Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julius Bergh
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #102665 is 'n antwoord op boodskap #102662] |
Ma., 18 April 2005 22:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het op 'n kol iewers gesien jy bly in die Kaap?
Waar en wanneer het jy skool gegee?
--
Groetnis
Annette
juliusbergh.com> skryf in boodskap news:sub861998fnvk36ulhc2fob7ahoeqkur89@4ax.com...
>> Waar is jy?
>
> By die huis - rustig en stil.
>
> Ek sê maar niks. Ek vind dit jammer dat mense mekaar so bevloek. As
ouens n menigsverskil met die Tannie en Ferdie het, behoort die geldigheid
van
> hulle argumente die saak te dra eerder as die gevloek en uitskel.
>
> Intussen geniet ek die fotografies bydraes en Suidwester het lekker woestyn foto's vir my gepos. Daar is tog baie dinge wat mooi is in SA -
> insluitende baie mooi mense. Ek verwerk die idee dat die Afrikaner n
hartelose rasis is - die muishond van die wêreld. Dit het jare voor
Apartheid
> begin die die Britse Leeu volksmoord op die Boere gepleeg het om hulle
goud te steel. Hulle moes dit regverdig "back home" en hulle het dit gedoen
op
> dieselfde manier wat vandag nog deur baie nasies gedoen word: jy hang n
ettiket om die slagoffer se nek wat hom minder mens maak. Die Britte het
dit
> so geod gedoen dat die term "boorish" in die Engelse woordeboek sê
"Ill-mannered and coarse and contemptible in behavior or appearance".
Sukses - die
> boere is n laer lewensvorm - roei hom uit.
>
> Ek was n onderwyser in my jong jare en sommige van die boer seuns het gesê dat n kaffer is die naaste dier aan n mens.
>
> Maar daar was derduisende mense wat anders gedink het. Die Afrikaners is nie beter of slegter as enigiemand anders nie. Hulle situasie was net baie
> anders. Noudat die Nederlanders verdring voel in hulle eie land, sien n mens geleidelik dieselfde sentiment.
>
> Groete van huis tot huis.
>
> Julius
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #102677 is 'n antwoord op boodskap #102662] |
Di., 19 April 2005 21:02   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Apr 2005 22:22:44 GMT, Julius Bergh
wrote:
>> Waar is jy?
>
> By die huis - rustig en stil.
>
> Ek sê maar niks. Ek vind dit jammer dat mense mekaar so bevloek. As ouens n menigsverskil met die Tannie en Ferdie het, behoort die geldigheid van
> hulle argumente die saak te dra eerder as die gevloek en uitskel.
Niemand Julius, niemand hier kyk na die geldigheid van 'n ander se
redenasie nie. Is jy verspot? As jy sien jy het die fight verloor,
verander jy die tema. Of soek spelfoute in die wenner se doelskop.
>
> Intussen geniet ek die fotografies bydraes en Suidwester het lekker woestyn foto's vir my gepos. Daar is tog baie dinge wat mooi is in SA -
> insluitende baie mooi mense. Ek verwerk die idee dat die Afrikaner n hartelose rasis is - die muishond van die wêreld. Dit het jare voor Apartheid
> begin die die Britse Leeu volksmoord op die Boere gepleeg het om hulle goud te steel. Hulle moes dit regverdig "back home" en hulle het dit gedoen op
> dieselfde manier wat vandag nog deur baie nasies gedoen word: jy hang n ettiket om die slagoffer se nek wat hom minder mens maak. Die Britte het dit
> so geod gedoen dat die term "boorish" in die Engelse woordeboek sê "Ill-mannered and coarse and contemptible in behavior or appearance". Sukses - die
> boere is n laer lewensvorm - roei hom uit.
>
Wanneer 'n engelsman apartheid wil veroordeel, verál in aanvalle
teenoor die jonger geslag wat polities ryp geword het na die
apartheidsjare, moet dit met minagting behandel word. Want
die patriotiese Suid Afrikaner, sal buitendien nooit ooghare kan
hê vir 'n engelsman nie; nie na die geskiedenis geleer het wie en
wat hulle is nie. Gaan vra maar 'n Ierse vriendin, hoe beledigd
sy gevoel het toe ek haar engels genoem het.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #102794 is 'n antwoord op boodskap #102792] |
Ma., 02 Mei 2005 20:10   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: Mei 2005
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 May 2005 14:57:38 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> Wanneer 'n engelsman apartheid wil veroordeel, verál in aanvalle
>> teenoor die jonger geslag wat polities ryp geword het na die
>> apartheidsjare, moet dit met minagting behandel word. Want
>> die patriotiese Suid Afrikaner, sal buitendien nooit ooghare kan
>> hê vir 'n engelsman nie; nie na die geskiedenis geleer het wie en
>> wat hulle is nie. Gaan vra maar 'n Ierse vriendin, hoe beledigd
>> sy gevoel het toe ek haar engels genoem het.
