Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mr Lonely
| Mr Lonely [boodskap #103540] |
Wo., 01 Junie 2005 21:41  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Mr. Lonely
Lonely I'm so lonely,
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
I have nobody,
For my owwnnn
I'm so lonely,
etc.
Het iemand hierdie snit op MP3
of 'n adres waar dit gedownload kan word?
TJ?
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Mr Lonely [boodskap #103543 is 'n antwoord op boodskap #103542] |
Do., 02 Junie 2005 06:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
DD bly in KZN - sit die ding in 'n bottel, prop dit, en gooi dit in die
see:))
--
Groetnis
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:EXwne.4772$U4.652901@news.xtra.co.nz...
> Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?
>
> Spencer
>
>
> "DD" wrote in message
> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>
>>
>> Mr. Lonely
>>
>>
>> Lonely I'm so lonely,
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>> I have nobody,
>> For my owwnnn
>> I'm so lonely,
>>
>> etc.
>>
>>
>> Het iemand hierdie snit op MP3
>> of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>
>> TJ?
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mr Lonely [boodskap #103554 is 'n antwoord op boodskap #103552] |
Do., 02 Junie 2005 10:10   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Nou ja, snik snik, ek het intussen die droewige Bobby Vinton ook binne en
het byna my polse gesny. Heerlik sulke droewige liedjies. My vote gaan na
die Bobby Vinton weergawe!
"Max" skryf in boodskap news:429edafa$0$155$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek wou ook my spoed terugsit van 78 na 33,3 maar toe begin daai Shaggy-rige
> ou gelukkig sing...
>
> "Spencer" wrote in message
> news:VTAne.4825$U4.659397@news.xtra.co.nz...
>> Akon se weergawe klink vir my soos die Smurf lied.
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:429ed93d$0$17153$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Toemaar, ek het intussen bygekom en is gou besig om dit te download. Die
>>> oue
>>> van Bobby Vinton en die nuwe van Akon. Sal nou-nou sê wat ek daarvan
> dink.
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:429ed4e6$0$159$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Is dit nou "Living on my own" van Freddy Mercury wat jy daar sing,
DD?
>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:6mas911aq2ononf992a4rt97l18ael7k6s@4ax.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> > Mr. Lonely
>>>> >
>>>> >
>>>> > Lonely I'm so lonely,
>>>> > I have nobody,
>>>> > For my owwnnn
>>>> > I'm so lonely, I'm Mr. Lonely
>>>> > I have nobody,
>>>> > For my owwnnn
>>>> > I'm so lonely,
>>>> >
>>>> > etc.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Het iemand hierdie snit op MP3
>>>> > of 'n adres waar dit gedownload kan word?
>>>> >
>>>> > TJ?
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Mr Lonely [boodskap #103575 is 'n antwoord op boodskap #103542] |
Do., 02 Junie 2005 19:13   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 2 Jun 2005 17:38:46 +1200, "Spencer" wrote:
> Ek't hom. Hoe kry ek dit daar in die Namib?
>
> Spencer
>
>
Spencer, ken jy FTP? Het jy 'n FTP program?
Of, nog makliker, het jy enige program waarmee
jy dit in MP3 kan verander? In watter formaat is dit?
Of, soos Deneile gesê het, kan wmv die antwoord wees.
As jy 'n plek het waarheen jy dit kan upload kan ek dit
daar gaan afhaal. Opsies is menige:-)
As jy 'n FTP program het, kan ek dit selfs van jou rekenaar gaan
afhaal. Pos dit sommer in MP3 vorm na my, maar ek moet weet
wanneer jy dit pos. Jy kan dit stuur na davedup at intekom.co.za.
Baie dankie vir jou reaksie:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mr Lonely [boodskap #103597 is 'n antwoord op boodskap #103595] |
Vr., 03 Junie 2005 17:47  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 3 Jun 2005 16:07:30 +0200, "Riaan" wrote:
> Hoe vind jy WINMX deesdae ... Kazaa het volgens my vir 'n moerse loop
> gegaan, en ek gebruik nou Limewire
>
>
Kazaa was nooit lekker nie. En ek het nooit Kazaa gebruik nie.
In teenstelling daarmee was die advertensielose kazaa Light
baie handig, maar trojan gevaarlik. Dié het ek baie lank
gebruik en gigabytes daarmee geruil.
DD
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 05:27:53 UTC 2026
|