Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is hierdie NG besig om dood te loop???
| Is hierdie NG besig om dood te loop??? [boodskap #101148] |
Do., 27 Januarie 2005 20:32  |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: Januarie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Hoekom lyk dit vir my of hierdie nuusgroep besig is om sy fut te verloor.
Van so drie/vier jaar gelede onthou ek darem nog vir Koot, Annette,
Suidwester, Jonas, Tannie G en ek onthou tot vir Ferdie. Maar waar is die
karakters wat my gereeld aan die skater gehad het. DD (Dave Davids??),
Danielle daar uit Georgia (VSA), Swart Simon en ons Wit Wolf maatjie Frikkie
wat altyd gedink het ou ET is te ver links
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Sakkie [boodskap #101170 is 'n antwoord op boodskap #101160] |
Ma., 31 Januarie 2005 01:51   |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: Januarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
"Sakkie" skryf in boodskap news:RIWdnVALvpAq1WbcRVn-vQ@is.co.za...
Wat het van ons
> onderwyseres in Australië geword. Die een wat saam met my op skool was
> onder in die Kaap. Julle twee het altyd lekker gesels.
>
HUH? Het iemand my nou wakker geroep? Sakkie, my ou vriend van skooldae se
tyd! Haai, weet jy, dis nou al wragtag omtrent dertig jaar??!!! Ek's nog
steeds hier onner, nog steeds onnerwyseres - nou slegs drie dae 'n week, dus
het ek nou meer tyd om te ginnegaap. En sal jy dit nou glo - ek gee nou
Engels en Geography en ek sukkel self om rigting te vind!
En ek stem met jou saam, weet jy... die ou spulletjie is deesdae vreeslik
vredeliewend. Niemand baklei meer nie - net so af en toe 'n halwe, moeë
belediging na die Antie se kant toe. Wat het van die goeie ou dae geword,
toe almal sommer lekker modder gegooi het? Doer lank terug in 1998?
Maar Katryn het ook al weer soos gewoonlik die spyker oppie kop geslaan -
mens raak moeg vir al dieselle ou onderwerpe en kinderagtigheid, en dan
verdwyn mens maar sommer vir maande aanmekaar om asem te skep. Nou het ek
darem weer bietjie asem - en jy Katryn? En Didi?
Groetnis hier uit my paradys
|
|
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101192 is 'n antwoord op boodskap #101190] |
Di., 01 Februarie 2005 09:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle skep asem vir hernude verwoede gevegte:))
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare" wat die
> NG nog vashou lyk dit vir my.
>
> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
|
|
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101205 is 'n antwoord op boodskap #101203] |
Di., 01 Februarie 2005 12:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Niks verkeerd om 'n balletrok te dra nie, solank hy net nie pienk
kousies en balletskoene dra nie;))
--
Groetnis
Annette
> Moenie ons "lurkers" onderskat nie. El is seker daar is baie sulke
> sluiplesers soos ek wat net wag vir die regte tema om toe te slaan.
>
> Dit sal interessant wees om 'n "ping" te gee en te sien wie almal lees.
> Anders is die nuusgroep soos daai neef van my met die balletrok waarvan
> niemand wil praat nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ctnhag$eh0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle skep asem vir hernude verwoede gevegte:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1107248737.675499@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Annette en Suidwester is op die oomblik die enigste 2 "steun pilare"
wat
>> die
>>> NG nog vashou lyk dit vir my.
>>>
>>> Wat het van Gloudina en Ferdi geword.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>> Riaan
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Sakkie [boodskap #101209 is 'n antwoord op boodskap #101170] |
Di., 01 Februarie 2005 21:16   |
Sakkie[5]
Boodskappe: 26 Geregistreer: Januarie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Hallo jong,
Wat het daai klomp bederfde klomp ausiekies te sê gehad toe ons (jy's nog
een van ons onthou!!!) die 3nasies gewen het. Ek is seker hulle was maar
stil. OK!! die toer deur rooinekland was nou nie soo-o-o-o-o-o rooskleurig
nie. Ek sien nou die aand op TV een van die perde hier homself 'n soutie
noem!!!! Ek is oortuig as of hy of die regiseur geweet het waarvoor
"soutie" staan sou hy dit nie 'n donner gesê het nie!!! Ek wonder of 'n
vroumens ook 'n soutie genoem kan word:-))))))))
Gro-o-o-o-o-oot Groetnis!!!!!
"Bobby" skryf in boodskap news:hagLd.142017$K7.118942@news-server.bigpond.net.au...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:RIWdnVALvpAq1WbcRVn-vQ@is.co.za...
>
> Wat het van ons
>> onderwyseres in Australië geword. Die een wat saam met my op skool was
>> onder in die Kaap. Julle twee het altyd lekker gesels.