>
>
> Ek dink jy moet die Engelse krediet gee vir die feit dat hulle
> baie gou na die Tweede Wêreldoorlog amper al hulle
> koloniale besittings hulle onafhanklikheid gegee het, anders
> as die Franse en die Belge en die Portugese wat nog probeer
> vashou het.
http://falklandislands.com/government/self_determination.asp
The people of the Falkland Islands are free to exercise their right to
a Government of their choice; for the foreseeable future this will be
based on British sovereignty and the fundamental human rights of all
peoples.
*********
Grap van die Dag
***************
Mugabe se familie vat spogplaas af by vorige besetters
Barnabas Thondhlana
http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_1698332,00.html
DD
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #102795 is 'n antwoord op boodskap #102791] |
Di., 03 Mei 2005 11:26   |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 May 2005 14:46:10 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Julius Bergh" skryf
>
> Ek verwerk die idee dat die Afrikaner n hartelose rasis is - die muishond
> van die wêreld. Dit het jare voor Apartheid
>> begin die die Britse Leeu volksmoord op die Boere gepleeg het om hulle
> goud te steel. Hulle moes dit regverdig "back home" en hulle het dit gedoen
> op
>> dieselfde manier wat vandag nog deur baie nasies gedoen word: jy hang n
> ettiket om die slagoffer se nek wat hom minder mens maak. Die Britte het
> dit
>> so geod gedoen dat die term "boorish" in die Engelse woordeboek sê
> "Ill-mannered and coarse and contemptible in behavior or appearance".
> Sukses - die
>> boere is n laer lewensvorm - roei hom uit.
>
> Ek dink jy is verkeerd. Miskien is jy nog te jonk om te weet hoe
> gerespekteer Afrikaners was in veral Engeland, maar ook in die
> VSA en Europa.
Ek is gans te jonk om daar te kon wees maar ek kan lees en my oë is vierkantig van al die TV programme. Die BBC het juis een gemaak oor propaganda in
tye van oorlog. Die eerste aflewering was oor die Anglo-Boere oorlog en hulle het eksemplare van Britse propaganda gewys. Dit het koerant artikels
en spotprente ingesluit maar ook rolprente waar hulle akteurs gebruik het om boere vroue op die plase te speel. Sels die BBC het gesê dat die Britse
regering probeer het om die Boere te "dehumanize" sodat mense "back home" rustig kan slaap terwyl die rooibaadjies baie meer vrouens en kinders
doodgemaak het as wat hulle op die slagveld kon doen. Ek sê weer: dit is selfs vandag nog in die Ingelse woordeboek.
> Dit was deels as gevolg van die feit dat Jan
> Smuts 'n reusefiguur was op die wêreldtoneel,
Ek het baie respek vir die Oom maar soos die Ingelse sê: "one swallow does not a summer make". Hy was baie gewild onder Ingelse want hy was n groot
"Son of the British Empire". Hy was byvoorbeeld gekant teen die oprigting van die YSKOR staalfabrieke in Suid Afrika want dit was nie die rol van die
kolonies om te vervaardig nie. Hy het die Sheffield Staalfabrieke in Engeland beskerm teen kompetisie. Die kolonies moes slegs die erts en ander
grondstowwe verskaf aan die "Mother Country" waar dit in rykdom omgeskep word en uitgevoer word. Dieselfde storie het gebeur in Indië met hulle
katoen en begeerte vir eie tekstiel fabrieke.
Oom Jannie was n groot seun vir die Empire maar tot sy krediet staan sy vermoë om verder as net nougesette eie belang te kyk. Dit het hom op die
wêreld verhoog geplaas. As ons maar almal so kon dink - meer hierin lê die uitdaging: om in vrede en harmonie te lewe met mense wat anders dink en
voel.
> en een van die
> grondleggers van die VVO tydens die eerste vergadering in
> San Francisco in 1948. Diefenbaker, 'n Kanadese eerste
> minister in die sestigerjare, het altyd gespog dat hy die eerste
> planne vir die VVO op die agterkant van Smuts se sigaretpak
> gesien het. ( Hy het gelieg, want Smuts het nie gerook nie.)
>
> Ek dink die "muishond" fase het eers begin toe die Nasionale
> Party in 1948 oorgeneem het. Jy moet NP van Wyk Louw
> se biografie lees, en sien hoe veral die Nederlanders baie
> ontstel was oor die uitkoms van daardie verkiesing, want vir
> hulle was die Nasionaliste se idees en denkwyse te na aan
> die van die Nazis, wat hulle 'n skamele vier of vyf jaar vantevore
> in hulle land sien regeer het.
