Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tally Ho!
| Re: Tally Ho! [boodskap #104185] |
Ma., 04 Julie 2005 09:43  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie mense wat jy van praat wat jy nie meer hier sien nie, sit in die
buiteland...
--
Groetnis
Annette
"George Orwell" skryf in boodskap news:e227327bce76de03ca3c6caeb1005431@mixmaster.it...
> I say old beans what a lovely day. Especially after pondering on my recent
> activities.
>
> I spent twelve years living and working in South Africa and moved away
eight years ago. I was there in the hay days of that previously high handed
regime run by a pack of guttural bastards.
>
> Ive recently returned from South Africa after a two month visit my, my what a change. A breath of fresh air!
>
> Those bastards I spoke of have all but been cleared out you only get to see a few here and there, mainly sucking up to their new masters.
>
> Oh how my associates and I laughed! (Ho-ho haw gutchuffle!! What-O old chap!!)
>
> This was pleasing to the eye. How the tables had turned.
>
> I well remember the days when these beasts would strut about with their
chests pouched out acting in that distasteful arrogant manner of theirs.
Swaggering and carrying on. Their attitude was disgusting to say the least.
They really thought they were one out of the top draw. So it was so pleasing
to the eye to view their plight first hand.
>
> Oh yes, they were a cancer on the Nation, a blight on the land now they have thank God been reduced to a smelly smudge.
>
> I say, such a splendid happening old boy what!
>
> These were the same critters that tried to take us on total waste of time. Were still here, theyre gone. Bloody waste of space there were.
>
> So old bean, onward I say, what tally ho! Kick their filthy arses I say.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tally Ho! [boodskap #104201 is 'n antwoord op boodskap #104185] |
Di., 05 Julie 2005 15:33   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Weet jy, naartjie, ek glo nou al 'n lang tyd dat jy DD is. Ek sal jou sê
hoekom...
Gaan kyk op
http://groups.google.com/groups?q=g:thl3882187231d&dq=&a mp;hl=nl&lr=&selm=ol7n81dtosdfh0cad4ouaok30j6orfotec %404ax.com&rnum=26
(Ek copy die hele berig hieronder, vir die wie nie wil kliek nie...)
Daar staan 'n berig van:
Storm Naartjie
met heelonder:
_______________________________________________
Miskien is dit is net vir
mense soos ek belangrik dat die Bybelgebeure 'n (redelik) verstaanbare
lyn moet volg.
Dave
_______________________________________________
Ek hoop dat ek verkeerd is, want jy's 'n siek klein misoes.
======>>>> HIER VOLG DIE LINK:
From: Storm Naartjie
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Subject: Re: Vader Tyd
Date: Wed, 18 May 2005 22:29:06 +0200
Organization: The South African Internet Exchange
Lines: 90
Message-ID:
References:
NNTP-Posting-Host: ndn-ip-nas-1-p328.telkom-ipnet.co.za
Mime-Version: 1.0
Content-Type: text/plain; charset=ISO-8859-1
Content-Transfer-Encoding: 8bit
X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1116448150 23839 155.239.193.72 (18 May 2005
20:29:10 GMT)
X-Complaints-To: ab...@saix.net
NNTP-Posting-Date: 18 May 2005 20:29:10 GMT
X-Newsreader: Forte Agent 2.0/32.652
On Wed, 18 May 2005 17:21:17 +0200, "Max" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:6bu981hrmnm89trimgenancv06hubqo1ll@4ax.com...
>> On Fri, 13 May 2005 11:38:40 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:lh87815d1gvvud2ekia8qe3isbdi9up6ev@4ax.com...
>>>> On Thu, 12 May 2005 14:32:47 +0200, "Max" wrote:
>>
>>>> >
>>>> >In die eerste tien verse van Genesis is duidelik hoe groot rol water
in
die
>>>> >skepping gespeel het. Lees dit gou weer:
>>>> >
>>>> > 1. In die begin het God die hemel en die aarde geskape.
>>>> >2. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die
>>>> > wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters.
>>
>>>> Iets baie interessant wat jy hier aanraak, Max.
>>>> Ek glo dat daar tussen vers een en vers twee 'n tydperk verspeel het.
>>>> 'n Tydperk wat duisende of miljoene jare kon wees.
>>>> Daar is skrif ter ondersteuning daarvoor, en dit plaas ook baie dinge,
>>>> wat andersins onverstaanbaar sou wees, in 'n meer verstaanbare lig.
