|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die verskil... [boodskap #106938 is 'n antwoord op boodskap #106933] |
Di., 08 November 2005 14:45   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:ErCdnVtbCfjWBO3eRVn-pQ@rogers.com...
>
> "Deneneile" skryf
>
>> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?
>
> Ek is van opinie dat hulle beef jerky maak deur die vleis
> in soutwater te kook en dan droog te maak. Ek eet dit
> uit beginsel nie, want ek vertrou nie dat dit skoon is, of
> goeie vleis nie. Ek weet ook nie of beef jerky 'n ou
> tradisie is in Noord-Amerika om kos vir die winter
> te preserveer nie. Net soos die Inuit vir hulle pemmican
> maak, waarvan die vernaamste inhoud lyk dit vir my
> harde vet is.
> Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
> in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
> pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
> was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
> toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het. Ek het probeer
> verduidelik dat mense die woord "mince meat pies"
> verkeerd verstaan, en dat die Engelse in Engeland nooit
> vleis in hulle mince meat pies sal sit nie, en dat "mince
> meat" in Engels alleen verwys na gemaalde droë vrugte.
> Maar dan kyk hulle my net so aan asof ek onsin praat.
> Gloudina
>
>
Moenie "mince meat pies" met "mince pies" verwar nie. Ek dink die Engelse is
die enigste met "mince pies".
Ek het al "beef jerky" geëet en dit was heerlik! (neem in ag dat ek nie
aldag biltong kan eet nie) Dit was dun velletjies vleis en dit was mnet
allerlei speserye daarop, nie net sout nie. Ek weet nie of daar dik stukke
ook is nie. By die WallMart in Duitsland het hulle verkillende geure gehad,
maar almal dun.
|
|
|
|
| Re: Wat is die verskil... [boodskap #106939 is 'n antwoord op boodskap #106938] |
Di., 08 November 2005 14:51   |
Deneneile
Boodskappe: 65 Geregistreer: November 2005
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina praat van die xmas pies met die vrugtekoek mengesl binne! So gooi
hulle vleis by die vrugte mengsel?
"Max" skryf in boodskap news:4370ba88$0$11065$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:ErCdnVtbCfjWBO3eRVn-pQ@rogers.com...
>> "Deneneile" skryf
>>> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?
>> Ek is van opinie dat hulle beef jerky maak deur die vleis
>> in soutwater te kook en dan droog te maak. Ek eet dit
>> uit beginsel nie, want ek vertrou nie dat dit skoon is, of
>> goeie vleis nie. Ek weet ook nie of beef jerky 'n ou
>> tradisie is in Noord-Amerika om kos vir die winter
>> te preserveer nie. Net soos die Inuit vir hulle pemmican
>> maak, waarvan die vernaamste inhoud lyk dit vir my
>> harde vet is.
>> Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
>> in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
>> pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
>> was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
>> toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het. Ek het probeer
>> verduidelik dat mense die woord "mince meat pies"
>> verkeerd verstaan, en dat die Engelse in Engeland nooit
>> vleis in hulle mince meat pies sal sit nie, en dat "mince
>> meat" in Engels alleen verwys na gemaalde droë vrugte.
>> Maar dan kyk hulle my net so aan asof ek onsin praat.
>> Gloudina
>
> Moenie "mince meat pies" met "mince pies" verwar nie. Ek dink die Engelse
> is die enigste met "mince pies".
>
> Ek het al "beef jerky" geëet en dit was heerlik! (neem in ag dat ek nie
> aldag biltong kan eet nie) Dit was dun velletjies vleis en dit was mnet
> allerlei speserye daarop, nie net sout nie. Ek weet nie of daar dik stukke
> ook is nie. By die WallMart in Duitsland het hulle verkillende geure
> gehad, maar almal dun.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die verskil... [boodskap #106950 is 'n antwoord op boodskap #106946] |
Wo., 09 November 2005 09:56   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: Januarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:X96dnQobwYB1Ze3enZ2dnUVZ_v-dnZ2d@rogers.com...
