| High Energy 80's [boodskap #100062] |
Wo., 03 November 2004 13:00  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Hi almal
Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High Energy
musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume 12.
Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
Groete
Riaan
|
|
|
|
|
|
| Re: High Energy 80's [boodskap #100084 is 'n antwoord op boodskap #100065] |
Do., 04 November 2004 06:05   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Max my probleem is dat ek nie die name van sekere songs kan onthou nie, en
ook nie weet wie sing dit nie. Wat ek basies nodig het is die plaat se
cover, en dan kan ek op Kazaa of Limewire gaan soek vir dit waarvan jy hou.
"Max" skryf in boodskap news:4188dd8a$0$78772$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jeetjie, dis lank terug!
>
> Die plate het ek al lankal nie meer nie, maar (ek dink) ek het nog twee
> dubbel CD's by die huis met "Hi NRG". Soek jy iets spesifieks? Deesdae met
> mp3 is dit mos nie so 'n groot probleem nie...
>
> Die eerste paar het ek slaafs gekoop, maar later het dit regtig bietjie
> afgesaagd geraak, toe hulle kom met "Italo disco" ens... Ek wou op 'n
> stadium gek word van Evelyn Thomas se tjiek tjiek tjiek in my ore!
>
> Die plate self sou collector�s items kan word, maar ek dink nie die musiek
> sal ooit 'n terugkeer maak nie... (Ek moet oppas wat ek sê, die 80�s is
> nou
> hot!)
>
> gr
> Max
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1099486764.633305@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Hi almal
>> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High
> Energy
>> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume
>> 12.
>> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
>> Groete
>> Riaan
>
|
|
|
|
| Re: High Energy 80's [boodskap #100085 is 'n antwoord op boodskap #100084] |
Do., 04 November 2004 08:47   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal maar moet sing, dan kan ons kyk of ons dit herken...
"Riaan" skryf in boodskap news:1099548238.893432@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Max my probleem is dat ek nie die name van sekere songs kan onthou nie, en
> ook nie weet wie sing dit nie. Wat ek basies nodig het is die plaat se
> cover, en dan kan ek op Kazaa of Limewire gaan soek vir dit waarvan jy hou.
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:4188dd8a$0$78772$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jeetjie, dis lank terug!
>>
>> Die plate het ek al lankal nie meer nie, maar (ek dink) ek het nog twee
>> dubbel CD's by die huis met "Hi NRG". Soek jy iets spesifieks? Deesdae met
>> mp3 is dit mos nie so 'n groot probleem nie...
>>
>> Die eerste paar het ek slaafs gekoop, maar later het dit regtig bietjie
>> afgesaagd geraak, toe hulle kom met "Italo disco" ens... Ek wou op 'n
>> stadium gek word van Evelyn Thomas se tjiek tjiek tjiek in my ore!
>>
>> Die plate self sou collector�s items kan word, maar ek dink nie die musiek
>> sal ooit 'n terugkeer maak nie... (Ek moet oppas wat ek sê, die 80�s is
>> nou
>> hot!)
>>
>> gr
>> Max
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1099486764.633305@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Hi almal
>
>>> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High
>> Energy
>>> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume
>>> 12.
>
>>> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
>
>
>>> Groete
>
>
>>> Riaan
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: High Energy 80's [boodskap #100179 is 'n antwoord op boodskap #100165] |
So., 07 November 2004 17:44  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
om eerlik te wees, ek weet nie eens wat die vraag was nie :)))
"Elaine" skryf in boodskap news:cml2ii$1ct$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai, dis vreeslik vriendelik van jou, maar ek ken die antwoord :)
>
> Elaine
>
> "MoerFie" wrote:
>> Miskien moet jy 'n Noot vir Noot wenner ken om die antwoord te kry?
>
|
|
|
|