>>>
>>> Ja, waar die dae van die skepping in die Bybel vandaan kom weet niemand. Ons
>>> het op skool geleer dat ons dit as "periodes" moet sien. Periodes van
>>> miljoene jare.
>>>
>> Nee Max, ek dink dat sewe dae sewe dae was. Maar dat daar tussen vers
>> een en vers twee 'n onbepaalde tyd was. 'n Tyd waarin daar mense en
>> dinasaurusse was. Die tyd waarin Mev Ples en haar buurvrou oor die
>> heining gekuier het.
>> Nerens is die Bybel staan daar geskryf dat Adam die
>> eerste mens was nie, al glo vele mense so.
>> Die deel waarvan jy nou praat Max, vertel van ná die val van lucifer.
>> As jy verder lees, vind jy dat daar 'n tyd was waarin Lucier 'n Engel
>> was. 'n Gerub. Die Engel van musiek. Dit was die tyd tussen vers een
>> en vers twee.
>> Ook moet jy onthou dat wat God skep, is nie in chaos nie, maar perfek.
>> So, na die skepping sou die aarde nie donker en onder water gedompel
>> gewees het nie. Na aanleiding daarvan glo ek dat die sonvloed die
>> tweede vloed was.
>> So, ek beweer nie dat die skeppingsdae uit meer as sewe dae bestaan
>> het nie, maar wel dat dit sewe dae was wat gebruik was om weer
>> die orde te herstel.
>> Niks van dit verander aan die basis van die geloof nie. Dit is net
>> dat dit dinge is wat afgelei word in 'n Bybelstudie.
>> DD
>
> Ek sien weer die dinasaurusse as deel van die periode van die skepping van
> diere... Maar ek kan verkeerd wees. Ek glo definitief nie dat die wêreld in
> sewe dae gemaak was nie. Maar ek kan verkeerd wees.
>
Ek dink nie jy's verkeerd nie Max, maar ook dink ek dat die sewe dae
wat ons van lees, 'n herskepping was na 'n vloed. Want die
oorspronklike skepping word genoem in Gen. 1:1.
Onthou my woorde; nerens staan daar in die Bybel geskryf dat Adam die
eerste mens was nie.
Jy begin in die Bybel lees van die val van Lucifer maar later lees jy
van die tyd wat hy 'n engel was op die aarde. En later in versoeking
gekom het. En 'n lêerskare engele gemobiliseer het. Wanneer was dit?
Dit was tussen Gen 1:1 en Gen 1:2. Lees dit weer, ek het sopas.
Dit is nie onmoontlik nie want, "In die begin..." en daarna
kom vers 2 wat lank daarna kon wees.
Ek kan verkeerd wees, maar indien wel, is daar meer vrae.
Soos ek reeds genoem het, waar anders is die tyd waar Lucifer 'n
engel was? Hoe anders kon daar lig wees op die eerste dag terwyl die
son later gemaak is? Sien jy waarom die redenasie wat ek ondersteun
sin maak? Maar soos ek ook reeds gesê het, maak dit hoegenaamd geen
verskil aan die basis van die geloof nie. Miskien is dit is net vir
mense soos ek belangrik dat die Bybelgebeure 'n (redelik) verstaanbare
lyn moet volg.
Dave
|
|
|
|
| Re: Tally Ho! [boodskap #104202 is 'n antwoord op boodskap #104201] |
Di., 05 Julie 2005 15:36   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Sien ook:
http://groups.google.com/groups?q=storm+naartjie&hl=nl&a mp;lr=&selm=1q9n81h8nkpp0v2qvqb0q53ek3om45jqvq%404ax.com &rnum=1
Weer per ongeluk as Dave en naartjie tesame gepos?
"Max" skryf in boodskap news:42caa9c8$0$81732$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Weet jy, naartjie, ek glo nou al 'n lang tyd dat jy DD is. Ek sal jou sê
> hoekom...
>
> Gaan kyk op
>
http://groups.google.com/groups?q=g:thl3882187231d&dq=&a mp;hl=nl&lr=&selm=ol7n81dtosdfh0cad4ouaok30j6orfotec %404ax.com&rnum=26
> (Ek copy die hele berig hieronder, vir die wie nie wil kliek nie...)
>
> Daar staan 'n berig van:
>
> Storm Naartjie
>
> met heelonder:
> _______________________________________________
> Miskien is dit is net vir
> mense soos ek belangrik dat die Bybelgebeure 'n (redelik) verstaanbare
> lyn moet volg.
