| Elaine en HP [boodskap #103191] |
Di., 17 Mei 2005 09:07  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die nuwe
Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Elaine en HP [boodskap #103227 is 'n antwoord op boodskap #103226] |
Wo., 18 Mei 2005 10:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees eers die boek Deneille. As jy boek 4 lees, is jy nog betyds.
Eintlik is die karakters wat in die flieks gebruik word baie goed. Ek hou
baie van Alan Rickman se Prof Snipe.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
"Deneile" skryf in boodskap news:d6f3gp$p77$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nog nooit HP boek gelees nie het wel een keer 'n eboek gehad maar
> elke keer as ek die boek lees dan maak ek nie 'n karakter in my kop op nie
> maar sien die akteur wat in die fliek speel...dieselfde met LOTR, so die
> films het my verbeelding ingeboek.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1116409799.413261@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Bly om te sien ek is nie die enigste HP fan op die NG nie ... Kan nie meer
>> wag vir boek 6 nie
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:d6d9j4$ou5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie Annette... klaar ge"pre-book" en elkere ding :))
>
>>> Elaine
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d6ccci$ljo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die
>>>> nuwe
>>>> Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>
>>
>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Elaine en HP [boodskap #103253 is 'n antwoord op boodskap #103225] |
Wo., 18 Mei 2005 17:33  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek;s net so erg :) Ek kon piep kry toe ons so lank vir Order of the Phoenix
moes wag :)
"Riaan" skryf in boodskap news:1116409799.413261@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Bly om te sien ek is nie die enigste HP fan op die NG nie ... Kan nie meer
> wag vir boek 6 nie
|
|
|
|