|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104457 is 'n antwoord op boodskap #104452] |
Ma., 18 Julie 2005 09:32   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Jul 2005 08:05:33 +0100, "Suidwester" wrote:
> 'n Halwe woord........werk duidelik nie met jou daar in die agterbanke van
> die Beeld nie! Daar is geen oorwinning so hol en sinneloos as een waar
> die ander jou toegelaat het om te wen eerder as dat jyself beter was as die
> ander ou.
He,he. Wens ek het die een op skool geken toe ons in rugby verloor
het.
Dit klink bietjie soos Woody Allen wat in daai fliek gese het: "I hit
him with my chin on his fist and with my ribs on his froot."
Kan jy nie onthou van Nujoma se poging ná die vrede om Suidwes
> in te val juis om te kan gesien word deur sy mense as die oorwinnaar? Die
> ou lafaard het self nie saam gery nie want dan was hy net soos sy manne in
> hulle moer in. Hoe hol is 'n oorwinning as jy in 23 jaar nie kon slaag om
> 'n enkele basis op SWA grond op te rig nie? En jy wen? Foeitog.
En nou is al die basisse Swapo-basisse?
So, as 'n mens 'n oorlog verloor, dan kry jy die regering, jy kan die
naam verander, jy raak die president en al die weermag-basisse raak
bevolk met jou soldate?
My jirre man! Almal doen ding dan mos al die eeue al verkeerdom! Julle
het 'n groot ding daar in Duitswes uitgevind!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:jh6kd1psojdj6t10v1u53ju1qsjlp7b3nv@4ax.com...
>> On Fri, 15 Jul 2005 07:48:01 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
[color=teal]>>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lesersbrief in Beeld [boodskap #104488 is 'n antwoord op boodskap #104466] |
Di., 19 Julie 2005 06:39  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mpdnd19bftls7b7fn8ft7nbfb069b28dic@4ax.com...
> On Mon, 18 Jul 2005 11:58:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> OK. Dis die SAW wat die land Namibie genoem het
......Namibië [jou leestekens is op jou alt sleutels] was 'n mooi kompromis
vir ons. Azanië nie.
en Nujoma is eintlik
> PW Botha met 'n masker op. .....Kon net sowel gewees het. PW het egter minder gesteel as Nujoma.
>
> Drink nou die pil en gaan doedoes. .....Wat ek doen as die WP op die skerm kom!
>
|
|
|
|