>
> Dave
> _______________________________________________
>
>
> Ek hoop dat ek verkeerd is, want jy's 'n siek klein misoes.
>
>
>
>
> ======>>>> HIER VOLG DIE LINK:
>
> From: Storm Naartjie
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Vader Tyd
> Date: Wed, 18 May 2005 22:29:06 +0200
> Organization: The South African Internet Exchange
> Lines: 90
> Message-ID:
> References:
>
>
>
>
>
>
>
>
> NNTP-Posting-Host: ndn-ip-nas-1-p328.telkom-ipnet.co.za
> Mime-Version: 1.0
> Content-Type: text/plain; charset=ISO-8859-1
> Content-Transfer-Encoding: 8bit
> X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1116448150 23839 155.239.193.72 (18 May 2005
> 20:29:10 GMT)
> X-Complaints-To: ab...@saix.net
> NNTP-Posting-Date: 18 May 2005 20:29:10 GMT
> X-Newsreader: Forte Agent 2.0/32.652
>
>
> On Wed, 18 May 2005 17:21:17 +0200, "Max" wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:6bu981hrmnm89trimgenancv06hubqo1ll@4ax.com...
>>> On Fri, 13 May 2005 11:38:40 +0200, "Max" wrote:
>
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:lh87815d1gvvud2ekia8qe3isbdi9up6ev@4ax.com...
>>>> > On Thu, 12 May 2005 14:32:47 +0200, "Max" wrote:
>>>
>>>> > >
>>>> > >In die eerste tien verse van Genesis is duidelik hoe groot rol
water
> in
> die
>>>> > >skepping gespeel het. Lees dit gou weer:
>>>> > >
>>>> > > 1. In die begin het God die hemel en die aarde geskape.
>>>> > >2. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die
>>>> > > wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters.
>>>
>>>> > Iets baie interessant wat jy hier aanraak, Max.
>>>> > Ek glo dat daar tussen vers een en vers twee 'n tydperk verspeel het.
>>>> > 'n Tydperk wat duisende of miljoene jare kon wees.
>>>> > Daar is skrif ter ondersteuning daarvoor, en dit plaas ook baie dinge,
>>>> > wat andersins onverstaanbaar sou wees, in 'n meer verstaanbare lig.
>>>>
>>>> Ja, waar die dae van die skepping in die Bybel vandaan kom weet
niemand.
> Ons
>>>> het op skool geleer dat ons dit as "periodes" moet sien. Periodes van
>>>> miljoene jare.
>>>>
>
>>> Nee Max, ek dink dat sewe dae sewe dae was. Maar dat daar tussen vers
>>> een en vers twee 'n onbepaalde tyd was. 'n Tyd waarin daar mense en
>>> dinasaurusse was. Die tyd waarin Mev Ples en haar buurvrou oor die
>>> heining gekuier het.
>>> Nerens is die Bybel staan daar geskryf dat Adam die
>>> eerste mens was nie, al glo vele mense so.
>
>>> Die deel waarvan jy nou praat Max, vertel van ná die val van lucifer.
>>> As jy verder lees, vind jy dat daar 'n tyd was waarin Lucier 'n Engel
>>> was. 'n Gerub. Die Engel van musiek. Dit was die tyd tussen vers een
>>> en vers twee.
>
>>> Ook moet jy onthou dat wat God skep, is nie in chaos nie, maar perfek.
>>> So, na die skepping sou die aarde nie donker en onder water gedompel
>>> gewees het nie. Na aanleiding daarvan glo ek dat die sonvloed die
>>> tweede vloed was.
>
>>> So, ek beweer nie dat die skeppingsdae uit meer as sewe dae bestaan
>>> het nie, maar wel dat dit sewe dae was wat gebruik was om weer
>>> die orde te herstel.
>
>>> Niks van dit verander aan die basis van die geloof nie. Dit is net
>>> dat dit dinge is wat afgelei word in 'n Bybelstudie.
>
>>> DD
>>
>> Ek sien weer die dinasaurusse as deel van die periode van die skepping van
>> diere... Maar ek kan verkeerd wees. Ek glo definitief nie dat die wêreld in
>> sewe dae gemaak was nie. Maar ek kan verkeerd wees.
>>
>
> Ek dink nie jy's verkeerd nie Max, maar ook dink ek dat die sewe dae
> wat ons van lees, 'n herskepping was na 'n vloed. Want die
> oorspronklike skepping word genoem in Gen. 1:1.
