Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kevin Putt se bewering
Kevin Putt se bewering [boodskap #104973] Vr, 12 Augustus 2005 05:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel kan mens aanvaar van Putt se bewering re Matfield en sy staalplaat?
Hoekom het die mense wat deur Matfield met die staalplaat aangeval is nie
daaroor gekla nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Kevin Putt se bewering [boodskap #104981 is 'n antwoord op boodskap #104973] Vr, 12 Augustus 2005 10:09 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Klink of Putt suurgat is omdat hy nie meer in Durban bly met 'n vet
salaris nie.

On Fri, 12 Aug 2005 07:01:35 +0200, "Annette" wrote:

> Hoeveel kan mens aanvaar van Putt se bewering re Matfield en sy staalplaat?
> Hoekom het die mense wat deur Matfield met die staalplaat aangeval is nie
> daaroor gekla nie?
Vorige onderwerp: Julius Bergh
Volgende onderwerp: ONDERSKEID TUSSEN MENS EN SUB-MENS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 16:13:29 MGT 2024