| Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #101947] |
Vr., 18 Maart 2005 15:04  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die seun van die vermoorde Erasmus-egpaar is in hegtenis geneem oor die
moordenaar glo reken die seun het hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor.
Die polisie het die seun in hegtenis geneem.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102005 is 'n antwoord op boodskap #101963] |
Di., 22 Maart 2005 06:30   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
My rassisme? Jy's die grootste rassis wat ek ken! Ek staan by alles wat
ek gesê het. Ongeag van wat die motief vir die moorde was, die moordenaar
het die moord gepleeg. Hy is 'n swart man en dis 'n feit. As hy dit op
sy eie gedoen het as wraak oor die skaap wat hy gesteel het en waarmee hy
gevang was, dan is dit een van die wreedste bekende gevalle van wraak wat ek
van weet. Het die seun hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor, maak dit
hom nie minder skuldig nie en is die seun saam met hom skuldig aan die
moorde. En hy's WIT! Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man saam
gehang word. Nou vertel jy vir my wat het dit met ras te doene?
.........of is dit dalk jou ewige gesanik oor jou 'mense' nie daarin slaag
om die land ordentlik te administreer nie? Die kon ek julle al van die
begin af vertel het, maar die beste stuurmanne staan mos maar aan die wal en
jy's so slapgat dat jy nie eers sou waag om 'n toon nat te maak nie, nê?
"@rogers.com" skryf in boodskap news:zuKdnQhpPJPQuKHfRVn-oQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar
>> dan
>> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.
>
> Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
> rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
> Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
> het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
> is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
> die vingers in die paai is 'n wit een.
> Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
> hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
> in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
> name. As mens in ag neem dat die aantal
> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
> Seker in Namibië ook.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
|
|
|
|
| Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102007 is 'n antwoord op boodskap #102005] |
Di., 22 Maart 2005 07:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester, vertel ons bietjie van julle piksplinternuwe Prez:))
--
Groetnis
Annette
> My rassisme? Jy's die grootste rassis wat ek ken! Ek staan by alles wat
> ek gesê het. Ongeag van wat die motief vir die moorde was, die moordenaar
> het die moord gepleeg. Hy is 'n swart man en dis 'n feit. As hy dit op
> sy eie gedoen het as wraak oor die skaap wat hy gesteel het en waarmee hy
> gevang was, dan is dit een van die wreedste bekende gevalle van wraak wat ek
> van weet. Het die seun hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor, maak dit
> hom nie minder skuldig nie en is die seun saam met hom skuldig aan die
> moorde. En hy's WIT! Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
> terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man saam
> gehang word. Nou vertel jy vir my wat het dit met ras te doene?
> .........of is dit dalk jou ewige gesanik oor jou 'mense' nie daarin slaag
> om die land ordentlik te administreer nie? Die kon ek julle al van die
> begin af vertel het, maar die beste stuurmanne staan mos maar aan die wal en
> jy's so slapgat dat jy nie eers sou waag om 'n toon nat te maak nie, nê?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:zuKdnQhpPJPQuKHfRVn-oQ@rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar
>>> dan
>>> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.
>>
>> Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
>> rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
>> Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
>> het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
>> is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
>> die vingers in die paai is 'n wit een.
>> Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
>> hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
>> in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
>> name. As mens in ag neem dat die aantal
>> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
>> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
>> Seker in Namibië ook.
>>
>> Tant Hessie van die Spergebied.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102009 is 'n antwoord op boodskap #102007] |
Di., 22 Maart 2005 09:44   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die kloon van ou Sam? Ons almal sit en wag om te sien of Pohamba die
opdragte van Sam gaan vat en uitvoer. Die siniese reken Sam gaan hom soos
'n marionet van agter die skerms beheer en ons hoop maar dit is nie so nie.
Die realiteit sê egter dat net die President verander het, die onbevoegde
spul onder hom bly staan. Al ons departemente ly aan erge wanbestuur en
bedrog. Dit sal meer as 'n na-aper vat om die spul uit te sorteer en as hy
dit regkry sal hy die eerste in Afrika wees!
"Annette" skryf in boodskap news:d1og0v$gdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, vertel ons bietjie van julle piksplinternuwe Prez:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
>> My rassisme? Jy's die grootste rassis wat ek ken! Ek staan by alles wat
>> ek gesê het. Ongeag van wat die motief vir die moorde was, die moordenaar
>> het die moord gepleeg. Hy is 'n swart man en dis 'n feit. As hy dit
>> op
>> sy eie gedoen het as wraak oor die skaap wat hy gesteel het en waarmee hy
>> gevang was, dan is dit een van die wreedste bekende gevalle van wraak wat ek
>> van weet. Het die seun hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor, maak dit
>> hom nie minder skuldig nie en is die seun saam met hom skuldig aan die
>> moorde. En hy's WIT! Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
>> terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man
>> saam
>> gehang word. Nou vertel jy vir my wat het dit met ras te doene?
>> .........of is dit dalk jou ewige gesanik oor jou 'mense' nie daarin
>> slaag
>> om die land ordentlik te administreer nie? Die kon ek julle al van die
>> begin af vertel het, maar die beste stuurmanne staan mos maar aan die wal en
>> jy's so slapgat dat jy nie eers sou waag om 'n toon nat te maak nie, nê?
>> "@rogers.com" skryf in boodskap news:zuKdnQhpPJPQuKHfRVn-oQ@rogers.com...
>>>
>>> "Suidwester" skryf
>>>
>>>> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar
>>>> dan
>>>> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.
>>>
>>> Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
>>> rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
>>> Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
>>> het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
>>> is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
>>> die vingers in die paai is 'n wit een.
>>> Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
>>> hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
>>> in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
>>> name. As mens in ag neem dat die aantal
>>> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
>>> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
>>> Seker in Namibië ook.
>>>
>>> Tant Hessie van die Spergebied.
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102024 is 'n antwoord op boodskap #102005] |
Di., 22 Maart 2005 19:03  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 22 Mar 2005 07:30:49 +0100, "Suidwester" wrote:
> Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
> terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man saam
> gehang word.
en daar maak Judge Judy (Schindlein) vanaand in Suid Afrika
voorspraak vir die doodstraf. Sy sê toe vanaand op 3rd Degree
dat jy byvoorbeeld, oor iemand wat 'n nege maande oud baba verkrag,
moet besluit of hy kan gerehabiliteer word, en jy intussen vir hom
gaan sorg. Nee, sê sy, raak van hom ontslae. Sy sal byvoorbeeld,
het sy gesê, beter voel om te weet dat hy nie meer asemhaal nie.
|
|
|
|