> Onthou my woorde; nerens staan daar in die Bybel geskryf dat Adam die
> eerste mens was nie.
> Jy begin in die Bybel lees van die val van Lucifer maar later lees jy
> van die tyd wat hy 'n engel was op die aarde. En later in versoeking
> gekom het. En 'n lêerskare engele gemobiliseer het. Wanneer was dit?
>
> Dit was tussen Gen 1:1 en Gen 1:2. Lees dit weer, ek het sopas.
> Dit is nie onmoontlik nie want, "In die begin..." en daarna
> kom vers 2 wat lank daarna kon wees.
>
> Ek kan verkeerd wees, maar indien wel, is daar meer vrae.
> Soos ek reeds genoem het, waar anders is die tyd waar Lucifer 'n
> engel was? Hoe anders kon daar lig wees op die eerste dag terwyl die
> son later gemaak is? Sien jy waarom die redenasie wat ek ondersteun
> sin maak? Maar soos ek ook reeds gesê het, maak dit hoegenaamd geen
> verskil aan die basis van die geloof nie. Miskien is dit is net vir
> mense soos ek belangrik dat die Bybelgebeure 'n (redelik) verstaanbare
> lyn moet volg.
>
> Dave
>
|
|
|
|
| Re: Tally Ho! [boodskap #104203 is 'n antwoord op boodskap #104190] |
Di., 05 Julie 2005 15:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy maar op jou deur 'n nota geplaas dat jou radio stukkend is, het jy
nie met 'n gebreekte venster/slot gesit nie.....
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1120541535.504552@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Naartjie wanker ... Een van jou regstellende boeties het gister in my kar
> ingebreek en my radio gesteel. Wat hy nie gewet het nie is dat die radio so
> 3 dae gelede gebreek het en ek van plan was om dit die komende naweek te
> vervang.
>
> Nou wonder ek net. Indien die doos dit nou in Soweto gaan probeer verkoop en
> die ander ou vind uit hy het 'n gebreekte item wat niks beteken nie, en hy
> donner die ou wat by my ingebreek het, sal dit in die nuwe SA gesien word as
> MY skuld.
>
>
>
>
> "Naartjie Bunker" wrote in message
> news:O3PDSNE438537.5768287037@anonymous.poster...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tally Ho! [boodskap #104217 is 'n antwoord op boodskap #104215] |
Wo., 06 Julie 2005 09:36   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Hieronder erken DD dat hy as Sean Monterey pos...
Ook dat hy beriggies kan verwyder...
Sou Archie Sneddon dieselfde persoon wees? Hy gebruik dieselfde remailer...
__________________________________________
From: Sean Monterey
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Subject: Re: Kosmiese Messias
Date: Sun, 08 May 2005 15:19:28 +0200
Organization: The South African Internet Exchange
Lines: 34
Message-ID:
References:
NNTP-Posting-Host: ndn-ip-nas-1-p425.telkom-ipnet.co.za
Mime-Version: 1.0
Content-Type: text/plain; charset=ISO-8859-1
Content-Transfer-Encoding: 8bit
X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1115558372 6524 155.239.193.169 (8 May 2005
13:19:32 GMT)
X-Complaints-To: ab...@saix.net
NNTP-Posting-Date: 8 May 2005 13:19:32 GMT
X-Newsreader: Forte Agent 2.0/32.646
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Sean Monterey" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten m�nste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf Sean Monterey skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.
du plessis
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tally Ho! [boodskap #104237 is 'n antwoord op boodskap #104236] |
Do., 07 Julie 2005 09:20  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"Bobby" skryf in boodskap news:Rw%ye.16803$oJ.711@news-server.bigpond.net.au...
>
> "Max" wrote in message
> news:42cba7ad$0$84071$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Ook dat hy beriggies kan verwyder...
>
> DD het lankal gesê dat hy berigte verwyder en verduidelik hoe om dit te
> doen - aan jou, as ek dit nie mis het nie.
Ja, delete body. Ek wil nie weet hoe om dit lokaal te verwyder nie, maar van
die nuusservers, soos "Internetpolice" kan doen...
Hy't nog nie gesê hoe mens 'n vervaldatum aan 'n berig koppel nie...
>> Sou Archie Sneddon dieselfde persoon wees? Hy gebruik dieselfde
> remailer...
>
> Archie woon in Australië.
>
O ja...
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:51:09 UTC 2026
|