groot man wat so links
> by die chopper uitstaan en as hy begin tokke-tok skiet dan skuif hy die
> chopper behoorlik in die lug] en die is verander om twee langs mekaar te
> wees in 7.62mm. Maar dis so groot jy kan hom nie eintlik ronddra nie.
> "Otterkop" wrote in message
> news:f6qdnTcHx7YHw-DeRVn-pA@is.co.za...
>> Kan baie wees
>> 7.62 browning of as hy gelukkig was die 12.7 browning
>> wat 'n fees om die ding te skiet, maak mooi skoon
>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dlhn44$d7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Een van my vriende vertel altyd van die grens en jislaaik dit is stories
>>> wat jou laat hang aan sy lippe, van hoe hyena om hulle kamp was wat
>>> vullis uit grawe en van hoe hy altyd jammer voel vir vandag se swartes
>>> om hom, want hy vertel net hy het baie van hulle doodgeskiet op die
>>> grens, maar dit is al wat hy vertel hy vertel niks verder oor die dood
>>> skietery nie, hy swyg! Hy maak liewer gat van die bos dae....Ek het nou
>>> vergeet wat die geweer was maar hy het dit geskiet, die een wat
>>> gemonteer was op 'n soort tripod!
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:kJ-dnU05N8fVweHeRVn-iA@is.co.za...
>>>> Laat ek jou een ding vertel, ons het hand-aan-hand gewerk met die KK in
>>>> die bos by tye en ek het nie een ou gesien wat weggehol het as die
>>>> skote begin klap nie. Ek het van hulle soldate gesien is wat net so
>>>> goed en dalk veel beter is as van die beste wat onder die blankes
>>>> was.....maar ons het hulle nie geken as 'hulle' en 'ons' nie. Ons
>>>> almal was deel van 'n span.... Een ding kan ek jou vertel, niemand het
>>>> humor gebore in hulle soos die Kaapse Klonge nie. Menige swaar
>>>> gemoedere in die bosoorlog is verlig bloot lekker kakpraat in die aand
>>>> om die vuur.
>>>> "Deneneneile" wrote in message
>>>> news:dlhjfv$6ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die whiteys dink hulle het alleen likes die volk beveilig en
>>>> > verdedig.....wat van die destydse Kleurling Korps?
>>>
>>
>
>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 20:15:52 UTC 2026
|