Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir Frikkie, Ferdi en bouwer
vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103064] |
Sat, 14 May 2005 12:38  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
uit gister se Mercury
http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=283&fAr ticleId=2518973
Meeting stunned by ANC members' comments
We could learn from Zim, says MP
May 13, 2005
By Basildon Peta
Zimbabwe's parliamentary elections last month were so "impeccable"
that South Africa must seriously consider learning how to run
elections from her northern neighbour, ANC MP Nthabiseng Khunou said
yesterday.
Khunou, who was part of the SA parliament's observer group to the
elections, told a stunned audience at the SA Institute of
International Affairs in Johannesburg yesterday that she and her ANC
delegation had been so impressed with how the election was run that
they urged South Africa to adopt some of Zimbabwe's electoral rules.
This led to lively discussion at an election review meeting entitled
"Zimbabwe Election 2005 - Interpretations, Implications, Prospects
towards 2008" that two members of the audience rose, declared their
membership of the ANC, and said Khunou had disgraced the ANC.
But a defiant Khunou stood by her remarks. She said there had been no
political violence or repression in Zimbabwe and the election had been
held peacefully.
"There are so many negative things written about Zimbabwe but we could
not get any evidence to support them. The pre-election process was
well planned and executed. There was no evidence to justify food
discrimination claims against MDC supporters," she said.
Khunou said the Access to Information and Protection of Privacy Act,
used to shut down five newspapers, and the Public Order and Security
Act, under which the opposition required police permission to hold
political meetings, had been implemented to "enforce law and order".
The DA's Diane Kohler-Barnard said after listening to her colleague's
presentation that she felt she had attended a different event in a
different country. She then chronicled a list of developments she said
could not have made the election free and fair.
Asked to list Zimbabwe's electoral rules which she would want South
Africa to adopt, Khunou said: "The queueing system. The queueing
system at polling stations was very pleasing."
An incensed Elinor Sisulu, daughter-in-law of Walter Sisulu, told
Khunou that victims of torture and rape by Mugabe's thugs who had fled
to South Africa would be seriously hurt by her words. Khunou said she
was not aware of such victims. Sisulu countered that Khunou and her
party's "skewed" assessment of the Zimbabwe election was probably the
result of observing it from the Sheraton Hotel. - Mercury Foreign
Service
http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=283&fAr ticleId=2518973
|
|
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103074 is 'n antwoord op boodskap #103068] |
Sun, 15 May 2005 06:57   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD,
sorry, ek het per ongeluk jou pos gesien.
So saggies tussen my en jou, Ek myself sit ook nog langs daai vleispotte
maar ek moet met eerlikheid sê ek raak vet jong, hel my vleispotte het
verskriklik groot geword na 1994.
Dankie rainbow nation !!!!
DD skryf in boodskap news:5e7c811ccj83rl1bksfn3o02vbsq8ku7j1@4ax.com...
> On Sat, 14 May 2005 10:48:19 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "DD" skryf
>>
>>> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
>>> uit gister se Mercury
>>
>> Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
>> gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het......
>>
>> Gloudina
>>
>
> klein geheimpie, net so tussen jou en my:
> Ek sit stééds by die vleispotte...
>
> DD
>
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103082 is 'n antwoord op boodskap #103080] |
Sun, 15 May 2005 09:27   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 May 2005 11:09:22 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Iets vir DD om aan te kou:
>
> Politieke partye is vrywillige organisasies - soos rugbyklubs of
> amateur-toneelgeselskappe.
>
> Hulle word die kant toe of daai kant toe geswaai deur die kollektiewe
> gees van die wat die gesag voer op sekere tye.
>
> Wat tel is beginsels. Dit wat 'n mens glo die basiese verwysingspunte
> vir optrede moet wees.
>
> Ek glo aan sekere beginsels. Ek ondersteun die politieke party wat
> daardie beginsels die beste uitleef en verteenwoordig. En as daar nie
> een is nie, weerhou ek my steun.
>
> Verstaan jy die verskil tussen die twee?
>
> As jy wel verstaan, sal jy kan sien hoe dit moontlik is dat Tutu en
> Mbeki onlangs so skerp kon verskil.
