| Bloedskenkings [boodskap #100665] |
Di., 14 Desember 2004 07:02  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Lees dat die statistieke wys dat die kans dat 'n blanke vrou se bloed met
Vigs besmet is, 3 kanse uit 'n 100 000 is. Blanke mans is iets soos 9
kanse uit 'n 100 000 en dat die gebruik van swart mense se bloed die kanse
dat jy Vigs daardeur gaan optel dit opstoot na 65 kanse uit 'n 100 000. Sê
mos die heeltyd dat hierdie bloot 'n praktiese probleem is wat niks te doene
het met die politiek of rassisme nie. 'n Dokter het 'n eed gesweer om die
beste vir sy pasiënte te doen en as daai beste beteken net om lae
risiko-bloed te gebruik, dan is dit so.
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloedskenkings [boodskap #100679 is 'n antwoord op boodskap #100668] |
Wo., 15 Desember 2004 09:44   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:wbmdnR7QwNpAuCLcRVn-sw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>
> Jong, as ek in SA is en hy tap 'n wit man se bloed in
> my oor sonder om seker te maak dat dat dit nie besmet
> is met Vigs nie, dan sal ek regtig panic. Die 9 uit elke
> honderd-duisend kanse is net so sleg soos al die ander
> statistieke. Jy praat, soos gewoonlik, uit jou rassistiese
> gorrel, sonder om te dink wat jy sê.
----Nee, ek dink weer jy's bloot stupid. Hoe lank dink jy vat dit en wat
kos dit om elke pint bloed te toets vir Vigs? Wat maak jy in noodsituasies
soos oor Kersfees, langnaweke, ens? Dán werk jy op statistieke en om die
risiko so laag as moontlik te hou, gebruik jy bloed met die laagste risiko
daaraan verbonde. Schluss en klaar! Sekerlik moet selfs 'n
gediggie-kundige dit kan verstaan? Asseblieftog man!
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloedskenkings [boodskap #100692 is 'n antwoord op boodskap #100685] |
Wo., 15 Desember 2004 14:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet nou nie so pessimisties wees nie Elaine - on versigtiges sal darem nog
leef:))
--
Groetnis
Annette
>
> SA se populasegroei het nou offisieel agv VIGS 'n negatiewe syfer
> bereik -0.25%. Oor 10 jaar is hierdie land LEEG...
>
> E
>
|
|
|
|
| Re: Bloedskenkings [boodskap #100695 is 'n antwoord op boodskap #100685] |
Wo., 15 Desember 2004 14:56   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Kan my indink dat daai plaaslike koerantjie se navorsing dalk nie van die
beste is nie. Sekerlik sal ek glo wat hulle sê oor die kondoomlose spyker,
maar die bron is sekerlik van prostitute af en die deel wat hulle tref is
sekerlik tog net dié mans wat prostitute besoek? Ek ken in my omgewing nie
'n enkele ou wat dit doen nie.....wel robslaners! Weet julle wat dit is?
Dis ons kodewoord vir 'n ou wat oor die kleurgrens kuier.
Oor die antie en haar Kanada....ek kan my indink dat dit so koud daar
moet wees en die mans moet seker ook maar 'n vlammetjie saamvat om vir Jakob
uit sy gat te probeer lok waar hy wegkruip weens die koue? Hel, geen
ordentlik Vigs-kiem kan in elk geval staande bly in daai koue nie! Aan
die anderkant as ons die antie op Vigs loslaat sal dit 'in no time' in sy
moer in wees........he-he.
"Elaine" skryf in boodskap news:cppcts$jne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dan gaan daai 9/100 000 mans terug na hulle vrouens toe en besmet hulle
> ook. Deesdae moet jy maar vir jou man ook 'n kondoom gee. Lees mos nou
> die
> dag in die "local" koerantjie, wit Afrikaanse mans sal 'n prostituut meer
> betaal vir seks sonder 'n kondoom. Ek wens ek kan daai mans gaan skud
> totdat hulle verstaan, jy word siek, jou vrou word siek en die volgende
> prostituut word ook siek! Wat de hel dink hulle doen hulle?!
>
> Moenie te hard op die Antie wees nie Suidwester, Kanada se VIGS syfer is
> laag - maar 0.3% net 56 000 mense in 'n populase van oor die 32 miljoen is
> besmet. Vergelyk dit met SA se syfer van 22% (die hoogste in die wêreld)
> waar 5.3 miljoen mense besmet is uit 'n populasie van 42 miljoen. Hoe kan
> hulle verstaan? Hoe kan hulle ons vrees verstaan? Probeer maar haar kant
> insien Suidwester, want sy kan eenvoudig haarself nie daai vrees indink
> nie!