Is dit nie nou dan so bitter ammusant om te sien hoe die vrome Hollanders hulle huidige situasie hanteer nie. Ek vra jou: as hulle so opgesweep kan
raak oor n minderheid van minder as 10%, hoe bezerk sal hulle raak as die bordjies verhang word en hulle n minderheidsgroep in hulle eie land is?
Dit is die les van Geskiedenis: Die Boere was nie deur een of ander natuurvrats n groep mense wat geneties geneig was tot rasisme nie. Wanneer dit
gaan om vrees vir verswelging, kan jy lang lyste maak van mense van alle rasse wat soortgelyk reageer. Die groot verskil was dat die minderheidsgroep
in Suid Afrika die mag in hand gehad het en daar is niks gevaarliker as n senuweeagtige ou met n geweer nie!
Hier in Australië is die Aboriginies bang hulle gaan verswelg word. Menige inboorling taal het al uitgesterf en selfs die politieke leiers van die
Aboriginies is driekwart wit. Hulle wil tuislande hê en jy as witmens moet toestemming van die inheemse ouderlinge kry om sekere gebiede te besoek.
Die groot verskil is egter dat hulle amper totaal en al uitgemoor is (totaal in Tasmanië) en hulle het nie die mag in hande nie. Hulle gaan verdwyn -
dit is net n kwessie van tyd - 50 jaar ?
Wat myself aan betref voel ek jammer dat somminge kulture tot die museums verdoem word maar as dit ook beteken dat moord en doodslag ook in museums
opgesliut gaan word, dan kla ek nie oor die etniese gelykmaking nie. Wat ek wel oor kla is dat ipv gelykmaking ons net bordjies verhang - wat tevore
die "Top Dog" was word nou die "Under Dog" en anders om maar dit is steeds n klomp blaffende bakleiende honde. Die rasistiese uitlating deur swart
politici wat nou die "Top Dog" is, oortref enige ver regse blanke groep.
Groete en respek vir jou Tannie - ek vloek jou nie. Ek het net n ander siening.
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #102798 is 'n antwoord op boodskap #102795] |
Di., 03 Mei 2005 14:36   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Julius Bergh" skryf
Die BBC het juis een gemaak oor propaganda in
> tye van oorlog. Die eerste aflewering was oor die Anglo-Boere oorlog en
hulle het eksemplare van Britse propaganda gewys.
Ja, natuurlik is daar propaganda in tye van oorlog wat die
agenda van die vegtende land sal voortsit. Kyk maar na
wat in die eerste oorlog teen Irak gebeur het in die VSA.
En nou weer. Hulle probeer hul beste om te wys dat dinge
'n sukses is in Irak, terwyl daar daagliks geweldige slagtings
plaasvind.
Ons het ook baie goeie programme hier wat gaan oor die
Kanadese aandeel in die Boere-oorlog. Jy moet sien hoe
hulle aangemoedig was om te gaan veg.
Maar dit neem nog nie weg van die feit dat in 1910, ag
jaar nadat die oorlog verloor is, daar alreeds 'n toestand
geskep was waar die vorige boere-generaals wat teen
die Engelse geveg het, Smuts en Botha, al klaar die
leisels in die hande gehad het nie. Die Unie van Suid-
Afrika wat in 1910 geskep het, het effektief die mag
in die hande van Suid-Afrikaners geplaas, oor die
hele land, nie net in die twee vorige boere-republieke nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #104972 is 'n antwoord op boodskap #104947] |
Do., 11 Augustus 2005 20:47   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Aug 2005 17:42:49 +0200, "Max" wrote:
> Wat is die vereistes vir iemand om homself 'n fotograaf te noem? Deesdae
> loop elke Jan Rap en sy maat met 'n digitale kamera en homself 'n fotograaf
> noem... Is daar 'n graad/opleiding wat mens moet volg?
>
Nie die eerste keer wat jy jouself 'n totale idioot bewys nie.
As jy op die sypaadjie 'n tent opslaan en haresny, ìs jy 'n
haarkapper. Nòg meer so, as mense rondstap in die straat
met 'n kapsel gevorm uit jou sker.
Net so het ons restaurante by ons vlooimarkte, en as die
kos voorbereider daar hom 'n sjef wil noem, is hy 'n sjef.
Want hy's die baas, en hy ken die titels toe.
As jy te sleg is om entrepeneurings eienskappe in jouself
te ontdek en te ontwikkel, dan is jy slegs 'n jaloerse
jy. Die tipe wat met talente spog wat slegs van vertel
word en erens 'n 'n donker laai lê. Die tipe wat aan die
omstanders vertel wat se besigheid jy besit, maar slegs
kantoorure die baas se rekenaar gebruik om jou eie
basuin te blaas.
