| Aapstad? [boodskap #101482] |
Wo., 16 Februarie 2005 15:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Aapstad? [boodskap #101495 is 'n antwoord op boodskap #101491] |
Do., 17 Februarie 2005 06:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
verskillend:))
Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
en watter een is meer intelligent ?
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die probleme
> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
> "Annette" wrote in message
> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aapstad? [boodskap #101505 is 'n antwoord op boodskap #101503] |
Do., 17 Februarie 2005 09:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat van die vervetape? :))) Slegs 'n vervetwyfieaap vind daardie
helderblou ekshibsionisme aantreklik. Die arme mannetjie sal in helse
moeilikheid wees as alle wyfies dit aantreklik vind:))
Ek is bly jy erken dat mans aangetrokke voel tot bobbejaanwyfies -
heelwaarskynlik slegs ekonomies, sodat hy nie hoef rokke en skoene te koop
nie?
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:D7OdnR9Yr6J2yonfRVn-rg@is.co.za...
> Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap sal
> mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
> behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?
> "Annette" wrote in message
> news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
>> verskillend:))
>> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
>> en watter een is meer intelligent ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>>> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
>> probleme
>>> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aapstad? [boodskap #101512 is 'n antwoord op boodskap #101507] |
Do., 17 Februarie 2005 13:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, alles:)))
--
Groetnis
Annette
dessert first
ann...@ctnet.co.za
"Suidwester" skryf in boodskap news:Vu6dnR5Ih9PBFonfRVn-3A@is.co.za...
> Nee wat, solank hulle net uintjies grawe teen die hange doen hulle hul taak!
> Vroumense is mos eintlik net goed vir een ding......
> "Annette" wrote in message
> news:cv1n4a$q91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy praat van die vervetape? :))) Slegs 'n vervetwyfieaap vind daardie
>> helderblou ekshibsionisme aantreklik. Die arme mannetjie sal in helse
>> moeilikheid wees as alle wyfies dit aantreklik vind:))
>> Ek is bly jy erken dat mans aangetrokke voel tot bobbejaanwyfies -
>> heelwaarskynlik slegs ekonomies, sodat hy nie hoef rokke en skoene te koop
>> nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:D7OdnR9Yr6J2yonfRVn-rg@is.co.za...
>>> Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap
>>> sal
>>> mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
>>> behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
>>>> verskillend:))
>>>> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
>>>> en watter een is meer intelligent ?
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>>>> > Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
>>>> probleme
>>>> > met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>>> > > Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aapstad? [boodskap #101514 is 'n antwoord op boodskap #101513] |
Do., 17 Februarie 2005 14:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of die "l" in Helpmekaarstraat
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1108651410.242187@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Die persoon is verkeerd, Tsw(e)ne beteken aap in N Sotho. Die (a) maak 'n
> groot verskil, amper net so baie soos die (r) in Proes straat
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Aapstad? [boodskap #101517 is 'n antwoord op boodskap #101513] |
Vr., 18 Februarie 2005 09:57  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Feb 2005 16:43:27 +0200, "Riaan" wrote:
> Die persoon is verkeerd, Tsw(e)ne beteken aap in N Sotho. Die (a) maak 'n
> groot verskil, amper net so baie soos die (r) in Proes straat
In Engels crunt street
|
|
|
|