| Zuma is ge-fire [boodskap #103790] |
Di., 14 Junie 2005 08:32  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Inligting het uitgelek dat Zuma glo gisteraand meegedeel is dat hy sy goed
moet vat en loop. Dit sal vandag amptelik in die parliment afgekondig word
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Zuma is ge-fire [boodskap #103851 is 'n antwoord op boodskap #103823] |
Wo., 15 Junie 2005 14:02   |
DanielJan
Boodskappe: 84 Geregistreer: April 2004
|
Volle Lid |
|
|
anti, jy dop nou 'n moerse toets! Moenie aanames maak oor goed waaroor jy
nie kennis het nie. Eerstens, ek het nie Oz toe 'gevlug' nie. Ek het Perth
toe verhuis omdat ek gaan trou het met 'n dame wat ek ontmoet het in die
laat 70's terwyl ek vir SAL gewerk het. Na vele jare van afsonderlik woon,
het ons beide besef dat dit wat ons in gemeen gehad het genoeg was om te
trou. Om logisties redes was dit meer aanvaarbaar vir my om Perth toe te
gaan as wat dit was vir haar on SA toe te verhuis - ek had weinig familie in
SA oor, en sy het handevol in Perth.
Nog 'n feit: Ek het die grootste deel van my jeug in Indië gewoon. My
oorlede Pa was 'n boedhis en het nie kans gesien om sy kinders onder die
apartheidsvaandel groot te maak nie.
Waar het ek volgens jou >>Nou sit jy daar in die vreemde en probeer dit
goedpraat dat jy 'n land verlaat het wat, ten spyte van wanpraktyke > verlaat het wat, ten spyte van wanpraktyke, honderd persent beter[/color]
is as die smerige diktatorskap wat jou ouers in stand gehou het.> van-die-hand gewys word nie to suit him that can gain the most! En dan[/color]
> durf
>> jy praat van demokrasie in die nuwe SA!.
>
> Moenie sulke kaf praat nie. Jy het Australië toe gevlug
> toe jou mede-Afrikaners hulleself so besmet het met
> bedrog en wanpraktyke, dat die wêreld begin sê het
> hiertoe en nie verder nie. Nou sit jy daar in die vreemde
> en probeer dit goedpraat dat jy 'n land verlaat het wat,
> ten spyte van wanpraktyke, honderd persent beter
> is as die smerige diktatorskap wat jou ouers in
> stand gehou het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Zuma is ge-fire [boodskap #103877 is 'n antwoord op boodskap #103851] |
Wo., 15 Junie 2005 23:47  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DanielJan" skryf
> *Op 'n besonderse ernstige noot wil ek noem dat ek regsadvies gaan inwin oor
> jou aanames in hierdie spesifieke berig van jou, aangesien ek voel dat dit
> lasterlik is om aantygings soos deur jou gemaak ten opsigte van myself en
> my oures op 'n publieke forum soos die te plaas.
Gaan voort. Sal interessant wees om te sien hoe
ver jy kom. Veral as ek begin opdiep wat jy al
teen my op hierdie nuusgroep gesê het.
Gloudina
|
|
|
|