Daar is mense wat die guts het om op eie voete te staan,
weet jy. Mense wat blanke werknemers het, en vir die
inkomste van gesinne gesorg het. Dit is die tipe mense
waarna jou tipe opkyk en snedige aanmerkins maak,
omdat jy weet dat jy dit nie in jou het nie. Mense wat
verbandlose eiendomme besit, omdat hulle verbeelding
het. Mense wat sorg dat ander gesinne woonplek het.
Dit is die tipe entrepeneur op wie jou tipe snedige
jaloerse aanmerkins maak. Op mense wat nie die einde van
'n pad sien nie, maar slegs horisonne.
Kom ons neem myself as voorbeeld.
Ek is die ontwerper van 'n patent wat al
16 jaar op goudmyne gebruik word.
Tot 'n jaar gelede was ek 'n aandelemakelaar
met uitnodigings na geleenthede en erkennings
vanaf Fairbairn Capital.
Op my besigheidskaartjie kan ek ook
'Digital Artist' skryf as ek wil. Twee plekke
verkoop geraamde fotos en geraamde skilderye
van my. Vir die Margate een het ek 'n tweede
bestelling gekry vanaf 'n ateljee in Umhlanga
wat gisteroggend 3 gevra het.
http://finepix.95mb.com/paintings/index.html
wat skryf jy op jou kaartjie?:-)?
Wie se hare sny jy?
Wie dra 'n kapsel wat deur jou verfyn is?
Wat hang teen jou studeerkamer muur?
Waar staan jou tent op die sypaadjie?
|
|
|
|
| Re: Julius Bergh [boodskap #104977 is 'n antwoord op boodskap #104972] |
Vr., 12 Augustus 2005 09:14  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:s4dnf19h22fbmocp16g7qglhhhdt4i2edg@4ax.com...
> On Wed, 10 Aug 2005 17:42:49 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> Wat is die vereistes vir iemand om homself 'n fotograaf te noem? Deesdae
>> loop elke Jan Rap en sy maat met 'n digitale kamera en homself 'n fotograaf
>> noem... Is daar 'n graad/opleiding wat mens moet volg?
>>
>
> Nie die eerste keer wat jy jouself 'n totale idioot bewys nie.
Ja, ek is 'n idioot, want ek weet nie wat nodig is om te kwalifiseer om
jouself 'n fotograaf te noem nie. Is jou tone so lank dat ek hier in
Nederland sit en op hulle trap? Ek het 'n paar dae gelede 'n versoek van
iemand in SA gehad, of ek wil kyk of hier vir hom werk is. Hy is 'n
"Fotograaf".
Toe ek hom vra of hy 'n portfolio het en wat sy kwalifikasies is, kon hy
niks optower nie. Vandaar my opmerking... Maar ek sien jy trek die skoen aan
as hy pas. Daar is maar min van jou foto's wat my beïndruk (het).
> Op my besigheidskaartjie kan ek ook
> 'Digital Artist' skryf as ek wil. Twee plekke
> verkoop geraamde fotos en geraamde skilderye
> van my. Vir die Margate een het ek 'n tweede
> bestelling gekry vanaf 'n ateljee in Umhlanga
> wat gisteroggend 3 gevra het.
> http://finepix.95mb.com/paintings/index.html
Slaan my om met 'n veer!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek is nou stom geslaan! Ek weet nie wat om vir jou te sê nie.
Ek weet wél dat jou klante nog nooit agter 'n pc gesit het nie, want anders
het hulle geweet dat jy maar op een knop hoef te druk om 'n foto 'n reliëf
te gee, of 'n potloodskets of skildery te maak. Of swart/wit of sepia. Die
moontlikhede is eindeloos.
EN JY NOEM DIT SKILDERYE!!!!
> wat skryf jy op jou kaartjie?:-)?
Dat ek op 40 nog steeds geen rigting in my lewe het nie. Ook nie wil nie.
> Wie se hare sny jy?
> Wie dra 'n kapsel wat deur jou verfyn is?
Haarkappers is moffies. Is jy een?
> Wat hang teen jou studeerkamer muur?
'n Skildery! Ha, 'n egte, deur MYSELF gemaak, met egte kwasse en egte verf!
Ja, ek het al met water en olie geverf. Ek het al swart/wit foto's
"ingekleur" (met kwassies). Foto's wat ek self geneem het en self in 'n
donkerkamer ontwikkel het. Pastelle, houtskool, pen en potlood, ek het al
van alles en nog wat gedoen.
Soms met groot sukses, soms wat minder...
Ek is ook 'n kranige modelbaanbouer (skaal 1:87) maar is bietjie baie
bewerig.
My stokperdjies is eindeloos.
> Waar staan jou tent op die sypaadjie?
My tent is 'n dubbelverdieping, maat.
_________________________________________
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 19:57:00 UTC 2026
|