>
> As 'n mens dit nie verstaan nie, sou daardie fight erg verwarred
> gewees het want daar was twee "ANC's" aan die baklei. (Hoewel Tutu aan
> geen party behoort nie, is hy 'n ANC-swaargewig in die bree sin van
> die term).
>
> As jy die ding van beginsels verstaan, is die fight so helder soos
> daglig.
>
> Watter beginsels is ter sprake in wat jy aangehaal het?
>
>
>
>
--- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
understand the situation ---
DD
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103084 is 'n antwoord op boodskap #103082] |
Sun, 15 May 2005 10:46   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So, wat is die beginsels wat jy ondersteun?
On Sun, 15 May 2005 11:27:32 +0200, Dave wrote:
> On Sun, 15 May 2005 11:09:22 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>> Iets vir DD om aan te kou:
>> Politieke partye is vrywillige organisasies - soos rugbyklubs of
>> amateur-toneelgeselskappe.
>> Hulle word die kant toe of daai kant toe geswaai deur die kollektiewe
>> gees van die wat die gesag voer op sekere tye.
>> Wat tel is beginsels. Dit wat 'n mens glo die basiese verwysingspunte
>> vir optrede moet wees.
>> Ek glo aan sekere beginsels. Ek ondersteun die politieke party wat
>> daardie beginsels die beste uitleef en verteenwoordig. En as daar nie
>> een is nie, weerhou ek my steun.
>> Verstaan jy die verskil tussen die twee?
>> As jy wel verstaan, sal jy kan sien hoe dit moontlik is dat Tutu en
>> Mbeki onlangs so skerp kon verskil.
>> As 'n mens dit nie verstaan nie, sou daardie fight erg verwarred
>> gewees het want daar was twee "ANC's" aan die baklei. (Hoewel Tutu aan
>> geen party behoort nie, is hy 'n ANC-swaargewig in die bree sin van
>> die term).
>> As jy die ding van beginsels verstaan, is die fight so helder soos
>> daglig.
>> Watter beginsels is ter sprake in wat jy aangehaal het?
>
> --- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
> understand the situation ---
>
> DD
>
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103090 is 'n antwoord op boodskap #103089] |
Sun, 15 May 2005 12:56   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 May 2005 08:02:09 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Dave" skryf
>
>> --- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
>> understand the situation ---
>
> Sien wat ek bedoel. Pius Langa sal verstaan wat Ferdi
> bedoel, en sal vir hom terugantwoord in Afrikaans.
> Maar jy, wat senuweeagtig word wanneer daar van
> beginsels gepraat word, antwoord hom in Engels.
> Dink jy Engels gee jou status?
>
> Gloudina
>
nee, bouwer, dit is jy en jou man wat gedink het engels gee julle
status toe julle Afrikaans verraai het. Toe julle Afrikaans verraai
het vir die taal van die moordenaars van Afrikaner mans en vroue.
Toe hy (en heelwaarskynlik jy ook) sy bes probeer het om
'n cockney aksent aan te leer. As dit nie so veragtelik was nie,
sou dit komies gewees het.
Dat julle gedink het dit gee julle status, is verwronge maar
verstaanbaar wanneer na jou soek na status gekyk word.
Diè tipe stories:
> Jonas, ek het gesorg dat jou hedendaagse hoofregter
> 'n liefde vir Afrikaans ontwikkel het. Dit het 'n ander
> leerling vir my vertel.
is 'n bewys van hoe afhanklik jy is van "haai, ek ken tog vir..."
en jou tipe, lieg ook gewoonlik daaroor. Soos ons al geluister het
het na leuens oor wie van die anc by jou opleiding ontvang het,
was jy ook op Robin eiland. Besit jy dan geen skaamte nie?
Dave Du Plessis - met so lekker sarkastiese smile op sy gesig
|
|
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103099 is 'n antwoord op boodskap #103096] |
Sun, 15 May 2005 14:57   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch" wrote:
>
> Watter party is dit?
>
Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
en soos dit steeds is.
Die party se volle leuse sou ook dit byvoeg
'Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state'
maar dit is nie iets wat meer enigsins 'n faktor kan wees nie.
