| My Eie [boodskap #100640] |
Vr., 10 Desember 2004 08:09  |
Shu Mei Lo
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 2004
|
Junior Lid |
|
|
Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......
083 7222 049
Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder
///////////////////////////////////////////////////////////\ \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\
verwronge liefde hart verskeurende pyn
sal die swart son tog more verdwyn
gil geluide verswikte emosie
diep in my siel 'n groiende erosie
tien keer verstrengel in 'n versmorende net
ek spartel ek sidder sonder dat jy op let
gesplinterde gevoelens in puin gele
alles oor woorde reeds gese
toe gegooi omgedol uitgekalwer afgebind
liefde so wreed verslind
my diep pyn vlak in jou oe
was jy al ooit se vervlenterd of bewoee
dit maak nie saak hoe wie of wat
al wat die reeds gekoolde hart bevat
is 'n eensame begeerte strelende gedagte
van soeter donker nagte
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: My Eie [boodskap #100652 is 'n antwoord op boodskap #100640] |
So., 12 Desember 2004 06:20  |
Die Gemaskerde Donder[1]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Desember 2004
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 10 Dec 2004 10:09:35 +0200, "Shu Mei Lo" wrote:
> Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
> poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......
Neewat ou swaerrie, ek reken jy maak dit deeglik. Ek sou sommer sê, en
ek sê dit nie maklik nie, "Deneille, jong, jy's 'n regte poesie, en dit
sommer om hard te probeer, en nogal met die eerste probeerslag".
> Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder
Laat kom hulle!
Ns. Wat van die ene van my, dis in die japanese Haai-Poe styl:
Avokadopere
Makie hare mere.
|
|
|
|