>>
>
> HUH? Het iemand my nou wakker geroep? Sakkie, my ou vriend van skooldae se
> tyd! Haai, weet jy, dis nou al wragtag omtrent dertig jaar??!!! Ek's nog
> steeds hier onner, nog steeds onnerwyseres - nou slegs drie dae 'n week, dus
> het ek nou meer tyd om te ginnegaap. En sal jy dit nou glo - ek gee nou
> Engels en Geography en ek sukkel self om rigting te vind!
>
> En ek stem met jou saam, weet jy... die ou spulletjie is deesdae vreeslik
> vredeliewend. Niemand baklei meer nie - net so af en toe 'n halwe, moeë
> belediging na die Antie se kant toe. Wat het van die goeie ou dae geword,
> toe almal sommer lekker modder gegooi het? Doer lank terug in 1998?
>
> Maar Katryn het ook al weer soos gewoonlik die spyker oppie kop geslaan -
> mens raak moeg vir al dieselle ou onderwerpe en kinderagtigheid, en dan
> verdwyn mens maar sommer vir maande aanmekaar om asem te skep. Nou het ek
> darem weer bietjie asem - en jy Katryn? En Didi?
>
> Groetnis hier uit my paradys
>
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101219 is 'n antwoord op boodskap #101208] |
Wo., 02 Februarie 2005 05:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Harra, harra....... Jou opinies val deesdae soveelmaal in die gat dat jy
eintlik stil geraak het. Wat ek egter fassinerend van jou en jou tipe
vind, is die feit dat julle absoluut nie omgee dat Amerika in sy moer in
gaan net solank julle reg is nie? Besef jy nie dat as die VSA sink, dan
sink Kanada en die vrye wêreld saam met hom nie? En onthou, dan sal daar
nie 'n plek wees om na weg toe te hol as dinge vir jou te warm begin raak
nie!
"@rogers.com" skryf in boodskap news:JpednY6X7_fSTmLcRVn-uw@rogers.com...
>
> Nou is jy weer besig om te fantaseer dat "omdat so baie mense
> in Irak gestem het" alles nou maanskyn en rose is. Besef jy dat
> die Kurds in die noorde gestem het, omdat dit veilig daar by hulle
> is om te stem, en omdat hulle goed op pad is om onafhanklikheid
> te bekom, en die kiem van 'n Kurdestan te skep, wat weer die
> hele noordelike gedeelte van Klein-Asië in wanbalans gaan gooi.
> En die Shiites in die suide weet dat hulle die meerderheid gaan
> wees, en ONTHOU, hulle is vriende met Iran. Dis waar die
> VSA die gebakte pere gaan ontdek.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101235 is 'n antwoord op boodskap #101148] |
Do., 03 Februarie 2005 06:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe weet jy Suidwester is 'n man?:))
Toemaar, wag, ek onthou nou - hy raak opgewonde as hy 'n dame met 'n
laehalsbloes en minirompie sien:))
--
Groetnis
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:1107411438.315464@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van 'n
> probleem gehad het.
>
> Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos wat
> ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit wat
> 'n NG interesant maak nie.
>
> Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid was
> om te redeneer oor sy standpunte.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...
>
>> Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
>> gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
>> rekenaar se stellings.
>> Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
>> Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
>> die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
>> so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
>> veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
>> was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
>> hom?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101238 is 'n antwoord op boodskap #101225] |
Do., 03 Februarie 2005 06:31   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Miskien is ek bietjie sentimenteel so vroeg in die nuwe jaar, maar ek mis
regtig die Reisiger. Hier is een van sy poste vir die persone wat nie weet
wie hy was nie.
Hy het my altyd lekker laat lag
Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om kwaliteit van
kommunikasie met die reisiger te verhoog. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.
Wil voorstel details van ontmoetings word met die volgende
persone bespreek:
(1) Die manlike persoon met swart lang broek en swart
leerbaadjie by die internet kafee, wat na die reisiger se kant
gekyk het.
(2) 'n Afrikaanse vrou wat direk agter die reisiger in 'n
vliegtuig gesit het, tydens die reisiger se groei periode.
Omtrent Julie/Augustus 1999.
(3) 'n Man wat in 'n motor voertuig gesit het, by 'n
restaurant/kafee langs die snelweg. Terwyl die reisiger geëet en
boek gelees het. Omtrent 30 Desember 1999.
Wil hoogstens voorstel Vrymesselaars deel op meriete met bg.
gevalle. Veral die laaste geval - die persoon is direk
verantwoordelik vir die reisiger se besluit om bydraes aangaande
David Icke te kanselleer.
Dit sal inninglik waardeer word indien bg. persone se name en
vanne per e-pos aan die reisiger gestuur word, indien moontlik.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Vrymesselaars verstaan die redes hoekom bydraes oor David Icke
gekanselleer is. :) Meer genotvolle ontmoetings kan tussen
vriende en die reisiger plaasvind. :) Groter eenheid kan teweeg
gebring word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101239 is 'n antwoord op boodskap #101238] |
Do., 03 Februarie 2005 07:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek mis baie meer vir Henrietietjie:))
--
Groetnis
Annette
> Miskien is ek bietjie sentimenteel so vroeg in die nuwe jaar, maar ek mis
> regtig die Reisiger. Hier is een van sy poste vir die persone wat nie weet
> wie hy was nie.