Ook, is dit logies om te aanvaar dat dit teoreties baie goed klink,
maar onprakties is. Dus, saamgevat soos ek dit gegee het,
is my beginsels.
>
> Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!
>
Miskien, onwaarskynlik maar miskien sal meer mense
hul sienings noem.
>> DD
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103101 is 'n antwoord op boodskap #103099] |
Sun, 15 May 2005 15:21   |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dave wrote:
> On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch" wrote:
>
>>
>> Watter party is dit?
>>
>
> Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
> dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
> Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
> en soos dit steeds is.
Dankie vir die eerlikheid. Ek wonder watter partye ondersteun b.v.
Ferdi en Gloudina?
> Die party se volle leuse sou ook dit byvoeg
> 'Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state'
Dis 'n uitmuntende gedagte. En soos die geskiedenis bewys, dit wat die
beste werk! die beste lande het die karakter van nasionale state of
neem die nasionaliteits problem ernstig op.
> maar dit is nie iets wat meer enigsins 'n faktor kan wees nie.
Glo my, dit gaan weer 'n sterk faktor word! Die bestaande
infrastruktuur is besig om te gaan. Sonder dit gaan die land in groot
ekonomiese probleme beland. Ekonomiese Probleme sal die mense in
opstand laat kom. Tans beleef sommige mense (miskien 10%) 'n skyn van
vooruitgang. Dit is egter so dat die 50% van die armstes besig is om
verder te verarm.
> Ook, is dit logies om te aanvaar dat dit teoreties baie goed klink,
> maar onprakties is. Dus, saamgevat soos ek dit gegee het,
> is my beginsels.
Dit is die enigste praktiese oplossing. Of beter gestel: dit is 'n
voorvereiste vir die oplossing van enige
maatskaplike/ekonomiese/politieke problem.
>
>>
>> Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!
>>
>
> Miskien, onwaarskynlik maar miskien sal meer mense
> hul sienings noem.
Hulle kerm eerder oor die ander mense se standpunte. Maar aanvaar nooit
veraantwoordelikheid vir die gevolge van hulle eie idees nie.
>
>>> DD
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103108 is 'n antwoord op boodskap #103101] |
Sun, 15 May 2005 16:33   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 15 May 2005 08:21:40 -0700, "Schorsch" wrote:
> Dave wrote:
>> On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch"
> wrote:
>>>
>>> Watter party is dit?
>>>
>> Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
>> dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
>> Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
>> en soos dit steeds is.
>
>>> Dankie vir die eerlikheid. Ek wonder watter partye ondersteun b.v.
>>> Ferdi en Gloudina?
Ek sê dikwels iets met die tong in die kies, en dikwels ook met
'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
hy werklik sy kruisie trek.
Natuurlik ondersteun ek 'n toe stemhokkie, maar so een moet dan
maar, om jou eie woorde te gebruik, nie oor 'ander se standpunte kerm'
Gloudina self is in die apartheidsjare uit die land verban
omdat sy 'n verhouding met 'n wit boer gehad het.
Sy was een van die stigterslede van die anc in 1908.
>> Die party se volle leuse sou ook dit byvoeg
>> 'Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state'
>
> Dis 'n uitmuntende gedagte. En soos die geskiedenis bewys, dit wat die
> beste werk! die beste lande het die karakter van nasionale state of
> neem die nasionaliteits problem ernstig op.
>
>> maar dit is nie iets wat meer enigsins 'n faktor kan wees nie.
>
> Glo my, dit gaan weer 'n sterk faktor word! Die bestaande
> infrastruktuur is besig om te gaan. Sonder dit gaan die land in groot
> ekonomiese probleme beland. Ekonomiese Probleme sal die mense in
> opstand laat kom. Tans beleef sommige mense (miskien 10%) 'n skyn van
> vooruitgang. Dit is egter so dat die 50% van die armstes besig is om
> verder te verarm.
>
Inderwaarheid is dit soos jy sê. Die gaping tussen die rykstes en die
armstes word breër. Maar die probleem is, soos ook nou in Rhodesië
bewys, die feit dat die ongeletterde kruisie presies soveel tel as die
van die bydraer tot die ekonomie. Al is die infrastruktuur op 'n
afdraend en die ekonomie besig om te versleg, is al wat nodig is
om die meerderheid stemme te kry, 'n stem wat 'down with the boere'
skree en beloftes van huise.