"Suidwester" skryf
Dis die eerste keer dat ek hoor dat 'mince meat' na
> gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of gesien
> wat gemaalde droë vrugte in het nie.
Wel, ek kan nie help dat jy nie so geskoold is
in die kook en bak taal van die Britse gemenebes
nie.
Gloudina
Gloudina, ek weet nou nie wat julle daar in Kanada doen nie, maar ek het in
London gewoon en het gesien van mince pies, so ook pork pies, en steak n
kidney pies. Dan maak Crosse & Blackwell mince pie filling, dis rosyntjies
en ander droe vrugte, wat, ek dink, in een of ander alkohol geweek is, daar
is ook lemoensnippertjies ens. en dan maak hulle pasteie gedurende Kersfees,
so ook lemon curd. En dis wat ons in die States kry ook, mince pies,
sonder vleis. Ek kan nie sien hoe julle vleis by die droe vrugte gooi nie,
maar dalk kan dit werk, dis dan soos bototie met rosyntjies.
Weet nie hoekom jy dit nie eet omdat jy nie weet waar die vleis vandaaan kom
nie, eet jy
enige vorm van wors?
Ellie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die verskil... [boodskap #106957 is 'n antwoord op boodskap #106950] |
Wo., 09 November 2005 12:41   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"news" skryf
> Gloudina, ek weet nou nie wat julle daar in Kanada doen nie, maar ek het in
> London gewoon en het gesien van mince pies, so ook pork pies, en steak n
> kidney pies. Dan maak Crosse & Blackwell mince pie filling, dis rosyntjies
> en ander droe vrugte, wat, ek dink, in een of ander alkohol geweek is, daar
> is ook lemoensnippertjies ens. en dan maak hulle pasteie gedurende Kersfees,
> so ook lemon curd. En dis wat ons in die States kry ook, mince pies,
> sonder vleis. Ek kan nie sien hoe julle vleis by die droe vrugte gooi nie,
> maar dalk kan dit werk, dis dan soos bototie met rosyntjies.
> Weet nie hoekom jy dit nie eet omdat jy nie weet waar die vleis vandaaan kom
> nie, eet jy
> enige vorm van wors?
Sover ek weet, doen alleen sommige New Brunswickers
die ding om die vleis en die gemaalde vrugte bymekaar te
sit. En dan sit hulle dit in die vertoonvenster by die gewone
terte, en dan vertrou ek nie die ding nie, want hoeveel dae
lank sit die vleis in die tert daar in die vertoonvenster. Met
wors weet ek dis net vleis en ek neem die gewone maatreëls
teen nie ou vleis eet nie.
In Kanada noem hulle gewoonlik "mince meat"
"ground beef" en die tert word dan "beef pie" genoem,
alhoewel jy seker mense sal kry wat dit "mince pie" sal
noem.
Ja, daar is 'n verwarring tussen die "mince pies" wat
vleis in het en dié wat nie vleis in het nie. Maar het jy al
ooit gehoor van mense wat albei bymekaar sit? Miskien
is dit 'n ou Eerste Nasie gewoonte om hulle proviand vir
die winter voor te berei, maar ek vertrou die ding nie. Ek
eet in alle geval min gemaalde vleis. Ek kook vegetaries
want my man is vegetaries.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die verskil... [boodskap #106971 is 'n antwoord op boodskap #106957] |
Wo., 09 November 2005 23:18  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf
Miskien
> is dit 'n ou Eerste Nasie gewoonte om hulle proviand vir
> die winter voor te berei
Ons het 'n boek "Trees of Ontario" en ek blaai vandag
daarin en kom op die volgende af. Hulle beskryf die
"Fleshy Hawthorn." Hulle sê "although the haws are
rich in pectin, they are often very seedy, so usually they
are combined with other fruit to make jams, jellies and
compotes....Some tribes mixed the flesh of haws to make
pemmican. "
Gloudina
|
|
|
|