Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stilte
Stilte [boodskap #101221] Wo, 02 Februarie 2005 10:44 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Toe was daar stilte in die NG............
Re: Stilte [boodskap #101222 is 'n antwoord op boodskap #101221] Wo, 02 Februarie 2005 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons wag vir die terug-vlug vanaf Zim. 12:30?

:-)

TJ

"Deneile" skryf in boodskap news:ctqav8$fsb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe was daar stilte in die NG............
>
Re: Stilte [boodskap #101223 is 'n antwoord op boodskap #101222] Wo, 02 Februarie 2005 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel van die Cosatu-hoofbestuur neem hier deel?:))
--
Groetnis
Annette
> Ons wag vir die terug-vlug vanaf Zim. 12:30?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ctqav8$fsb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe was daar stilte in die NG............
>>
>
Re: Stilte [boodskap #101224 is 'n antwoord op boodskap #101222] Wo, 02 Februarie 2005 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoor hulle is sterk oppad terug, ek sal like as daar 'n tweespalt tussen
Cosatu en die ANC kom...............

"TJ" skryf in boodskap news:ctqcnk$jbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons wag vir die terug-vlug vanaf Zim. 12:30?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ctqav8$fsb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe was daar stilte in die NG............


>
Re: Stilte [boodskap #104309 is 'n antwoord op boodskap #101221] Do, 14 Julie 2005 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jul 2005 10:40:44 +0200, "Max" wrote:

>
> Was, Dave. Was.
>

waar...? Agter my ore? My hakskene?
Re: Stilte [boodskap #104362 is 'n antwoord op boodskap #101221] Vr, 15 Julie 2005 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en intussen is goortjie nog tjoepstil. Dank God!
Re: Stilte [boodskap #104375 is 'n antwoord op boodskap #101221] Vr, 15 Julie 2005 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:UYudne1gHvLIL0rfRVn-3g@rogers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> ... en intussen is goortjie nog tjoepstil. Dank God!
>
> So wat word nou van jou teorie dat
> Goortjie en DD dieselfde is?
>
> Gloudina
>

Ja. Ek het nog geen rede om te dink dat dit nie so is nie. Vind jy dit nie
ontsettend toevallig dat kotsie so stil is nie?
Re: Stilte [boodskap #104380 is 'n antwoord op boodskap #104362] Vr, 15 Julie 2005 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> ... en intussen is goortjie nog tjoepstil. Dank God!

So wat word nou van jou teorie dat
Goortjie en DD dieselfde is?

Gloudina
Re: Stilte [boodskap #104382 is 'n antwoord op boodskap #104375] Vr, 15 Julie 2005 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Ja. Ek het nog geen rede om te dink dat dit nie so is nie. Vind jy dit nie
> ontsettend toevallig dat kotsie so stil is nie?

Wel, hy was stil vantevore ook vir periodes.
Maar DD is tog terug?

Gloudina
Re: Stilte [boodskap #104485 is 'n antwoord op boodskap #104309] Di, 19 Julie 2005 03:20 Na vorige boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:99dcd1tlnvaqonjn6feepkhpq71p2v9fgu@4ax.com...
> On Mon, 18 Jul 2005 10:40:44 +0200, "Max" wrote:
>>
>> Was, Dave. Was.
>>
>
> waar...? Agter my ore? My hakskene?
>

Sommer jou hele kop, DD, dit lyk my dit word heeltemal te groot vir jou
skouers.
Vorige onderwerp: Zoekertjes
Volgende onderwerp: Lesersbrief in Beeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:53:10 MGT 2024