Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Godsdiens
| Godsdiens [boodskap #104691] |
Do., 28 Julie 2005 14:21  |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP en
kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op water
kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie maar swaar
kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is. Mense leef verder
weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie meer nie, en die
wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet wat in godsdiens
aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een is reg wie weet wie
se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane en sulke native
stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n hul God voordat die
settelaars Christenskap op hulle gedwing het. Wie weet tussen al die gelowe
wat daar is, was daar seker ook kompetiese en so ook die "my God is better
as jou God want hy laat 'n dooie mens weer leef". Net 'n skoot in die
donker....Soos dinge in die Bybel staan en soos 'n Openbaring waar die
duiwel gebind was vir 'n 1000 jaar wie weet of die "duiwel" nie dalk God was
nie dat sy mag gebind is? Dat die duiwel die werklik agter die Bybel staan
nie? Ons weet nie....
Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die Bybel
te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat jy my?"
As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Godsdiens [boodskap #104703 is 'n antwoord op boodskap #104701] |
Vr., 29 Julie 2005 09:10   |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Gepraat van weerlig.....
Eendag speel Jesus 'n potjie golf met nog 'n man....Jesus se 1ste hou land
so 'n meter van die gatjie....die ander ou lyk baie impressed met Jesus se
hou. Toe die ou wel afslaan slaan hy sy balletjie direk in die water
hazard....plons....daar kom 'n vis verby geswem en sluk die balletjie in,
soos die vis weg swem kom 'n arend verby en vang die vis, en die arend vlieg
weg, toe die arend so oor die greens vlieg slaan 'n bliksem straal die arend
disnis, hy laat val die vis en uit die vis se bek hop die balletjie reguit
in die gatjie. Jesus draai toe na die man en se "Uitstekende hou Pa".
"Deneile" skryf in boodskap news:dccqmb$lv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die straal het al twee keer geklap ek staan nog steeds.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1122626442.476500@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Geeee ... Ek wil ver van jou afstaan voordat daai weerligstraal jou klap
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
>>> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
>>> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
>>> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is.
>>> Mense leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie
>>> meer nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet
>>> wat in godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter
>>> een is reg wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman,
>>> Amerikaanse Indiane en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding
>>> of iets aanbid as 'n hul God voordat die settelaars Christenskap op
>>> hulle gedwing het. Wie weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar
>>> seker ook kompetiese en so ook die "my God is better as jou God want hy
>>> laat 'n dooie mens weer leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge
>>> in die Bybel staan en soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir
>>> 'n 1000 jaar wie weet of die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag
>>> gebind is? Dat die duiwel die werklik agter die Bybel staan nie? Ons
>>> weet nie....
>
>>> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat
>>> dood gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom.
>>> Gaan 'n baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in
>>> die Bybel te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom
>>> verlaat jy my?" As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Godsdiens [boodskap #104709 is 'n antwoord op boodskap #104704] |
Sa., 30 Julie 2005 18:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nie nou lus on die stukkie wat ek in Engels op 'n ander kol geplaas
het, te vertaal nie.
So die wat dit nie wil lees nie, druk jul ore toe:))
Nearly thirty years ago, some road development took place at Golden Gate,
and paleontologist James Kitching found three 6cm-long oval eggs in 1978.
They were kept at Wits University.
The embryos at last could be examined - ( the eggs and bones were very
delicate) - and with scientists from Washington ( USA) and Canada - it was
found that the find was of embryos belonging to the early souropodomorph
dinosaur Massospondylus ( from the
prosauropod family) - 190million years ago.
The oldest find of the youngest specimen ever.
Previously discovered dinosaur embryos are mostly from the Cretaceous
period: at least 100 million years younger.
What is interesting, is that now the scientists could make some interesting
deductions:
1) The embrio had no teeth, so would have been dependent on the mother right
after birth.
2) Whereas the embrio had a big head, and front and back legs more or less
the same length, the neck and tail short - the fullgrown version had a small
head, long tail and neck, and short front legs. The development and growth
of the head and front legs were thus slower after birth , while the neck,
tail and hind legs developed faster.
3) According to prof Robert Reisz from Toronto:" Other dinosours of wich we
know something about the embryos and adults, like hadrosaurs, do not show
such dramatic changes in body proportions. Prosouropods are the first
dinosaurs to diversify extensively, and would quickly became the most
widespread group, so their biology is interesting as they represent in many
ways the dawn of the age of the dinosaurs."
The Karoo is already known as the area worldwide where most fossils of the
Dinosaur era are found, ( Massospolylus skeletons are common in SA, and
range in size from small juveniles to adults full adults up to 5 metres in
length) and with this find at Golden Gate, South Africa is
indeed the cradle of the true Jurassic Period.
Nou wil ek net graag weet - ons weet ons is in die jaar 2000 NC, en volgens
alle aanduidings was Adam stout so 6000 VC. Sou dit beteken dat God 'n volle
190 miljoen ( of langer) min 8000 jaar getob het oor óf en hoe hy die mens
gaan aanmekaarslaan?
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:bqmGe.4447$PL5.400658@news.xtra.co.nz...
> Luister na goeie raad. Kry vir jou die boek genaamd, "Mankinds search for
> God" uitgegee deur die Jehovah Getuies om 'n heel objektiewe opinie hieroor
> te verkry. Sal jy dit doen?
>
> Groete
> Spencer
>
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
>> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
>> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
>> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is. Mense
>> leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie meer
>> nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet wat in
>> godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een is reg
>> wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane
>> en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n
>> hul God voordat die settelaars Christenskap op hulle gedwing het. Wie
>> weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar seker ook kompetiese en so
>> ook die "my God is better as jou God want hy laat 'n dooie mens weer
>> leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge in die Bybel staan en
>> soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir 'n 1000 jaar wie weet of
>> die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag gebind is? Dat die duiwel
>> die werklik agter die Bybel staan nie? Ons weet nie....
>>
>> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
>> gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
>> baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die Bybel
>> te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat jy my?"
>> As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Godsdiens [boodskap #104717 is 'n antwoord op boodskap #104712] |
So., 31 Julie 2005 07:34  |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 30 Jul 2005 16:31:51 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Annette" skryf
>
>> The embryos at last could be examined - ( the eggs and bones were very
>> delicate) - and with scientists from Washington ( USA) and Canada -
>
> Een van die wetenskaplikes by die Universiteit van
> Toronto, 'n vrou, het gesê dat hierdie vonds duidelik
> bewys dat die dinosaurs eintlik uit voëls ontwikkel
> het.
Dis nuus! Ek dog dis juis andersom. Dinosaurs is "alive and well and living in my pidgeon cage".
> Kanadese wetenskaplikes is ou gesoute dinosaur-
> navorsers, omdat Kanada so baie fossiele van dinosaurs
> het, veral in Alberta. Daar is 'n nasionale park in
> Drumheller waar die publiek toegelaat word om
> van die fossiele te bekyk.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:49:18 UTC 2026
|