>> Ook, is dit logies om te aanvaar dat dit teoreties baie goed klink,
>> maar onprakties is. Dus, saamgevat soos ek dit gegee het,
>> is my beginsels.
>
> Dit is die enigste praktiese oplossing. Of beter gestel: dit is 'n
> voorvereiste vir die oplossing van enige
> maatskaplike/ekonomiese/politieke problem.
>
>>>
>>> Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!
>>>
>> Miskien, onwaarskynlik maar miskien sal meer mense
>> hul sienings noem.
>
> Hulle kerm eerder oor die ander mense se standpunte. Maar aanvaar nooit
> veraantwoordelikheid vir die gevolge van hulle eie idees nie.
>
>>
>>>> DD
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103134 is 'n antwoord op boodskap #103102] |
Mon, 16 May 2005 09:01   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 May 2005 17:22:02 +0200, Dave wrote:
> On Sun, 15 May 2005 15:04:38 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>> 'n Mens kan nie skaamte "besit" nie.
>> Om te praat van "besit jy nie skaamte nie" is soos om in Engels se vra
>> "do you not own any shame?" - in plaas van "doe you noy HAVE any
>> shame".
>> Wat jy dus wou vra, is "HET jy nie skaamte nie" .
>
> en die meervoud vab DVD is nie DVD's nie.
> Of ten minste, so sê Charles Danson.
>
> Wat jy dus wou sê, is (seker) DVD'e (of so iets)
Hy is verkeerd. Dit is DVD's.
Soos CD's. Nie CD'e nie.
Dis is omdat die Engelse term gebruik is. DVD is Engels. In spreektaal
word Engelse begrippe soms gebruik.
Daarom is dit taalkundig suiwerder om die Engelse meervoud-struktuur
te gebruik.
As alles Afrikaans was, sou dit "kompakskywe met rolprente op" gewees
het.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103171 is 'n antwoord op boodskap #103137] |
Mon, 16 May 2005 18:05   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 16 May 2005 11:08:42 +0200, Ferdi Greyling wrote:
> On Sun, 15 May 2005 18:33:51 +0200, Dave wrote:
>
>
> > 'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
>> lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
>> maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
>> nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
>> hy werklik sy kruisie trek.
>
> Julle HNP's is mos maar almal AWB en KP's ook?
> So jy het seker gereeld KP gestem want die HNP het mos nie op baie
> plekke kandifate gestel nie.
>
> Het jy by geleentheid saam met ET-hulle perd gery in khaki?
> Dis mos maar dieselfde ding as HNP.
>
Kinderagtige tipe vraag wat nie 'n antwoord waardig is nie,
maar tog sal kry.
Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.
Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.
Dit was die dag waarin ek goedig spottendgewys vir Ben Wilkens,
toe adjunk minister Landbou, en die kandidaat vir die 'ja' stem,
genooi het na my tafel om 'nee' te kom stem.
Ben was daardie oomblik woordeloos, het vir 'n oomblik gestotter,
en toe gesê dat hy graag vir ons sou wou stem, maar 'weens
omstandighede...'
Enkele minute later was Ben by my tafel, en het gelag en gesê
dat ek die beste politieke voorsitter is wat hy ooit ontmoet het.
Om selfs die opposisie kandidaat se stem te probeer afrokkel.
Intussen was sy neef Jan,(die stoeier) op daardie stadium ons
sekreraris.
Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
Jy weet nie wat daar gebeur het nie. Sy perd het gestruikel, en dit
was vir mense soos jy, 'n strooihalm om na te gryp, omdat julle bang
was vir hom. Soos julle vir Dan Roodt vrek bang is, en mense soos jy,
sal hier op die nuusgroep vertel van sy weermagsgeskiedenis en dies
meer, maar nie waag om met hom korospondensie aan te knoop nie.
Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
ordentlike antwoord geregverdig nie. So, fok jou.