>
> SA se populasegroei het nou offisieel agv VIGS 'n negatiewe syfer
> bereik -0.25%. Oor 10 jaar is hierdie land LEEG...
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
>> Lees dat die statistieke wys dat die kans dat 'n blanke vrou se bloed met
>> Vigs besmet is, 3 kanse uit 'n 100 000 is. Blanke mans is iets soos 9
>> kanse uit 'n 100 000 en dat die gebruik van swart mense se bloed die
>> kanse
>> dat jy Vigs daardeur gaan optel dit opstoot na 65 kanse uit 'n 100 000. Sê
>> mos die heeltyd dat hierdie bloot 'n praktiese probleem is wat niks te doene
>> het met die politiek of rassisme nie. 'n Dokter het 'n eed gesweer om die
>> beste vir sy pasiënte te doen en as daai beste beteken net om lae
>> risiko-bloed te gebruik, dan is dit so.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloedskenkings [boodskap #100721 is 'n antwoord op boodskap #100713] |
Vr., 17 Desember 2004 10:31   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis eenvoudig Ellie, die mense is nie ingelig nie - en al is hulle; baie
swartes (en genoeg wittes), glo eenvoudig nie aan kondome nie. Dit druis in
teen hulle kultuur. Dis nie 'n rassistiese ding nie (antie!), dis 'n
kultuur ding. Jy kan praat tot jy blou is in die gesig, hulle gebruik die
goed eenvoudig nie.
En.
Baie glo VIGS is 'n storie wat deur witmense uitgedink is om hulle te
beheer, dat die siekte nie bestaan nie, of dat die muti's wat die sangomas
hulle gee hulle sal genees. Die regering het lank geloop en vertel MIV
veroorsaak nie VIGS nie, maar dat armoede VIGS veroorsaak!! Toe was daar 'n
storie dat die virus deur kondome kan kom en jy net so wel sonder een kan
gaan, want jy gaan in elk geval die siekte kry, die lys gaan aan.
Baie witmense glo weer dis 'n gay-/swart siekte.....
Dis 'n ernstige probleem.
E
"Ellie" wrote:
> Ek kan nie verstaan hoe Suid Afrika, die mees ontwikkelde land in Afrika die
> hoogste vigs syfers het nie. Erens is iets verkeerd??
>
> Ellie
>
|
|
|
|
| Re: Bloedskenkings [boodskap #100726 is 'n antwoord op boodskap #100721] |
Vr., 17 Desember 2004 16:18   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons glo die Owambo's dat as 'n man 'n kind by 'n maagd kry dan sal
hy beskermd wees teen Vigs. So haal 'n Wambo meisietjie skaars die
skaamhaarstadium voor sy moet gaan lê vir die ouer mans en loop met kind
terwyl hulle eintlik nog met poppe moes gespeel het. Soos Elaine sê...dit
het niks met ras te doene nie.....kultuur en bygeloof.
"Elaine" skryf in boodskap news:cpuchi$b24$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis eenvoudig Ellie, die mense is nie ingelig nie - en al is hulle; baie
> swartes (en genoeg wittes), glo eenvoudig nie aan kondome nie. Dit druis
> in
> teen hulle kultuur. Dis nie 'n rassistiese ding nie (antie!), dis 'n
> kultuur ding. Jy kan praat tot jy blou is in die gesig, hulle gebruik die
> goed eenvoudig nie.
>
> En.
>
> Baie glo VIGS is 'n storie wat deur witmense uitgedink is om hulle te
> beheer, dat die siekte nie bestaan nie, of dat die muti's wat die sangomas
> hulle gee hulle sal genees. Die regering het lank geloop en vertel MIV
> veroorsaak nie VIGS nie, maar dat armoede VIGS veroorsaak!! Toe was daar
> 'n
> storie dat die virus deur kondome kan kom en jy net so wel sonder een kan
> gaan, want jy gaan in elk geval die siekte kry, die lys gaan aan.
>
> Baie witmense glo weer dis 'n gay-/swart siekte.....
>
> Dis 'n ernstige probleem.
>
> E
>
> "Ellie" wrote:
>
>> Ek kan nie verstaan hoe Suid Afrika, die mees ontwikkelde land in Afrika die
>> hoogste vigs syfers het nie. Erens is iets verkeerd??
>> Ellie
>
|
|
|
|
| Re: Bloedskenkings [boodskap #100733 is 'n antwoord op boodskap #100665] |
Sa., 18 Desember 2004 04:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slapgat. Kan nie eers "vir" spel nie.
--
Groetnis
Annette
"petrus" skryf in boodskap news:cpvtgi$6k9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die antie se se vrot vigs parra, goed ver niks
>
|
|
|
|