| Mandela [boodskap #99979] |
Ma., 01 November 2004 08:56  |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
'n Goeie voorbeeld van Rehablitasie is die geval waar die jong swart
agtergeblewende skoolseun 'n wit seun met 'n sker gesteek het. Hy is tronk
toe gestuur. Hy was so 'n hero dat tot Mandella hom in die tronk besoek het.
Na 'n jaar of wat is hy uit die tronk en kry hierdie een helse job van
jeugwerker of so iets. Hy is laasweek weer tronk toe gestuur, omdat hy in
die plaaslikke suoermark ,n witvrou staan en betas het.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela [boodskap #100011 is 'n antwoord op boodskap #100009] |
Di., 02 November 2004 07:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien weet ek minder, omdat ek die afgelope week nie die koerante
bygebring het nie, maar sover ek kan onthou is die snaar in ons howe juis
vrygespreek omdat diplomatieke vryheid het.
Miskien is sy vrystelling net by julle in die nuus, en is dit nooit
deurgegee na die hof hier nie?
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:418721e8.0@news1.mweb.co.za...
> Ons weet van die geval. Gee ons regering darem 'n bietjie krediet ook want
> alhoewel die sot op diplomatieke immuniteit aanspraak gemaak het, het die
> Namibiese regering besluit om dit op te hef sover dit hierdie man aangaan en
> kan hy in SA teregstaan vir sy misdade. Sekerlik gaan daai advokaatjie
> hom looi en ons almal hoop hy kry sy regmatige straf.....maar gaan dit
> uitgedien word? Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
> president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy 'n
> spul misdadigers vry uit die tronke?
> "DD" wrote in message
> news:lu9do01ihmrs9rgtv7vt5uabknlk2r4gh8@4ax.com...
>> en nou is hy op R50 000 borg uit. Dit is een van julle mense,
>> Suidwester! En hy wou aanspraak maak op diplomatieke
>> onaanspreeklikheid. En toe tackle hy 'n advokaat:-)
>> Gerda Something.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela [boodskap #100052 is 'n antwoord op boodskap #100039] |
Wo., 03 November 2004 09:56   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 02 Nov 2004 20:40:42 +0200, DD wrote:
> On Tue, 2 Nov 2004 07:57:44 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>> Gaan dit nie in SA ook maar soos by ons nie? As die
>> president lekker voel op 'n dag en hy soek politieke myle, dan laat hy 'n
>> spul misdadigers vry uit die tronke?
>
>
> Ferdi het die beter geheue vir die tipe van dige (met goeie reg ook:-)
> maar ek onthou 'n geval (sonder om die besonderhede te onthou)
> waar mbeki iemand uit die tronk laat stap het (en as ek reg onthou was
> sy misdaad (valslik) as polities georiënteerd beskou, en toe skiet hy
> 'n witman dood in 'n rooftog kort na hy uit die tronk gelaat is.
> Ek kan onthou dat daar ernstige oorwegings was om 'n klag teen
> mbeki in te stel, maar of dit gerealiseer het, kan ek nie onthou nie.
> Ferdi?
>
> DD
Dit lui vae klokkies, maar kan nie detail onthou nie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela [boodskap #100110 is 'n antwoord op boodskap #100101] |
Do., 04 November 2004 19:34  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 04 Nov 2004 16:18:21 +0200, Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 02 Nov 2004 20:40:42 +0200, DD wrote:
>
> ook:-)
>> maar ek onthou 'n geval (sonder om die besonderhede te onthou)
>> waar mbeki iemand uit die tronk laat stap het (en as ek reg onthou was
>> sy misdaad (valslik) as polities georiënteerd beskou, en toe skiet hy
>> 'n witman dood in 'n rooftog kort na hy uit die tronk gelaat is.
>> Ek kan onthou dat daar ernstige oorwegings was om 'n klag teen
>> mbeki in te stel, maar of dit gerealiseer het, kan ek nie onthou nie.
>> Ferdi?
>
> Dit kon een van die ouens gewees het wat die partytjiegangers in King
> Williams Town in die begin 90's aangeval het, het ek gisteraand
> gedink.
Dit was later gewees. In Mbeki se tyd. En die klokkie wat by my lui
wil die moordenaar koppel aan transitorooftogte, maar ek kan verkeerd
wees. Teen die tempo van misdaad hier, sal dit miskien uitsonderlik
wees om enkele gevalle te kan uitsonder.
Later sal ons dalk onthou, maar ek kan onthou dat daar gespekuleer was
om 'n saak teen die regering te maak omdat dit die regering se plig is
om die landsburgers te beskerm, en jammerlik gefaal het, verà l is die
besondere geval waar hy agter die tralies uitgehaal is.
Maak nie sakie, dit is nie vir die nuusgroep van besondere belang nie.
DD
|
|
|
|