DD
|
|
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103174 is 'n antwoord op boodskap #103171] |
Mon, 16 May 2005 18:24   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Okay, ek het jou geantwoord, dit gepos, 'n rukkie later afgekoel en
besef dat ek mos ordentliker is as dit, en dit weer uitgevee.
En oorgedoen. En oor jou sarkasme gekyk. Want ek is
mos 'n gentleman. Partykeer.
As jy my eerste brief gekry het, dan weet jy wat dink ek van
jou reaksie. As jy dit nie gekry het nie, lees die een, en waardeer
my orraaitgeit in reaksie op jou sarkasme..
Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.
Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.
Dit was die dag waarin ek goedig spottendgewys vir Ben Wilkens,
toe adjunk minister Landbou, en die kandidaat vir die 'ja' stem,
genooi het na my tafel om 'nee' te kom stem.
Ben was daardie oomblik woordeloos, het vir 'n oomblik gestotter,
en toe gesê dat hy graag vir ons sou wou stem, maar 'weens
omstandighede...'
Enkele minute later was Ben by my tafel, en het gelag en gesê
dat ek die beste wyks-voorsitter is wat hy ooit ontmoet het.
Om selfs die opposisie kandidaat se stem te probeer afrokkel.
Intussen was sy neef Jan,(die stoeier) op daardie stadium ons
sekreraris.
Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
Jy weet nie wat daar gebeur het nie. En ek dink jy skimp daarop.
Sy perd het gestruikel, en dit was vir mense soos jy, 'n strooihalm om
na te gryp, omdat julle bang was vir hom. Soos julle vir Dan Roodt
vrek bang is, en mense soos jy, sal hier op die nuusgroep vertel van
sy weermagsgeskiedenis en dies meer, maar nie waag om met hom
korospondensie aan te knoop nie.
Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
ordentlike antwoord geregverdig nie. (hier het my gentlemangeit
my ook 'n deel laat uitvee)
DD
|
|
|
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103178 is 'n antwoord op boodskap #103171] |
Mon, 16 May 2005 19:01   |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dave wrote:
> On Mon, 16 May 2005 11:08:42 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>> On Sun, 15 May 2005 18:33:51 +0200, Dave wrote:
>>
>>
>> >> 'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
>>> lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
>>> maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
>>> nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
>>> hy werklik sy kruisie trek.
>>
>> Julle HNP's is mos maar almal AWB en KP's ook?
>> So jy het seker gereeld KP gestem want die HNP het mos nie op baie
>> plekke kandifate gestel nie.
>>
>> Het jy by geleentheid saam met ET-hulle perd gery in khaki?
>> Dis mos maar dieselfde ding as HNP.
>>
>
> Kinderagtige tipe vraag wat nie 'n antwoord waardig is nie,
> maar tog sal kry.
In der daad :o) Hierdie mense kan net kinderagtige argumente teen seker
stanpunte aanhaal.
> Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
> met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
> omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
> HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
> dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
> regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.
Die KP het opgekom toe die HNP nie 'n sukses kon maak nie.
> Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
> watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
> ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
> om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.
> ...
> Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
> Jy weet nie wat daar gebeur het nie. Sy perd het gestruikel, en dit
> was vir mense soos jy, 'n strooihalm om na te gryp, omdat julle bang
> was vir hom.
Ag ja, hulle kan net met kinderagtighede teen Nasionalisme te velde
trek. Daar is trouens ook argumente teen ET en die AWB. Maar hulle is
nie slim genoeg nie om hulle te ken nie.
> Soos julle vir Dan Roodt vrek bang is, en mense soos jy,
> sal hier op die nuusgroep vertel van sy weermagsgeskiedenis en dies
> meer, maar nie waag om met hom korospondensie aan te knoop nie.
Soos ons nou met die Stalinbosch debakel gesien het. Hulle kan nie
hanteer dat intelligente mense nog altyd "regs" (dws. nasionaliste en
rassedenkers)
was nie. Moet ek 'n lys met daardie denkers aanhaal?
> Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
> ordentlike antwoord geregverdig nie. So, fok jou.
Daar is mense wat nooit leer nie. Nie deur ervaring nie, maar ook nie
deur logiese denke nie.
>
> DD
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 12:51:08 UTC 2025
|