>
> Hy het my altyd lekker laat lag
>
>
> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
> bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
> manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
> talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
> die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
> baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
>
> Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
> die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
> om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
> humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
> die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
> word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
> die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
> Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om kwaliteit van
> kommunikasie met die reisiger te verhoog. Onthou die oomblik het
> aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
> enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
> Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
> / of te verander na vrye wil.
>
> Wil voorstel details van ontmoetings word met die volgende
> persone bespreek:
>
> (1) Die manlike persoon met swart lang broek en swart
> leerbaadjie by die internet kafee, wat na die reisiger se kant
> gekyk het.
>
> (2) 'n Afrikaanse vrou wat direk agter die reisiger in 'n
> vliegtuig gesit het, tydens die reisiger se groei periode.
> Omtrent Julie/Augustus 1999.
>
> (3) 'n Man wat in 'n motor voertuig gesit het, by 'n
> restaurant/kafee langs die snelweg. Terwyl die reisiger geëet en
> boek gelees het. Omtrent 30 Desember 1999.
>
> Wil hoogstens voorstel Vrymesselaars deel op meriete met bg.
> gevalle. Veral die laaste geval - die persoon is direk
> verantwoordelik vir die reisiger se besluit om bydraes aangaande
> David Icke te kanselleer.
>
> Dit sal inninglik waardeer word indien bg. persone se name en
> vanne per e-pos aan die reisiger gestuur word, indien moontlik.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
> Vrymesselaars verstaan die redes hoekom bydraes oor David Icke
> gekanselleer is. :) Meer genotvolle ontmoetings kan tussen
> vriende en die reisiger plaasvind. :) Groter eenheid kan teweeg
> gebring word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
> :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
> vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101247 is 'n antwoord op boodskap #101241] |
Do., 03 Februarie 2005 10:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van jou of haar kant?:))
--
Groetnis
Annette
> Alles hang werklik af van hoe oud daai dame is......hoe ouer hoe meer humor
> is nodig!
> "Annette" wrote in message
> news:ctsfv4$333$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe weet jy Suidwester is 'n man?:))
>>
>> Toemaar, wag, ek onthou nou - hy raak opgewonde as hy 'n dame met 'n
>> laehalsbloes en minirompie sien:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1107411438.315464@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Niks fout met my rekenaar nie, maar ek weet dat my ISP 'n bietjie van 'n
>>> probleem gehad het.
>
>>> Dit is waar dat ek nie met van sy opinies saamgestem het nie, net soos
>>> wat
>>> ek nie met baie van jou opinies saamstem nie, maar is dit nie juis dit
>>> wat
>>> 'n NG interesant maak nie.
>
>>> Wat ek natuurlik baie van die man geniet het is die feit dat hy bereid
>>> was
>>> om te redeneer oor sy standpunte.
>
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:2-ednSL3rLODeZ3fRVn-ig@rogers.com...
>
>>>> Hoekom is jy verlig om my "weer te sien." Ek pos dan so
>>>> gereeld hier. Miskien was daar iets verkeerd met jou
>>>> rekenaar se stellings.
>>>> Ek kan Propacem baie goed onthou. Sy naam is Leswin
>>>> Laubscher en hy is 'n professor iewers in die VSA. Ek dink
>>>> die laaste plek waar hy was is Pittsburgh. Hoekom is jy
>>>> so gretig om iets oor hom te weet? Ek sou dink dat jy nie
>>>> veel vir sy opinies omgegee het toe hy op die nuusgroep
>>>> was nie. Maar miskien is ek verkeerd. Wat onthou jy van
>>>> hom?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: is hierdie NG besig om dood te loop [boodskap #101256 is 'n antwoord op boodskap #101252] |
Vr., 04 Februarie 2005 05:38  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja wel, met julle groot oppervlak doen julle darem ook maar niks in
vergelyking met die VSA nie! Wil jy vandag die Amerikaners aanvat? Julle
sal nie 'n spieël nodig hê om julle eie gatte te sien nie......
"@rogers.com" skryf in boodskap news:cPCdnYwOTp2t1J_fRVn-oA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
> Kanada? Dis net daar oor die Amerikaners julle verdra en julle
>> nut het vir hulle. Niks meer nie.
>
> Mag ek jou daaraan herinner dat Kanada groter in oppervlak
> is as die VSA?
> Mag ek jou ook daaraan herinner dat die laaste keer toe
> die VSA en Kanada teen mekaar geveg het ( in 1812)
> Kanada gewen het?
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 23:42:45 UTC 2026
|